fbpx
Wikipedia

Toponimie

Toponimie (van die Griekse τόπος tópos, "plek", en ὄνομα onoma, "naam") is 'n ander naam vir pleknaamkunde, dus die studie van plek- of geografiese name, hulle oorsprong, betekenis en gebruik.[1] Toponimie is 'n tak van naamkunde, waarin alle soorte eiename bestudeer word.[2] Toponimie is 'n wetenskap wat hoofsaaklik tot diens is van argeologie en historiese geografie.

Iemand wat toponieme, of plekname, bestudeer, word 'n pleknaamkundige genoem.

Beskrywing van die studie

Toponimie het niks te make met die verklaring van verhale of sages wat deur mense geskryf is nie. Toponimie bestudeer plekname op 'n wetenskaplike manier. Dit is gebaseer op die oudste weergawe van die pleknaam omdat dit die 'deursigtigste' is. Deur plekname te bestudeer en te verduidelik, word insig verkry in:

  • geskiedenis
  • grondtoestande
  • taalontwikkeling
  • aktiwiteite
  • plantgroei
  • geografie
  • topografie
  • ou beroepe
  • ou persoonsname
  • plaaslike heiliges of beskermheiliges
  • aard van nedersettings op / vanaf daardie plek

Verwysings

  1. Ormeling Sr., F. J. (16–18 Oktober 1989). "Terms used in geographical names standardization". In Tichelaar, T. R. (red.). Proceedings of the Workshop on Toponymy held in Cipanas, Indonesia. Cibinong: Bakosurtanal.CS1 maint: date format (link)
  2. Tent, Jan (2015). "Approaches to Research in Toponymy". Names. 63 (2): 65–74. doi:10.1179/0027773814Z.000000000103. S2CID 144115142.

Skakels

  •   Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
  •   Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

Toponimie
toponimie, griekse, τόπος, tópos, plek, ὄνομα, onoma, naam, ander, naam, pleknaamkunde, studie, plek, geografiese, name, hulle, oorsprong, betekenis, gebruik, naamkunde, waarin, alle, soorte, eiename, bestudeer, word, wetenskap, hoofsaaklik, diens, argeologie,. Toponimie van die Griekse topos topos plek en ὄnoma onoma naam is n ander naam vir pleknaamkunde dus die studie van plek of geografiese name hulle oorsprong betekenis en gebruik 1 Toponimie is n tak van naamkunde waarin alle soorte eiename bestudeer word 2 Toponimie is n wetenskap wat hoofsaaklik tot diens is van argeologie en historiese geografie Iemand wat toponieme of plekname bestudeer word n pleknaamkundige genoem Beskrywing van die studie WysigToponimie het niks te make met die verklaring van verhale of sages wat deur mense geskryf is nie Toponimie bestudeer plekname op n wetenskaplike manier Dit is gebaseer op die oudste weergawe van die pleknaam omdat dit die deursigtigste is Deur plekname te bestudeer en te verduidelik word insig verkry in geskiedenis grondtoestande taalontwikkeling aktiwiteite plantgroei geografie topografie ou beroepe ou persoonsname plaaslike heiliges of beskermheiliges aard van nedersettings op vanaf daardie plekVerwysings Wysig Ormeling Sr F J 16 18 Oktober 1989 Terms used in geographical names standardization In Tichelaar T R red Proceedings of the Workshop on Toponymy held in Cipanas Indonesia Cibinong Bakosurtanal CS1 maint date format link Tent Jan 2015 Approaches to Research in Toponymy Names 63 2 65 74 doi 10 1179 0027773814Z 000000000103 S2CID 144115142 Skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Nederlandse Wikipedia vertaal Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Toponimie amp oldid 2409022,