×
Tin
50 indiumtinantimoon
Ge

Sn

Pb
Algemeen
Naam, simbool, getal tin, Sn, 50
Chemiese reeks swak metale
Groep, periode, blok 14, 5, p
Voorkoms
Atoommassa 118.710 (7) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10 5s2 5p2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 4
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) (wit) 7.265 g/cm³
Digtheid (naby k.t.) (grys) 5.769 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6.99 g/cm³
Smeltpunt 505.08 K
(231.93 °C)
Kookpunt 2875 K
(2602 °C)
Smeltingswarmte (wit) 7.03 kJ/mol
Verdampingswarmte (wit) 296.1 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) (wit)
27.112 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1497 1657 1855 2107 2438 2893
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur tetragonaal
Oksidasietoestande 4, 2
(amfoteriese oksied)
Elektronegatiwiteit 1.96 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 708.6 kJ/mol
2de: 1411.8 kJ/mol
3de: 2943.0 kJ/mol
Atoomradius 145 pm
Atoomradius (ber.) 145 pm
Kovalente radius 141 pm
Van der Waals-radius 217 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese weerstand (0 °C) 115 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 66.8 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 22.0 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (k.t.) (gerol) 2730 m/s
Young se modulus 50 GPa
Skuifmodulus 18 GPa
Massamodulus 58 GPa
Poissonverhouding 0.36
Mohs se hardheid 1.5
Brinell hardheid 51 MPa
CAS-registernommer 7440-31-5
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van Tin
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
112Sn 0.97% Sn is stabiel met 62 neutrone
114Sn 0.66% Sn is stabiel met 64 neutrone
115Sn 0.34% Sn is stabiel met 65 neutrone
116Sn 14.54% Sn is stabiel met 66 neutrone
117Sn 7.68% Sn is stabiel met 67 neutrone
118Sn 24.22% Sn is stabiel met 68 neutrone
119Sn 8.59% Sn is stabiel met 69 neutrone
120Sn 32.58% Sn is stabiel met 70 neutrone
122Sn 4.63% Sn is stabiel met 72 neutrone
124Sn 5.79% Sn is stabiel met 74 neutrone
126Sn sin ~1 E5 j β- 0.380 126Sb
Verwysings

Tin is 'n chemiese element met die simbool Sn, vanuit die Latyn Stannum en met 'n atoomgetal van 50. Hierdie silwerkleurige, smeebare swak metaal word nie geredelik in lug geoksideer nie en bied goeie weerstand teen korrosie. Die element word gebruik in legerings wat aangewend word om ander metale te bedek om hulle teen korrosie te beskerm. Tin word hoofsaaklik uit die mineraal kassiteriet ontgin, waar dit in 'n oksiedvorm aangetref word. Dit kan saam met koper vermeng word om 'n die legering wat algemeen as brons bekend staan te vorm. Piouterlegerings kan soveel as 85% tot 99% tin bevat.

Inhoud

Tin is 'n smeebare, pletbare, hoogs kristallyne silwerwit metaal; wanneer 'n staaf tin gebuig word kan 'n vreemde kraakgeluid gehoor word as gevolg van die breek van die kristalle. Die metaal weerstaan korrosie deur gedistilleerde-, see- asook sagte water maar kan deur sterk sure, alkalies en suursoute aangeval word. Tin tree op as 'n katalisator wanneer suurstof in oplossing is en dit help om die chemiese aanval op die metaal te versnel. Tin vorm die dioksied SnO2 as dit in die teenwoordigheid van lug verhit word. SnO2 is op sy beurt 'n baie swak suur en vorm tinsoute (SnO32-) met basiese oksiede. Tin kan blink gepoleer word en word gebruik as beskermende laag vir ander metale om hulle teen korrosie of chemiese aanval te beskerm. Die metaal verbind direk met chloor en suurstof en verplaas waterstof uit verdunde sure. Tin is smeebaar teen gewone temperature maar is bros as dit verkoel word.

Tin se chemiese eienskappe val tussen dié van metale en nie-metale net soos die halfgeleiers silikon en germanium. Tin het twee allotrope teen normale drukke en temperature: grys- en wit tin.

Onder 13.2 °C bestaan dit as 'n grys of alfa tin wat 'n kubiese kristalstruktuur het soortgelyk aan silikon en germanium. Grys tin het geen metaaleienskappe nie en is 'n dowwe grys poeieragtige materiaal met min gebruike buiten vir 'n paar gespesialiseerde halfgeleiertoepassings.

Alhoewel die oorgangstemperatuur 13.2 °C is, vind die verandering nie plaas tensy die metaal baie suiwer is nie en slegs as die blootstellingstemperatuur ver onder 0 °C is. Kommersiële graad van tin (99.8%) weerstaan die oorgang as gevolg van die inhiberende effek van die klein hoeveelhede bismut, antimoon, lood en silwer wat teenwoordig is as onsuiwerhede. Legeringselemente soos koper, antimoon, bismut, kadmium en silwer verhoog die hardheid van tin. Tin vorm geredelik harde, bros intermediêre fases wat dikwels ongewens is. Dit los oor die algemeen nie goed op in ander metale nie en daar is baie min metale wat vastetoestand oplossings in tin sal vorm. Eenvoudige eutektiese stelsels kan egter met bismut, gallium, lood, tallium en sink gevorm word.

Tin verbind geredelik met yster en is al gebruik om lood of sink en staal te bedek om korrosie te voorkom. Tingeplateerde staalhouers ("blik") word dikwels gebruik vir voedselbewaring en hierdie gebruik maak 'n groot deel van die mark vir tin uit.

Ander gebruike:

  • Tin word gebruik in verskeie legerings soos brons, piouter, fosforbrons, sagte soldeersel en dies meer.
  • Die belangrikste sout, tinchloried, word as reduseermiddel aangewend en om die vaslegging van kleurstowwe in die calico drukproses te verseker. Elektriesgeleidende bedekkings word as tinsoute op glas gesproei. Hierdie bedekkings word gebruik in paneelligte en in die vervaardiging van vrieswerende motorruite.
  • Die metaalpype in pyporrels word meestal gemaak met legerings wat tin/loodlegerings bevat. Die hoeveelheid tin in die pyporrel speel 'n rol in die toonhoogte van die pyp, aangesien tin die mees resonante metaal is.
  • Vensterglas word dikwels gemaak deur gesmelte glas wat bo op gesmelte tin dryf om sodoende 'n baie plat oppervlak te verkry (Hierdie proses staan as die "Pilkington-proses" bekend).
  • Tin word ook gebruik in soldeersel om pype te las of elektroniese stroombane te bou. Dit word ook gebruik as legeringsmetaal in laers asook in 'n verskeidenheid chemiese toepassings. Alhoewel suiwer tin 'n hoër smeltpunt het as 'n lood-tinlegering word dit al hoe meer gebruik om loodlegerings te vervang (soms saam met ander metale in legering) in vele toepassings vanweë die giftigheid van lood.
  • Tinfoelie was voorheen dikwels gebruik om voedsel in toe te draai en medisyne in te verpak; maar is vroeg in die 20ste eeu vervang met aluminiumfoelie.

Tin word 'n supergeleier by enige temperatuur laer as 3.72 K. Tin was om die waarheid te sê een van die eerste supergeleiers wat bestudeer is; die Meissnerverskynsel, 'n kenmerk van supergeleiers, is vir die eerste keer ontdek tydens supergeleiertoetse op tinkristalle. Die niobium-tin verbinding Nb3Sn word in die handel gebruik as drade vir supergeleidende magnete, vanweë die materiaal se hoë kritieke temperatuur (18K) en kritiese magnetiese veld (25 Tesla). 'n Supergeleidende magneet wat slegs 'n paar kilogram weeg is in staat om magnetiese velde te skep wat vergelykbaar is aan dié wat met konvensionele elektromagnete opgewek kan word wat etlike tonne weeg.

Tin is een van die vroegste metale aan die mens bekend en is gebruik as 'n bestanddeel in brons sedert antieke tye. Tin is reeds omstreeks 3 500 v.C. in bronsimplemente gebruik, hoofsaaklik te wyte aan die hardheidseienskappe wat dit aan brons verleen. Die metaal in sy suiwer vorm is egter eers rondom 600 v.C. gebruik.

In 2007 was die Volksrepubliek China die grootste tinprodusent met 43% van die wêreldaandeel, gevolg deur Indonesië en Peru volgens die USGS.

Tin word vervaardig deur die erts met steenkool in 'n hoogoond te reduseer. Die metaal is 'n relatief skaars element met 'n natuurlike verspreiding in die aardkors van ongeveer 2 dpm vergeleke met die 94 dpm van sink, 63 dpm van koper en 12 dpm vir lood. Die meeste van die wêreld se tin word ontgin vanuit sedimentêre neerslae. Die enigste mineraal van handelsbelang is kasseriet (SnO2). Daar word egter klein hoeveelhede tin herwin vanuit sulfiedkomplekse soos stanniet, silindriet, frankeïet, kanveldiet en tealliet. Herwinning is ook 'n baie belangrike bron van tin.

Tasmanië bevat ook neerslae van geskiedkundige belang, veral op Mount Bischoff en Renison Bell.

Daar word geraam dat teen die huidige verbruikstempo, die aarde se tinreserwes oor sowat 40 jaar uitgeput sal wees. Lester Brown het egter beraam dat met 'n uiters konserwatiewe ekstrapolasie van 2% groei per jaar, tinreserwes selfs binne 20 jaar uitgeput kan word.

  1. Mel Schwartz.Encyclopedia of Materials, Parts and Finishes, 2de uitgawe, afdeling Tin and Alloys, Properties. CRC Press,2002.ISBN 1-56676-661-3
  2. Mel Schwartz.Encyclopedia of Materials, Parts and Finishes, 2de uitgawe, afdeling Tin and Alloys, Properties. CRC Press,2002.ISBN 1-56676-661-3
  3. 26 Mei, 2007, New Scientist, volume 194, uitgawe 2605, bladsye 38-39, issn = 0262 4079, How Long Will it Last?
  4. Brown, Lester Plan B 2.0, New York: W.W. Norton, 2006. bl. 109



Publikasie datum: September 03, 2021

indium, antimoonge, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 50chemiese, reeks, swak, metalegroep, periode, blok, pvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4d10, 5p2elektrone, skil, 4fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigtheid, naby, digtheid, nab. 50 indium tin antimoonGe Sn Pb Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal tin Sn 50Chemiese reeks swak metaleGroep periode blok 14 5 pVoorkomsAtoommassa 118 710 7 g molElektronkonfigurasie Kr 4d10 5s2 5p2Elektrone per skil 2 8 18 18 4Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t wit 7 265 g cm Digtheid naby k t grys 5 769 g cm Vloeistof digtheid teen s p 6 99 g cm Smeltpunt 505 08 K 231 93 C Kookpunt 2875 K 2602 C Smeltingswarmte wit 7 03 kJ molVerdampingswarmte wit 296 1 kJ molWarmtekapasiteit 25 C wit 27 112 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 1497 1657 1855 2107 2438 2893AtoomeienskappeKristalstruktuur tetragonaalOksidasietoestande 4 2 amfoteriese oksied Elektronegatiwiteit 1 96 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 708 6 kJ mol2de 1411 8 kJ mol3de 2943 0 kJ molAtoomradius 145 pmAtoomradius ber 145 pmKovalente radius 141 pmVan der Waals radius 217 pmDiverseMagnetiese rangskikking geen dataElektriese weerstand 0 C 115 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 66 8 W m K Termiese uitsetting 25 C 22 0 µm m K Spoed van klank dun staaf k t gerol 2730 m sYoung se modulus 50 GPaSkuifmodulus 18 GPaMassamodulus 58 GPaPoissonverhouding 0 36Mohs se hardheid 1 5Brinell hardheid 51 MPaCAS registernommer 7440 31 5Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van Tin iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP112Sn 0 97 Sn is stabiel met 62 neutrone114Sn 0 66 Sn is stabiel met 64 neutrone115Sn 0 34 Sn is stabiel met 65 neutrone116Sn 14 54 Sn is stabiel met 66 neutrone117Sn 7 68 Sn is stabiel met 67 neutrone118Sn 24 22 Sn is stabiel met 68 neutrone119Sn 8 59 Sn is stabiel met 69 neutrone120Sn 32 58 Sn is stabiel met 70 neutrone122Sn 4 63 Sn is stabiel met 72 neutrone124Sn 5 79 Sn is stabiel met 74 neutrone126Sn sin 1 E5 j b 0 380 126SbVerwysings Tin is n chemiese element met die simbool Sn vanuit die Latyn Stannum en met n atoomgetal van 50 Hierdie silwerkleurige smeebare swak metaal word nie geredelik in lug geoksideer nie en bied goeie weerstand teen korrosie Die element word gebruik in legerings wat aangewend word om ander metale te bedek om hulle teen korrosie te beskerm Tin word hoofsaaklik uit die mineraal kassiteriet ontgin waar dit in n oksiedvorm aangetref word Dit kan saam met koper vermeng word om n die legering wat algemeen as brons bekend staan te vorm Piouterlegerings kan soveel as 85 tot 99 tin bevat Inhoud 1 Kenmerkende eienskappe 2 Allotrope 3 Gebruike 4 Geskiedenis 5 Verspreiding en vervaardiging 6 VerwysingsKenmerkende eienskappe WysigTin is n smeebare pletbare hoogs kristallyne silwerwit metaal wanneer n staaf tin gebuig word kan n vreemde kraakgeluid gehoor word as gevolg van die breek van die kristalle Die metaal weerstaan korrosie deur gedistilleerde see asook sagte water maar kan deur sterk sure alkalies en suursoute aangeval word Tin tree op as n katalisator wanneer suurstof in oplossing is en dit help om die chemiese aanval op die metaal te versnel Tin vorm die dioksied SnO2 as dit in die teenwoordigheid van lug verhit word SnO2 is op sy beurt n baie swak suur en vorm tinsoute SnO32 met basiese oksiede Tin kan blink gepoleer word en word gebruik as beskermende laag vir ander metale om hulle teen korrosie of chemiese aanval te beskerm Die metaal verbind direk met chloor en suurstof en verplaas waterstof uit verdunde sure Tin is smeebaar teen gewone temperature maar is bros as dit verkoel word Allotrope WysigTin se chemiese eienskappe val tussen die van metale en nie metale net soos die halfgeleiers silikon en germanium Tin het twee allotrope teen normale drukke en temperature grys en wit tin Onder 13 2 C bestaan dit as n grys of alfa tin wat n kubiese kristalstruktuur het soortgelyk aan silikon en germanium Grys tin het geen metaaleienskappe nie en is n dowwe grys poeieragtige materiaal met min gebruike buiten vir n paar gespesialiseerde halfgeleiertoepassings Alhoewel die oorgangstemperatuur 13 2 C is vind die verandering nie plaas tensy die metaal baie suiwer is nie en slegs as die blootstellingstemperatuur ver onder 0 C is 1 Kommersiele graad van tin 99 8 weerstaan die oorgang as gevolg van die inhiberende effek van die klein hoeveelhede bismut antimoon lood en silwer wat teenwoordig is as onsuiwerhede Legeringselemente soos koper antimoon bismut kadmium en silwer verhoog die hardheid van tin Tin vorm geredelik harde bros intermediere fases wat dikwels ongewens is Dit los oor die algemeen nie goed op in ander metale nie en daar is baie min metale wat vastetoestand oplossings in tin sal vorm Eenvoudige eutektiese stelsels kan egter met bismut gallium lood tallium en sink gevorm word 2 Gebruike WysigTin verbind geredelik met yster en is al gebruik om lood of sink en staal te bedek om korrosie te voorkom Tingeplateerde staalhouers blik word dikwels gebruik vir voedselbewaring en hierdie gebruik maak n groot deel van die mark vir tin uit Ander gebruike Tin word gebruik in verskeie legerings soos brons piouter fosforbrons sagte soldeersel en dies meer Die belangrikste sout tinchloried word as reduseermiddel aangewend en om die vaslegging van kleurstowwe in die calico drukproses te verseker Elektriesgeleidende bedekkings word as tinsoute op glas gesproei Hierdie bedekkings word gebruik in paneelligte en in die vervaardiging van vrieswerende motorruite Die metaalpype in pyporrels word meestal gemaak met legerings wat tin loodlegerings bevat Die hoeveelheid tin in die pyporrel speel n rol in die toonhoogte van die pyp aangesien tin die mees resonante metaal is Vensterglas word dikwels gemaak deur gesmelte glas wat bo op gesmelte tin dryf om sodoende n baie plat oppervlak te verkry Hierdie proses staan as die Pilkington proses bekend Tin word ook gebruik in soldeersel om pype te las of elektroniese stroombane te bou Dit word ook gebruik as legeringsmetaal in laers asook in n verskeidenheid chemiese toepassings Alhoewel suiwer tin n hoer smeltpunt het as n lood tinlegering word dit al hoe meer gebruik om loodlegerings te vervang soms saam met ander metale in legering in vele toepassings vanwee die giftigheid van lood Tinfoelie was voorheen dikwels gebruik om voedsel in toe te draai en medisyne in te verpak maar is vroeg in die 20ste eeu vervang met aluminiumfoelie Tin word n supergeleier by enige temperatuur laer as 3 72 K Tin was om die waarheid te se een van die eerste supergeleiers wat bestudeer is die Meissnerverskynsel n kenmerk van supergeleiers is vir die eerste keer ontdek tydens supergeleiertoetse op tinkristalle Die niobium tin verbinding Nb3Sn word in die handel gebruik as drade vir supergeleidende magnete vanwee die materiaal se hoe kritieke temperatuur 18K en kritiese magnetiese veld 25 Tesla n Supergeleidende magneet wat slegs n paar kilogram weeg is in staat om magnetiese velde te skep wat vergelykbaar is aan die wat met konvensionele elektromagnete opgewek kan word wat etlike tonne weeg Geskiedenis WysigTin is een van die vroegste metale aan die mens bekend en is gebruik as n bestanddeel in brons sedert antieke tye Tin is reeds omstreeks 3 500 v C in bronsimplemente gebruik hoofsaaklik te wyte aan die hardheidseienskappe wat dit aan brons verleen Die metaal in sy suiwer vorm is egter eers rondom 600 v C gebruik Verspreiding en vervaardiging WysigIn 2007 was die Volksrepubliek China die grootste tinprodusent met 43 van die wereldaandeel gevolg deur Indonesie en Peru volgens die USGS Tin word vervaardig deur die erts met steenkool in n hoogoond te reduseer Die metaal is n relatief skaars element met n natuurlike verspreiding in die aardkors van ongeveer 2 dpm vergeleke met die 94 dpm van sink 63 dpm van koper en 12 dpm vir lood Die meeste van die wereld se tin word ontgin vanuit sedimentere neerslae Die enigste mineraal van handelsbelang is kasseriet SnO2 Daar word egter klein hoeveelhede tin herwin vanuit sulfiedkomplekse soos stanniet silindriet frankeiet kanveldiet en tealliet Herwinning is ook n baie belangrike bron van tin Tasmanie bevat ook neerslae van geskiedkundige belang veral op Mount Bischoff en Renison Bell Daar word geraam dat teen die huidige verbruikstempo die aarde se tinreserwes oor sowat 40 jaar uitgeput sal wees 3 Lester Brown het egter beraam dat met n uiters konserwatiewe ekstrapolasie van 2 groei per jaar tinreserwes selfs binne 20 jaar uitgeput kan word 4 Verwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tin Sien tin in Wiktionary die vrye woordeboek Mel Schwartz Encyclopedia of Materials Parts and Finishes 2de uitgawe afdeling Tin and Alloys Properties CRC Press 2002 ISBN 1 56676 661 3 Mel Schwartz Encyclopedia of Materials Parts and Finishes 2de uitgawe afdeling Tin and Alloys Properties CRC Press 2002 ISBN 1 56676 661 3 26 Mei 2007 New Scientist volume 194 uitgawe 2605 bladsye 38 39 issn 0262 4079 How Long Will it Last Brown Lester Plan B 2 0 New York W W Norton 2006 bl 109 H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tin amp ol,