×
Titania (maan)

Titania (ook Uranus III) is die grootste maan van die planeet Uranus, en ook die agste grootste maan in die sonnestelselTriton.

Titania

Titania, soos waargeneem deur die Voyager 2-ruimtetuig op 24 Januarie 1986.
Ontdekking
Ontdek deur William Herschel
Datum 11 Januarie 1787
Alternatiewe nameUranus III
Wentelbaaneienskappe
Semihoofas 435 910 km
Wentelperiode 8,706 234 dae
Hellingshoek 0,340° (tot Uranus se ewenaar)
Satelliet van Uranus
Fisiese eienskappe
Gem. radius 788,4 ± 0,6 km
(0,1235 Aardes)
Oppervlakte 7 820 000 km²
Volume 2 065 000 000 km³
Massa 3,527 ± 0,0921 kg
(5,908−4 Aardes)
Gem. digtheid 1,711 ± 0,005 g/cm³
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,38 m/s²
Ontsnapping-
snelheid
0,773 km/s
Rotasieperiode vermoedelik sinchronies
0,35 (geometries)
0,17 (Bond)
Skynmagnitude 13,9
Atmosfeer
Oppervlakdruk <10–20 nbar
Samestelling Koolstofdioksied
Stikstof
Metaan

William Herschel het die maan op 11 Januarie 1787 ontdek, saam met Oberon. Die maan is vernoem na die elwekoningin Titania en vrou van Oberon uit William Shakespeare se Midsomernagdroom.

  1. . Jet Propulsion Laboratory, California Institute of Technology. Besoek op2009-10-06.
  2. Newton, Bill; Teece, Philip (1995). . Cambridge University Press. p. 109. ISBN 978-0-521-44492-7.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

titania, maan, titania, uranus, grootste, maan, planeet, uranus, agste, grootste, maan, sonnestelsel, triton, titania, titania, soos, waargeneem, deur, voyager, ruimtetuig, januarie, 1986, ontdekkingontdek, deur, william, herscheldatum, januarie, 1787alternati. Titania ook Uranus III is die grootste maan van die planeet Uranus en ook die agste grootste maan in die sonnestelsel na Triton Titania Titania soos waargeneem deur die Voyager 2 ruimtetuig op 24 Januarie 1986 OntdekkingOntdek deur William HerschelDatum 11 Januarie 1787Alternatiewe nameUranus IIIWentelbaaneienskappeSemihoofas 435 910 km 1 Wentelperiode 8 706 234 dae 1 Hellingshoek 0 340 tot Uranus se ewenaar 1 Satelliet van UranusFisiese eienskappeGem radius 788 4 0 6 km 0 1235 Aardes Oppervlakte 7 820 000 km Volume 2 065 000 000 km Massa 3 527 0 0921 kg 5 908 4 Aardes Gem digtheid 1 711 0 005 g cm Oppervlak aantrekkingskrag 0 38 m s Ontsnapping snelheid 0 773 km sRotasieperiode vermoedelik sinchronies0 35 geometries 0 17 Bond Skynmagnitude 13 9 2 AtmosfeerOppervlakdruk lt 10 20 nbarSamestelling Koolstofdioksied Stikstof Metaan William Herschel het die maan op 11 Januarie 1787 ontdek saam met Oberon Die maan is vernoem na die elwekoningin Titania en vrou van Oberon uit William Shakespeare se Midsomernagdroom Verwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Titania moon 1 0 1 1 1 2 Planetary Satellite Mean Orbital Parameters Jet Propulsion Laboratory California Institute of Technology Besoek op 2009 10 06 Newton Bill Teece Philip 1995 The guide to amateur astronomy Cambridge University Press p 109 ISBN 978 0 521 44492 7 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Titania maan amp ol,