×
Tolteke

Die Tolteke (Nahuatl: Tōltēcatl, [toːlˈteːkat͡ɬ] (eenvoud), of Tōltēcah, [toːlˈteːkaʔ] (meervoud), letterlik: "vakmanne", of "mense van Tula", afgelei van Tōllān [ˈtoːlːaːn], en mēcatl, [ˈmeːkat͡ɬ], "mense") is een van die latere bekende Meso-Amerikaanse beskawings en het sy sentrum in die stad Tula in die hedendaagse Meksikaanse deelstaat Hidalgo gehad. Tula was sowat 65 km noordwes van die latere hoofstad van die Asteekse ryk, Tenochtitlan, geleë, wat na die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) in puin geleë en met die huidige Meksikostad oorbou sou word. Die Tolteekse kultuur het van 900 n.C. tot 1168 bestaan en is deur die Asteke as hul voorouers beskou. Hulle was veral bekend as 'n tegnies en kunstig begaafde beskawing, dis waar die Asteeke benaming "Tolteke" vandaan kom.

Ligging van die Tolteekse beskawing in Meso-Amerika
Die Atlante van Tollan-Xicocotitlan

Die hedendaagse Nahua-volk beskou die Tolteke as een van hul drie voorgangergroepe, die ander twee is die Asteke en hul tradisionele vyande die Tlaxcalteke (veral tydens die sogenaamde Blommeoorloë). Die Asteekse mondelinge en skriftelike tradisies het ook die geskiedenis van die Tolteekse ryk ingesluit, met lyste van heersers en hul wedervarings. Die waargenome ooreenkomste in argitektuur en ikonografie tussen die argeologiese terrein Tula en die Majaterrein Chichén Itzá is tans 'n groot raaisel en geen konsensus het nog na vore gekom oor die graad of rigting van invloed tussen hierdie twee terreine nie.

  • (en) Davies, Nigel (1977). The Toltecs: Until the Fall of Tula. Civilization of the American Indian series, Vol. 153. Norman: University of Oklahoma Press. ISBN 0-8061-1394-4.
  • (en) Davies, Nigel (1980). The Toltec Heritage: From the Fall of Tula to the Rise of Tenochtitlan. Civilization of the American Indian series, Vol. 153. Norman: University of Oklahoma Press. ISBN 0-8061-1505-X. OCLC .
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 26, 2021

tolteke, nahuatl, tōltēcatl, toːlˈteːkat, eenvoud, tōltēcah, toːlˈteːkaʔ, meervoud, letterlik, vakmanne, mense, tula, afgelei, tōllān, ˈtoːlːaːn, mēcatl, ˈmeːkat, mense, latere, bekende, meso, amerikaanse, beskawings, sentrum, stad, tula, hedendaagse, meksikaa. Die Tolteke Nahuatl Tōltecatl toːlˈteːkat ɬ eenvoud of Tōltecah toːlˈteːkaʔ meervoud letterlik vakmanne of mense van Tula afgelei van Tōllan ˈtoːlːaːn en mecatl ˈmeːkat ɬ mense is een van die latere bekende Meso Amerikaanse beskawings en het sy sentrum in die stad Tula in die hedendaagse Meksikaanse deelstaat Hidalgo gehad Tula was sowat 65 km noordwes van die latere hoofstad van die Asteekse ryk Tenochtitlan gelee wat na die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 in puin gelee en met die huidige Meksikostad oorbou sou word Die Tolteekse kultuur het van 900 n C tot 1168 bestaan en is deur die Asteke as hul voorouers beskou Hulle was veral bekend as n tegnies en kunstig begaafde beskawing dis waar die Asteeke benaming Tolteke vandaan kom Ligging van die Tolteekse beskawing in Meso Amerika Die Atlante van Tollan Xicocotitlan Die hedendaagse Nahua volk beskou die Tolteke as een van hul drie voorgangergroepe die ander twee is die Asteke en hul tradisionele vyande die Tlaxcalteke veral tydens die sogenaamde Blommeoorloe Die Asteekse mondelinge en skriftelike tradisies het ook die geskiedenis van die Tolteekse ryk ingesluit met lyste van heersers en hul wedervarings Die waargenome ooreenkomste in argitektuur en ikonografie tussen die argeologiese terrein Tula en die Majaterrein Chichen Itza is tans n groot raaisel en geen konsensus het nog na vore gekom oor die graad of rigting van invloed tussen hierdie twee terreine nie Verdere leesstof Wysig en Davies Nigel 1977 The Toltecs Until the Fall of Tula Civilization of the American Indian series Vol 153 Norman University of Oklahoma Press ISBN 0 8061 1394 4 en Davies Nigel 1980 The Toltec Heritage From the Fall of Tula to the Rise of Tenochtitlan Civilization of the American Indian series Vol 153 Norman University of Oklahoma Press ISBN 0 8061 1505 X OCLC 5103377 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tolteke en Toltec Encyclopaedia Britannica Besoek op 6 Oktober 2018 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tolteke amp ol,