×
The Oval (Londen)
Hierdie artikel handel oor die krieketveld in Londen. Vir ander gebruike sien die dubbelsinnigheidsbladsy The Oval.

The Oval, ook genoem die "Kia Oval" weens borgskapredes, is 'n bekende internasionale krieketstadion in Kennington, in Londen, Engeland. Dit het ook voorheen as "Kennington Oval" bekend gestaan.

The Oval
Bynaam Kia Oval
Ligging Kennington, Londen, Engeland
Koördinate 51°29′1.4″N0°6′54″W /51.483722°N 0.11500°W /51.483722; -0.11500Koördinate:51°29′1.4″N0°6′54″W /51.483722°N 0.11500°W /51.483722; -0.11500
Eienaar Hertogdom Cornwallis
Operateur Surrey County Cricket Club
Kapasiteit 25 500
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1845
Huurders
Surrey (1846–hede)
Corinthian-Casuals (sokker; 1950–1963)
The Oval se oorlosie

"The Oval" is die tuisveld van die Surrey County Cricket Club. "The Oval" was die eerste veld in Engeland en die tweede ter wêreld (ná die Melbourne-krieketveld in Australië) om toetskrieket aan te bied. Engeland se nederlaag teen Australië op 29 Augustus 1882 en die spottende reaksie van Australië het tot inrigting van Die As-kompetisie tussen albei nasionale krieketspanne gelei, wat sedertdien twee keer per jaar beslis word. The Oval is al tydens vyf krieketwêreldbekers vir wedstryde ingespan: 1975, 1979, 1983, 1999 en 2019.

Inhoud

Krieketwêreldbeker 1975

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1975.
Groepfase
11 Junie 1975

Australië
328/5 (60 boulbeurte)
t
Sri Lanka
276/4 (60 boulbeurte)
Alan Turner 101 (113)
Somachandra de Silva 2/60 (12 boulbeurte)
Sunil Wettimuny 53* (102)
Ian Chappell 2/14 (4 boulbeurte)
Australië wen met 52 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Alan Turner (Aus)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
14 Junie 1975

Australië
192 almal uit (53.4 boulbeurte)
t
Wes-Indië
195/3 (46 boulbeurte)
Ross Edwards 58 (74)
Andy Roberts 3/39 (10.4 boulbeurte)
Alvin Kallicharran 78 (83)
Ashley Mallett 1/35 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 7 paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en David Constant (Eng)
Speler van die wedstryd: Alvin Kallicharran (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Halfeindrondte
18 Junie 1975

Nieu-Seeland
158 almal uit (52.2 boulbeurte)
t
Wes-Indië
159/5 (40.1 boulbeurte)
Geoff Howarth 51 (93)
Bernard Julien 4/27 (12 boulbeurte)
Alvin Kallicharran 72 (92)
Richard Collinge 3/28 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 5 paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Alvin Kallicharran (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.

Krieketwêreldbeker 1979

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1979.
Groepfase
13–15 Junie 1979

Wedstryd afgelas sonder dat 'n bal geboul is.
The Oval, Londen
Skeidsregters: onbekend
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • geen loot nie
  • Twee reserwedae gebruik, as gevolg van swaar reën nie gespeel nie.
Halfeindrondte
20 Junie 1979

Wes-Indië
293/6 (60 boulbeurte)
t
Pakistan
250 almal uit (56.2 boulbeurte)
Gordon Greenidge 73 (107)
Asif Iqbal 4/56 (11 boulbeurte)
Zaheer Abbas 93 (122)
Colin Croft 3/29 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 43 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en David Constant (Eng)
Speler van die wedstryd: Gordon Greenidge (WI)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.

Krieketwêreldbeker 1983

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1983.
Groepfase
9 Junie 1983

Engeland
322/6 (60 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
216 (59 boulbeurte)
Allan Lamb 102 (105)
Martin Snedden 2/105 (12 boulbeurte)
Martin Crowe 97 (118)
Bob Willis 2/9 (7 boulbeurte)
Engeland wen met 106 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Barrie Meyer (Eng) en Don Oslear (Eng)
Speler van die wedstryd: Allan Lamb (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
15 Junie 1983

Wes-Indië
282/9 (60 boulbeurte)
t
Indië
216 (53.1 boulbeurte)
Viv Richards 119 (146)
Roger Binny 3/71 (12 boulbeurte)
Mohinder Amarnath 80 (139)
Michael Holding 3/40 (9.1 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 66 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Barrie Meyer (Eng) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Viv Richards (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Halfeindrondte
22 Junie 1983

Pakistan
184/8 (60 boulbeurte)
t
Wes-Indië
188/2 (48.4 boulbeurte)
Mohsin Khan 70 (176)
Malcolm Marshall 3/28 (12 boulbeurte)
Viv Richards 80* (96)
Rashid Khan 1/32 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 8 paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: David Constant (Eng) en Alan Whitehead (Eng)
Speler van die wedstryd: Viv Richards (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.

Krieketwêreldbeker 1999

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1999.
Groepfase
22 Mei 1999

Suid-Afrika
225/7 (50 boulbeurte)
t
Engeland
103 (41 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 60 (94)
Alan Mullally 2/28 (10 boulbeurte)
Neil Fairbrother 21 (44)
Allan Donald 4/17 (8 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 122 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Dunne (NZ) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Lance Klusener (SA)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Super Ses
4 Junie 1999

Australië
282/6 (50 boulbeurte)
t
Indië
205 (48.2 boulbeurte)
Mark Waugh 83 (99)
Robin Singh 2/43 (7 boulbeurte)
Ajay Jadeja 100* (138)
Glenn McGrath 3/34 (10 boulbeurte)
Australië wen met 77 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Peter Willey (Eng)
Speler van die wedstryd: Glenn McGrath (Aus)
  • Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Super Ses
11 Junie 1999

Pakistan
271/9 (50 boulbeurte)
t
Zimbabwe
123 (40.3 boulbeurte)
Saeed Anwar 103 (144)
Henry Olonga 2/38 (5 boulbeurte)
Neil Johnson 54 (94)
Saqlain Mushtaq 3/16 (6.3 boulbeurte)
Pakistan wen met 148 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Dave Orchard (SA)
Speler van die wedstryd: Saeed Anwar (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.

Krieketwêreldbeker 2019

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2019.
Groepfase
30 Mei 2019
10:30 (BST)
Engeland
311/8 (50 boulbeurte)
t
Suid-Afrika
207 (39.5 boulbeurte)
Ben Stokes 89 (79)
Lungi Ngidi 3/66 (10 boulbeurte)
Quinton de Kock 68 (74)
Jofra Archer 3/27 (7 boulbeurte)
Engeland wen met 104 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Ben Stokes (Eng)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
2 Junie 2019
10:30 (BST)
Bangladesj
330/6 (50 boulbeurte)
t
Suid-Afrika
309/8 (50 boulbeurte)
Mushfiqur Rahim 78 (80)
Andile Phehlukwayo 2/52 (10 boulbeurte)
Faf du Plessis 62 (53)
Mustafizur Rahman 3/67 (10 boulbeurte)
Bangladesj wen met 21 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Paul Reiffel (Aus) en Joel Wilson (WI)
Speler van die wedstryd: Shakib Al Hasan (Ban)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
5 Junie 2019
13:30 (BST) (D/N)
Bangladesj
244 (49.2 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
248/8 (47.1 boulbeurte)
Shakib Al Hasan 64 (68)
Matt Henry 4/47 (9.2 boulbeurte)
Ross Taylor 82 (91)
Mosaddek Hossain 2/33 (8 boulbeurte)
Neu-Seeland wen met 2 paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Bruce Oxenford (Aus) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Ross Taylor (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
9 Junie 2019
10:30 (BST)
Indië
352/5 (50 boulbeurte)
t
Australië
316 (50 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 117 (109)
Marcus Stoinis 2/62 (7 boulbeurte)
Steve Smith 69 (70)
Bhuvneshwar Kumar 3/50 (10 boulbeurte)
Indië wen met 36 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Chris Gaffaney (NZ) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Shikhar Dhawan (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
15 Junie 2019
10:30 (BST)
Australië
334/7 (50 boulbeurte)
t
Sri Lanka
247 (45.5 boulbeurte)
Aaron Finch 153 (132)
Dhananjaya de Silva 2/40 (8 boulbeurte)
Dimuth Karunaratne 97 (108)
Mitchell Starc 4/55 (10 boulbeurte)
Australie wen met 87 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Richard Illingworth (Eng)
Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Die horlosie teen die muur van die lede-ingang

  • Die Brit Oval onder spreiligte

  • "Die OCS pawiljoen" van die Bedser-pawiljoen af gesien

  • "The Pavilion"

  • The Oval met die gastenk wat nou onder monumentbeskerming geplaas is

  1. (in Engels). ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op22 Julie 2019.

Publikasie datum: September 26, 2021

oval, londen, hierdie, artikel, handel, krieketveld, londen, ander, gebruike, sien, dubbelsinnigheidsbladsy, oval, oval, genoem, oval, weens, borgskapredes, bekende, internasionale, krieketstadion, kennington, londen, engeland, voorheen, kennington, oval, beke. Hierdie artikel handel oor die krieketveld in Londen Vir ander gebruike sien die dubbelsinnigheidsbladsy The Oval The Oval ook genoem die Kia Oval weens borgskapredes is n bekende internasionale krieketstadion in Kennington in Londen Engeland Dit het ook voorheen as Kennington Oval bekend gestaan 1 The OvalBynaam Kia OvalLigging Kennington Londen EngelandKoordinate 51 29 1 4 N 0 6 54 W 51 483722 N 0 11500 W 51 483722 0 11500 Koordinate 51 29 1 4 N 0 6 54 W 51 483722 N 0 11500 W 51 483722 0 11500Eienaar Hertogdom CornwallisOperateur Surrey County Cricket ClubKapasiteit 25 500Oppervlak GrasKonstruksieGebou 1845HuurdersSurrey 1846 hede Corinthian Casuals sokker 1950 1963 The Oval se oorlosie The Oval is die tuisveld van die Surrey County Cricket Club The Oval was die eerste veld in Engeland en die tweede ter wereld na die Melbourne krieketveld in Australie om toetskrieket aan te bied Engeland se nederlaag teen Australie op 29 Augustus 1882 en die spottende reaksie van Australie het tot inrigting van Die As kompetisie tussen albei nasionale krieketspanne gelei wat sedertdien twee keer per jaar beslis word The Oval is al tydens vyf krieketwereldbekers vir wedstryde ingespan 1975 1979 1983 1999 en 2019 Inhoud 1 Wedstryde 1 1 Krieketwereldbeker 1975 1 2 Krieketwereldbeker 1979 1 3 Krieketwereldbeker 1983 1 4 Krieketwereldbeker 1999 1 5 Krieketwereldbeker 2019 2 Fotogalery 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsWedstryde WysigKrieketwereldbeker 1975 Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Krieketwereldbeker 1975 Groepfase 11 Junie 1975 Telkaart Australie 328 5 60 boulbeurte t Sri Lanka 276 4 60 boulbeurte Alan Turner 101 113 Somachandra de Silva 2 60 12 boulbeurte Sunil Wettimuny 53 102 Ian Chappell 2 14 4 boulbeurte Australie wen met 52 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Arthur Fagg Eng Speler van die wedstryd Alan Turner Aus Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groepfase 14 Junie 1975 Telkaart Australie 192 almal uit 53 4 boulbeurte t Wes Indie 195 3 46 boulbeurte Ross Edwards 58 74 Andy Roberts 3 39 10 4 boulbeurte Alvin Kallicharran 78 83 Ashley Mallett 1 35 11 boulbeurte Wes Indie wen met 7 paaltjiesThe Oval Londen Skeidsregters Dickie Bird Eng en David Constant Eng Speler van die wedstryd Alvin Kallicharran WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Halfeindrondte 18 Junie 1975 Telkaart Nieu Seeland 158 almal uit 52 2 boulbeurte t Wes Indie 159 5 40 1 boulbeurte Geoff Howarth 51 93 Bernard Julien 4 27 12 boulbeurte Alvin Kallicharran 72 92 Richard Collinge 3 28 12 boulbeurte Wes Indie wen met 5 paaltjiesThe Oval Londen Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Arthur Fagg Eng Speler van die wedstryd Alvin Kallicharran WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Krieketwereldbeker 1979 Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Krieketwereldbeker 1979 Groepfase 13 15 Junie 1979 Telkaart Sri Lanka t Wes IndieWedstryd afgelas sonder dat n bal geboul is The Oval Londen Skeidsregters onbekend Speler van die wedstryd nie toegeken niegeen loot nie Twee reserwedae gebruik as gevolg van swaar reen nie gespeel nie Halfeindrondte 20 Junie 1979 Telkaart Wes Indie 293 6 60 boulbeurte t Pakistan 250 almal uit 56 2 boulbeurte Gordon Greenidge 73 107 Asif Iqbal 4 56 11 boulbeurte Zaheer Abbas 93 122 Colin Croft 3 29 11 boulbeurte Wes Indie wen met 43 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Lloyd Budd Eng en David Constant Eng Speler van die wedstryd Gordon Greenidge WI Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Krieketwereldbeker 1983 Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Krieketwereldbeker 1983 Groepfase 9 Junie 1983 Telkaart Engeland 322 6 60 boulbeurte t Nieu Seeland 216 59 boulbeurte Allan Lamb 102 105 Martin Snedden 2 105 12 boulbeurte Martin Crowe 97 118 Bob Willis 2 9 7 boulbeurte Engeland wen met 106 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Barrie Meyer Eng en Don Oslear Eng Speler van die wedstryd Allan Lamb Eng Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf Groepfase 15 Junie 1983 Telkaart Wes Indie 282 9 60 boulbeurte t Indie 216 53 1 boulbeurte Viv Richards 119 146 Roger Binny 3 71 12 boulbeurte Mohinder Amarnath 80 139 Michael Holding 3 40 9 1 boulbeurte Wes Indie wen met 66 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Barrie Meyer Eng en David Shepherd Eng Speler van die wedstryd Viv Richards WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om te kolf Halfeindrondte 22 Junie 1983 Telkaart Pakistan 184 8 60 boulbeurte t Wes Indie 188 2 48 4 boulbeurte Mohsin Khan 70 176 Malcolm Marshall 3 28 12 boulbeurte Viv Richards 80 96 Rashid Khan 1 32 12 boulbeurte Wes Indie wen met 8 paaltjiesThe Oval Londen Skeidsregters David Constant Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Viv Richards WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Krieketwereldbeker 1999 Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Krieketwereldbeker 1999 Groepfase 22 Mei 1999 Telkaart Suid Afrika 225 7 50 boulbeurte t Engeland 103 41 boulbeurte Herschelle Gibbs 60 94 Alan Mullally 2 28 10 boulbeurte Neil Fairbrother 21 44 Allan Donald 4 17 8 boulbeurte Suid Afrika wen met 122 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Steve Dunne NZ en Srinivasaraghavan Venkataraghavan Ind Speler van die wedstryd Lance Klusener SA Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Super Ses 4 Junie 1999 Telkaart Australie 282 6 50 boulbeurte t Indie 205 48 2 boulbeurte Mark Waugh 83 99 Robin Singh 2 43 7 boulbeurte Ajay Jadeja 100 138 Glenn McGrath 3 34 10 boulbeurte Australie wen met 77 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Steve Bucknor WI en Peter Willey Eng Speler van die wedstryd Glenn McGrath Aus Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Super Ses 11 Junie 1999 Telkaart Pakistan 271 9 50 boulbeurte t Zimbabwe 123 40 3 boulbeurte Saeed Anwar 103 144 Henry Olonga 2 38 5 boulbeurte Neil Johnson 54 94 Saqlain Mushtaq 3 16 6 3 boulbeurte Pakistan wen met 148 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Steve Bucknor WI en Dave Orchard SA Speler van die wedstryd Saeed Anwar Pak Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf Krieketwereldbeker 2019 Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Krieketwereldbeker 2019 Groepfase 30 Mei 2019 10 30 BST Telkaart Engeland 311 8 50 boulbeurte t Suid Afrika 207 39 5 boulbeurte Ben Stokes 89 79 Lungi Ngidi 3 66 10 boulbeurte Quinton de Kock 68 74 Jofra Archer 3 27 7 boulbeurte Engeland wen met 104 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Kumar Dharmasena SL en Bruce Oxenford Aus Speler van die wedstryd Ben Stokes Eng Suid Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groepfase 2 Junie 2019 10 30 BST Telkaart Bangladesj 330 6 50 boulbeurte t Suid Afrika 309 8 50 boulbeurte Mushfiqur Rahim 78 80 Andile Phehlukwayo 2 52 10 boulbeurte Faf du Plessis 62 53 Mustafizur Rahman 3 67 10 boulbeurte Bangladesj wen met 21 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Paul Reiffel Aus en Joel Wilson WI Speler van die wedstryd Shakib Al Hasan Ban Suid Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groepfase 5 Junie 2019 13 30 BST D N Telkaart Bangladesj 244 49 2 boulbeurte t Nieu Seeland 248 8 47 1 boulbeurte Shakib Al Hasan 64 68 Matt Henry 4 47 9 2 boulbeurte Ross Taylor 82 91 Mosaddek Hossain 2 33 8 boulbeurte Neu Seeland wen met 2 paaltjiesThe Oval Londen Skeidsregters Bruce Oxenford Aus en Paul Reiffel Aus Speler van die wedstryd Ross Taylor NZ Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groepfase 9 Junie 2019 10 30 BST Telkaart Indie 352 5 50 boulbeurte t Australie 316 50 boulbeurte Shikhar Dhawan 117 109 Marcus Stoinis 2 62 7 boulbeurte Steve Smith 69 70 Bhuvneshwar Kumar 3 50 10 boulbeurte Indie wen met 36 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Chris Gaffaney NZ en Ian Gould Eng Speler van die wedstryd Shikhar Dhawan Ind Indie het die loot gewen en verkies om te kolf Groepfase 15 Junie 2019 10 30 BST Telkaart Australie 334 7 50 boulbeurte t Sri Lanka 247 45 5 boulbeurte Aaron Finch 153 132 Dhananjaya de Silva 2 40 8 boulbeurte Dimuth Karunaratne 97 108 Mitchell Starc 4 55 10 boulbeurte Australie wen met 87 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Aleem Dar Pak en Richard Illingworth Eng Speler van die wedstryd Aaron Finch Aus Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Fotogalery Wysig Die horlosie teen die muur van die lede ingang Die Brit Oval onder spreiligte Die OCS pawiljoen van die Bedser pawiljoen af gesien The Pavilion The Oval met die gastenk wat nou onder monumentbeskerming geplaas isVerwysings Wysig Kennington Oval in Engels ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 22 Julie 2019 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie The Oval Londen Ontsluit van https af wikipedia org w index php title The Oval Londen amp ol,