×
Tuna

Tuna is die naam vir 'n verskeidenheid spesies roofvisse wat in die see voorkom, in die familie Scombridae, hoofsaaklik van die genus Thunnus. Tunas is groot en besonder vinnige seevisse.

Tuna
Geelvintuna, Thunnus albacares
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scombroidei
Familie:
Genus:
South, 1845
Spesies

Verskeie – sien teks.

Die meeste hou in veral tropiese gebiede, waar hulle vlak onder die oppervlak hul voedsel verkry. Tunas behoort tot die orde Perciformes, die suborde Scombroidei en is saam met die makriele lede van die familie Scombridae. Die tunas is groot visse en sommige kan tot 3,3 m lank word, met 'n massa van tot 800 kg.

Die diere trek baie rond, maar hulle hou gewoonlik naby die oppervlak of in kuswaters, waar hulle hoofsaaklik vis, skaaldiere, seekatte en ander diere eet. Die visse kan tot selfs 75 km/h swem, want hul liggame is uiters vaartbelyn, terwyl die romp en vinne sterk gespierd is.

Sommige spesies se borsvinne kan in 'n holte in die romp versink vir selfs beter vaartbelyning. Die kieue is besonder groot omdat die diere 'n baie groot suurstofbehoefte het. Die vleis is kenmerkend rooi vanweë die baie bloedvate, terwyl die bloed 'n hoë hemoglobieninhoud het. Die bloedvatstelsel onder die vel is baie goed ontwikkel, wat die tunas daartoe in staat stel om 'n konstante hoë liggaamstemperatuur te handhaaf. Makriele is oor die algemeen kleiner as tunas.

Daar bestaan agt spesies:

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

tuna, naam, verskeidenheid, spesies, roofvisse, voorkom, familie, scombridae, hoofsaaklik, genus, thunnus, groot, besonder, vinnige, seevisse, geelvintuna, thunnus, albacareswetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chordatasubfilu. Tuna is die naam vir n verskeidenheid spesies roofvisse wat in die see voorkom in die familie Scombridae hoofsaaklik van die genus Thunnus Tunas is groot en besonder vinnige seevisse TunaGeelvintuna Thunnus albacaresWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas TeleosteiSuperorde AcanthopterygiiOrde PerciformesSuborde ScombroideiFamilie ScombridaeGenus Thunnus South 1845SpesiesVerskeie sien teks Die meeste hou in veral tropiese gebiede waar hulle vlak onder die oppervlak hul voedsel verkry Tunas behoort tot die orde Perciformes die suborde Scombroidei en is saam met die makriele lede van die familie Scombridae Die tunas is groot visse en sommige kan tot 3 3 m lank word met n massa van tot 800 kg Die diere trek baie rond maar hulle hou gewoonlik naby die oppervlak of in kuswaters waar hulle hoofsaaklik vis skaaldiere seekatte en ander diere eet Die visse kan tot selfs 75 km h swem want hul liggame is uiters vaartbelyn terwyl die romp en vinne sterk gespierd is Sommige spesies se borsvinne kan in n holte in die romp versink vir selfs beter vaartbelyning Die kieue is besonder groot omdat die diere n baie groot suurstofbehoefte het Die vleis is kenmerkend rooi vanwee die baie bloedvate terwyl die bloed n hoe hemoglobieninhoud het Die bloedvatstelsel onder die vel is baie goed ontwikkel wat die tunas daartoe in staat stel om n konstante hoe liggaamstemperatuur te handhaaf Makriele is oor die algemeen kleiner as tunas Spesies WysigDaar bestaan agt spesies Thunnus alalunga Bonnaterre 1788 Albakoor Thunnus albacares Bonnaterre 1788 Geelvintuna Thunnus atlanticus Lesson 1831 Thunnus maccoyii Castelnau 1872 Suidelike blouvin tuna Thunnus obesus Lowe 1839 Grootoog tuna Thunnus orientalis Temminck amp Schlegel 1844 Thunnus thynnus Linnaeus 1758 Blouvin tuna Thunnus tonggol Bleeker 1851 Sien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBronnelys WysigWereldspektrum 1982 ISBN 0908409680 volume 27 bl 167 168 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tuna amp ol,