fbpx
Wikipedia

Torium

90 aktiniumtoriumprotaktinium
serium

Th

-
Algemeen
Naam, simbool, getal torium, Th, 90
Chemiese reeks aktiniede
Groep, periode, blok 3, 7, f
Atoommassa 232,0381 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 6d27s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 10, 2
Toestand vastestof
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Stukturbericht-kode A1

Torium is 'n radioaktiewe chemiese element met simbool Th

Vervaardiging

 
Verval van torium-232

Torium is 'n sterk elektropositiewe element en dit maak dit moeilik om die metaal te vervaardig. Toriumoksied kan met kalsium gereduseer word en ThCl4 of ThF4 kan gereduseer word met Ca, Mg of Na-metaal. 'n Ander pad is die elektrolise van gesmelte soute. Torium het 'n hoë smeltpunt (1750 C) en die gesmelte metaal is baie reaktief. Fyn verdeelde toriumstof is pirofoor en die vars oppervlak van 'n stuk metaal word vinnig dof.[1]

Radioaktiwiteit

Torium bestaan amper uit net een isotoop torium-232 (99,98%). Dit is radioaktief en vorm deur alfaverval radium-228. Die halfleeftyd is egter baie lank: 14,05 miljard jaar en die element self is dus min aktief. Die dogterisotope het egter 'n baie korter halfleeftyd en die eindproduk is lood-208.

Kernkrag

Torium kan nes uraan gebruik word om kernkrag op te wek, maar dit is moeiliker om dit vir die vervaardiging van wapens te gebruik en die ontwikling van hierdie kragbron het min aandag gekry. Sedert 2004 was Kalpakkam die enigste plek waar 'n toriumproefreaktor in aanbou was. In 2017 het Nederland in Petten 'n toriumreaktor in bedryf gestel. Torium word eers aan neutrone met 'n hoë energie blootgestel; dit vorm U-233 wat nes die gebruiklike U-235 kan splyt. [2]

Verwysings

  1. The Radiochemistry of Thorium,National research council.Earl K. Hyde, National Academies, 1960
  2. New Scientist 2017

Eksterne skakels


Torium
torium, aktinium, torium, protaktiniumserium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, torium, 90chemiese, reeks, aktiniedegroep, periode, blok, fatoommassa, 0381, molelektronkonfigurasie, 6d27s2elektrone, skil, 2toestand, vastestofkristalstruktuur, kubi. 90 aktinium torium protaktiniumserium Th Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal torium Th 90Chemiese reeks aktiniedeGroep periode blok 3 7 fAtoommassa 232 0381 1 g molElektronkonfigurasie Rn 6d27s2Elektrone per skil 2 8 18 32 18 10 2Toestand vastestofKristalstruktuur kubies vlakgesentreerdStukturbericht kode A1Torium is n radioaktiewe chemiese element met simbool Th Inhoud 1 Vervaardiging 2 Radioaktiwiteit 3 Kernkrag 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsVervaardiging Wysig Verval van torium 232 Torium is n sterk elektropositiewe element en dit maak dit moeilik om die metaal te vervaardig Toriumoksied kan met kalsium gereduseer word en ThCl4 of ThF4 kan gereduseer word met Ca Mg of Na metaal n Ander pad is die elektrolise van gesmelte soute Torium het n hoe smeltpunt 1750 C en die gesmelte metaal is baie reaktief Fyn verdeelde toriumstof is pirofoor en die vars oppervlak van n stuk metaal word vinnig dof 1 Radioaktiwiteit WysigTorium bestaan amper uit net een isotoop torium 232 99 98 Dit is radioaktief en vorm deur alfaverval radium 228 Die halfleeftyd is egter baie lank 14 05 miljard jaar en die element self is dus min aktief Die dogterisotope het egter n baie korter halfleeftyd en die eindproduk is lood 208 Kernkrag WysigTorium kan nes uraan gebruik word om kernkrag op te wek maar dit is moeiliker om dit vir die vervaardiging van wapens te gebruik en die ontwikling van hierdie kragbron het min aandag gekry Sedert 2004 was Kalpakkam die enigste plek waar n toriumproefreaktor in aanbou was In 2017 het Nederland in Petten n toriumreaktor in bedryf gestel Torium word eers aan neutrone met n hoe energie blootgestel dit vorm U 233 wat nes die gebruiklike U 235 kan splyt 2 Verwysings Wysig The Radiochemistry of Thorium National research council Earl K Hyde National Academies 1960 New Scientist 2017Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Torium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir torium webelements com Torium Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Torium amp oldid 2216594,