×
Toekan (sterrebeeld)

Die Toekan (Latyn: Tucana) is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit kry sy naam van die Suid-Amerikaanse voël met dieselfde naam en is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Al sy sterre buiten een het ’n helderheid van minder as 3 mag.

Toekan
Latynse naam Tucana
Genitief Tucanae
Afkorting Tuc
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 0h
Deklinasie -65º
Grootte 295 vk. grade (48ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Tucanae
Naaste ster LHS 1208
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 4
Aangrensende sterrebeelde
Kraanvoël, Indiër, Oktant, Suidelike Waterslang, Eridanus (hoek), Feniks
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die helderste ster in die Toekan is Alpha Tucanae, met ’n helderheid van 2,87 mag. Beta Tucanae bestaan uit ’n groep van ses sterre. Die twee helderste koponente het ’n helderheid van tussen 4 en 5 mag. Kappa Tucanae bestaan uit vier sterre – twee dubbelsterre.

Aan die suidelike punt van die Toekan lê die Klein Magellaanse Wolk, ’n dwergsterrestelsel wat op ’n afstand van 210 000 ligjare een van die Melkweg se naaste bure is. Saam met die Groot Magellaanse Wolk lê dit in die Magellaanse Stroom, ’n wolk gas wat die twee sterrestelsels verbind.

Die bolvormige sterreswerm 47 Tucanae (NGC 104) lê ook binne die sterrebeeld se grense. Die meeste sterre is ou, geel sterre. Die Tucana-dwergsterrestelsel, wat in 1990 ontdek is, is ook hier en NGC 346 is ’n stervormende streek.

  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe. Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

toekan, sterrebeeld, toekan, latyn, tucana, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, naam, suid, amerikaanse, voël, dieselfde, naam, sterrebeelde, 16de, deur, petrus, plancius, geskep, aanleiding, waarnemings, deur, pieter, dirkszoon, keyser, frederick, houtm. Die Toekan Latyn Tucana is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit kry sy naam van die Suid Amerikaanse voel met dieselfde naam en is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman Al sy sterre buiten een het n helderheid van minder as 3 mag ToekanLatynse naam TucanaGenitief TucanaeAfkorting TucWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 0hDeklinasie 65ºGrootte 295 vk grade 48ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Alpha TucanaeNaaste ster LHS 1208Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 4Aangrensende sterrebeeldeKraanvoel Indier Oktant Suidelike Waterslang Eridanus hoek FeniksPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Verwysings 3 Bron 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigDie helderste ster in die Toekan is Alpha Tucanae met n helderheid van 2 87 mag Beta Tucanae bestaan uit n groep van ses sterre Die twee helderste koponente het n helderheid van tussen 4 en 5 mag Kappa Tucanae bestaan uit vier sterre twee dubbelsterre Aan die suidelike punt van die Toekan le die Klein Magellaanse Wolk n dwergsterrestelsel wat op n afstand van 210 000 ligjare een van die Melkweg se naaste bure is Saam met die Groot Magellaanse Wolk le dit in die Magellaanse Stroom n wolk gas wat die twee sterrestelsels verbind 1 Die bolvormige sterreswerm 47 Tucanae NGC 104 le ook binne die sterrebeeld se grense Die meeste sterre is ou geel sterre Die Tucana dwergsterrestelsel wat in 1990 ontdek is is ook hier en NGC 346 is n stervormende streek Verwysings Wysig Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 Bron WysigIan Ridpath en Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Toekan sterrebeeld fotogids Toekan Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Toekan sterrebeeld amp ol,