×
Toledo

Toledo

Kaart Wapen
Vlag
Land Spanje
Administratiewe gewes Kastilië-La Mancha
Provinsie Toledo
Koördinate 39°52′N04°02′O /39.867°N 4.033°O /39.867; 4.033
Stigting 7de eeu v.C.
Oppervlakte:
- Totaal 232,1 vk km
Hoogte bo seevlak 538 m
Bevolking:
- Totaal (2011) 83 108
- Bevolkingsdigtheid 358,07 vk/km
Tydsone UTC +1 (MET)
- Somertyd UTC +2 (MEST)
Burgemeester Emiliano García-Page
Amptelike webwerf

Toledo is 'n stad in Kastilië-La Mancha van Spanje met 'n bevolking van 83 108 in 2011. Toledo was tussen 1087 en 1561 die hoofstad van die koninkryke van Kastilië en Spanje. In 1561 het koning Filips II die hoofstad ná Madrid geskuif, weens die stad se sentrale ligging tot die hawens van die Iberiese Skiereiland. Die historiese sentrum van Toledo is in 1986 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Die stad is langs die Tajorivier geleë.

Toledo
Hierdie Spanje-verwante artikel is 'n saadjie. U kan help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

toledo, kaart, wapenvlag, land, spanje, administratiewe, gewes, kastilië, mancha, provinsie, koördinate, stigting, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2011, bevolkingsdigtheid, tydsone, somertyd, mest, burgemeester, emiliano, garcía, page,. ToledoKaart WapenVlag Land Spanje Administratiewe gewes Kastilie La Mancha Provinsie Toledo Koordinate 39 52 N 04 02 O 39 867 N 4 033 O 39 867 4 033 Stigting 7de eeu v C Oppervlakte Totaal 232 1 vk km Hoogte bo seevlak 538 m Bevolking Totaal 2011 83 108 Bevolkingsdigtheid 358 07 vk km Tydsone UTC 1 MET Somertyd UTC 2 MEST Burgemeester Emiliano Garcia Page Amptelike webwerf ayto toledo org Toledo is n stad in Kastilie La Mancha van Spanje met n bevolking van 83 108 in 2011 Toledo was tussen 1087 en 1561 die hoofstad van die koninkryke van Kastilie en Spanje In 1561 het koning Filips II die hoofstad na Madrid geskuif weens die stad se sentrale ligging tot die hawens van die Iberiese Skiereiland Die historiese sentrum van Toledo is in 1986 deur Unesco as werelderfenisgebied gelys Die stad is langs die Tajorivier gelee ToledoEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Toledo en Toerisme inligting oor Toledo op Wikivoyage es Amptelike webwerf en Toledo Encyclopaedia Britannica Besoek op 1 Maart 2019 en fr Amptelike Unesco bladsy Hierdie Spanje verwante artikel is n saadjie U kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Toledo amp ol,