×
Tokio

Tokio (Japannees: 東京都, Tōkyō, [toːkʲoː],(hulp·inligting), amptelik die Tokio-metropool (東京都, Tōkyō-to?), is die hoofstad en grootste stad van Japan. Dit is ook een van die 47 prefekture van Japan. Dit is die setel van die Japannese regering en die tuiste van Japan se keiserlike familie. Die naam Tokio beteken "oostelike hoofstad" in Japannees. Die Tokio-metropool is met 'n bevolking van sowat 38 miljoen die mees bevolkte metropolitaanse gebied in die wêreld.

Tokio
東京都 Tōkyō-to
Stad
Vlag
Seël
Simbool van Tokio se metropolitaanse regering
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan (in rooi)
Tokio
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan (in rooi)
Koördinate:35°41′N139°41′O /35.683°N 139.683°O /35.683; 139.683
Land Japan
StreekKantō
EilandHonsjoe
PrefektuurTokio
Regering
• GoewerneurYuriko Koike
Oppervlak
• Stad2 187,66 km2 (844,66 vk. myl)
• Metro13 572 km2 (5 240 vk. myl)
Hoogte40 m (130 ft)
Bevolking
• Stad13 617 445
• Digtheid6 224,66/km2 (16 121,8/vk. m.)
• Stedelik8 967 665
Metro37 800 000
• Metrodigtheid2 662/km2 (6 890/vk. m.)
TydsoneUTC+9 (JST)
Webwerf
Nasa-Satellietbeeld van Tokio

Tokio het as gasheerstad van die Olimpiese Somerspele in 1964 opgetree en sal ook as gasheerstad van die Olimpiese Somerspele in 2020 optree.

  1. (in Engels). Geargiveer vanaf op 8 Desember 2014. Besoek op13 Oktober 2007.
Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 27, 2021

tokio, japannees, 東京都, tōkyō, toːkʲoː, luister, hulp, inligting, amptelik, metropool, 東京都, tōkyō, hoofstad, grootste, stad, japan, prefekture, japan, setel, japannese, regering, tuiste, japan, keiserlike, familie, naam, beteken, oostelike, hoofstad, japannees,. Tokio Japannees 東京都 Tōkyō toːkʲoː luister hulp inligting amptelik die Tokio metropool 東京都 Tōkyō to is die hoofstad en grootste stad van Japan Dit is ook een van die 47 prefekture van Japan 1 Dit is die setel van die Japannese regering en die tuiste van Japan se keiserlike familie Die naam Tokio beteken oostelike hoofstad in Japannees Die Tokio metropool is met n bevolking van sowat 38 miljoen die mees bevolkte metropolitaanse gebied in die wereld Tokio 東京都 Tōkyō toStadVlagSeelSimbool van Tokio se metropolitaanse regeringLigging van die prefektuur Tokio in Japan in rooi TokioLigging van die prefektuur Tokio in Japan in rooi Koordinate 35 41 N 139 41 O 35 683 N 139 683 O 35 683 139 683Land JapanStreekKantōEilandHonsjoePrefektuurTokioRegering GoewerneurYuriko KoikeOppervlak Stad2 187 66 km2 844 66 vk myl Metro13 572 km2 5 240 vk myl Hoogte40 m 130 ft Bevolking Stad13 617 445 Digtheid6 224 66 km2 16 121 8 vk m Stedelik8 967 665 Metro37 800 000 Metrodigtheid2 662 km2 6 890 vk m TydsoneUTC 9 JST Webwerfmetro tokyo jp Nasa Satellietbeeld van Tokio Tokio het as gasheerstad van die Olimpiese Somerspele in 1964 opgetree en sal ook as gasheerstad van die Olimpiese Somerspele in 2020 optree Verwysings Wysig The Structure of the Tokyo Metropolitan Government in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2014 Besoek op 13 Oktober 2007 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tokio en Toerisme inligting oor Tokio op Wikivoyage ja Amptelike webwerf Hierdie artikel omtrent Japan is n saadjie Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tokio amp ol,