×
Tibesti

Die Tibesti is 'n bergreeks van vulkaniese oorsprong in die noorde van Tsjad met enkele uitlopers in Suid-Libië. Emi Koussi is met 3 445 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Tibesti en die Saharawoestyn. Noordwes van die Tibesti is die Ahaggar en suidwes is die Aïr geleë. Al drie bergreekse oorheers die sentrale gedeelte van die Saharawoestyn in Noord-Afrika.

Nasa-Satellietbeeld van die Tibesti
Franstalige kaart van die Tibesti

Die Tibesti streek sowat 380 km in 'n wes-oostelike rigting en 350 km in 'n noord-suidelike rigting. Dit beslaan 'n oppervlakte van sowat 100 000 km².

In die Tibesti-streek bly veral Berbers; hulle handhaaf 'n nomadiese leefwyse.

Publikasie datum: September 26, 2021

tibesti, bergreeks, vulkaniese, oorsprong, noorde, tsjad, enkele, uitlopers, suid, libië, koussi, meter, seevlak, hoogste, bergpiek, saharawoestyn, noordwes, ahaggar, suidwes, aïr, geleë, drie, bergreekse, oorheers, sentrale, gedeelte, saharawoestyn, noord, af. Die Tibesti is n bergreeks van vulkaniese oorsprong in die noorde van Tsjad met enkele uitlopers in Suid Libie Emi Koussi is met 3 445 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Tibesti en die Saharawoestyn Noordwes van die Tibesti is die Ahaggar en suidwes is die Air gelee Al drie bergreekse oorheers die sentrale gedeelte van die Saharawoestyn in Noord Afrika Nasa Satellietbeeld van die Tibesti Franstalige kaart van die Tibesti Die Tibesti streek sowat 380 km in n wes oostelike rigting en 350 km in n noord suidelike rigting Dit beslaan n oppervlakte van sowat 100 000 km In die Tibesti streek bly veral Berbers hulle handhaaf n nomadiese leefwyse Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tibesti en Tibesti Encyclopaedia Britannica Besoek op 26 April 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tibesti amp ol,