×
Tollens se reagens

Tollens se reagens is 'n reagens wat bestaan uit 'n waterige oplossing van die kompleksAg(NH3)+2-ione. Hierdie reagens vermag om aldehiede tot karboksielsure te oksideer, terwyl ketone nie aangetas word nie. Die toets word ook die silwerspieëltoets genoem omdat silwer op die wand van 'n reageerbuisie neerslaan en daar 'n spieëlende laag vorm.

Die buisie links het 'n silwerspieël

Die reagens word bereid deur eers silwernitraat met natriumhidroksied te laat reageer. Dit vorm silweroksied, omrede silverhidroksied nie stabiel is nie:

2 A g + + 2 O H 2 A g O H A g 2 O + 2 H 2 O {\displaystyle 2Ag^{+}+2OH^{-}\to 2AgOH\to Ag_{2}O+2H_{2}O}
Die Tollensreaksie van asetaldehied, met die oksidasietoestande van die koolstofatome

Byvoeging van ammonia laat die silwer weer in oplossing gaan. Die gevormde oplossing is 'n sterke basis:

A g 2 O + 4 N H 3 + H 2 O 2 A g ( N H 3 ) 2 + + 2 O H {\displaystyle Ag_{2}O+4NH_{3}+H_{2}O\to 2Ag(NH_{3})_{2}^{+}+2OH^{-}}

'n Aldehied soos asetaldehied kan deur hierdie reagens tot asynsuur geoksideer word:

CH3CHO + 2Ag(NH3)+2 + 2OHCH3COOH + 2Ag↓ +H2O + 2NH3
  1. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op7 Februarie 2017.

Publikasie datum: September 25, 2021

tollens, reagens, reagens, bestaan, waterige, oplossing, kompleks, ione, hierdie, reagens, vermag, aldehiede, karboksielsure, oksideer, terwyl, ketone, aangetas, word, toets, word, silwerspieëltoets, genoem, omdat, silwer, wand, reageerbuisie, neerslaan, daar,. Tollens se reagens is n reagens wat bestaan uit n waterige oplossing van die kompleks Ag NH3 2 ione Hierdie reagens vermag om aldehiede tot karboksielsure te oksideer terwyl ketone nie aangetas word nie Die toets word ook die silwerspieeltoets genoem omdat silwer op die wand van n reageerbuisie neerslaan en daar n spieelende laag vorm 1 Die buisie links het n silwerspieel Die reagens word bereid deur eers silwernitraat met natriumhidroksied te laat reageer Dit vorm silweroksied omrede silverhidroksied nie stabiel is nie 2 A g 2 O H 2 A g O H A g 2 O 2 H 2 O displaystyle 2Ag 2OH to 2AgOH to Ag 2 O 2H 2 O Die Tollensreaksie van asetaldehied met die oksidasietoestande van die koolstofatome Byvoeging van ammonia laat die silwer weer in oplossing gaan Die gevormde oplossing is n sterke basis A g 2 O 4 N H 3 H 2 O 2 A g N H 3 2 2 O H displaystyle Ag 2 O 4NH 3 H 2 O to 2Ag NH 3 2 2OH n Aldehied soos asetaldehied kan deur hierdie reagens tot asynsuur geoksideer word CH3CHO 2Ag NH3 2 2OH CH3COOH 2Ag H2O 2NH3 dd Verwysings Wysig chem pal in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019 Besoek op 7 Februarie 2017 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tollens se reagens amp ol,