×
Texas

Texas ([ˈtɛksəs], Engels: State of Texas, Spaans: Tejas) is 'n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika (VSA) met 'n oppervlakte van 696 241 vierkante kilometer en 'n bevolking van 26,9 miljoen.

Deelstaat Texas
Vlag van Texas Seël
Bynaam(e): The Lone Star State
Staatslied: Texas, Our Texas
Amptelike taal(e) Geen
Gesproke taal(e) Engels en Spaans
Hoofstad Austin
Grootste stad Houston
Area 2de in die V.S.
- Totaal 696 241 km2
- Wydte 1 244 km
- Lengte 1 270 km
- Water 17 574 km2
- % water 2,5 %
- Breedtegraad 25°50'N tot 36°30'N
- Lengtegraad 93°31'W tot 106°39'W
Bevolking 2de in die V.S.
- Totaal 26 965 958
- Digtheid 98,1/km2
26ste in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Guadalupe Peak
2 667,4 m
- Gemiddeld 520 m
- Laagste punt Golf van Meksiko
seevlak
Toetrede tot die Unie 29 Desember 1845 (28ste)
Goewerneur Greg Abbott (R)
Luitenant-Goewerneur Dan Patrick (R)
Wetgewer Texas Wetgewer
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore John Cornyn (R)
Ted Cruz (R)
Tydsone UTC-6 / Somertyd UTC-5
Afkortings TX US-TX
Webblad

Die administratiewe hoofstad is Austin, die grootste stad is Houston en die grootste metropolitaanse gebied is Dallas/Fort Worth/Arlington. Texas is sowel ten opsigte van sy oppervlakte asook sy bevolking die tweede grootste Amerikaanse deelstaat – slegs Alaska het 'n groter oppervlakte, en net Kalifornië se inwonertal oorskry dié van Texas. In administratiewe opsig het geen ander deelstaat meer counties of administratiewe distrikte as Texas (254).

Die bynaam van Texas, Lone Star State, verwys na die historiese feit dat Texas reeds voor sy toetrede tot die Unie as 'n onafhanklike republiek bestaan het. In geskiedkundige en kulturele opsig het Texas, onder meer vanweë die geskiedenis van sy kolonisasie en sy lidmaatskap in die Konfederasie, nou bande met die Amerikaanse Suide. As 'n voormalige Spaanse en Meksikaanse besitting behoort die deelstaat egter ook by die Amerikaanse Suidweste.

Oggendmis in die Martin Dies Jr. State Park
Stormreën in die Enchanted Rock State Natural Area
Grapevine Vintage Railroad in Fort Worth
Varner-Hogg Plantation House in West Columbia
The Alamo in San Antonio
Uitsig oor Lake Austin
Everything's bigger in Texas... Lake Austin
Die middestad van Dallas teen sononder
Die sterrehemel oor Texas: Indian Lodge, Davis Mountains State Park

Spanje was die eerste Europese land wat aanspraak op Texas gemaak het, en tot die einde van die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog in die jaar 1836 het dit 'n deel van Meksiko gevorm. Tussen 1836 en 1845 het Texas as 'n onafhanklike republiek bestaan en daarna as 28ste deelstaat by die VSA aangesluit. Die Amerikaanse anneksasie van Texas was deel van die gebeurtenisse wat uiteindelik die aanleiding tot die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en die Amerikaanse Burgeroorlog gegee het. Met die ontdekking van ruolie in die vroeë 20ste eeu het die vinnige ekonomiese ontwikkeling van Texas begin. Vandag beskik die deelstaat oor 'n gediversifiseerde ekonomie met 'n groeiende hoëtegnologiebedryf as sy basis.

  1. (in Engels). U.S. Census Bureau. 24 Desember 2014. Geargiveer vanaf (CSV) op 17 Junie 2016. Besoek op15 Februarie 2015.
Toerisme

    Geskiedenis

      Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: September 26, 2021

      texas, ˈtɛksəs, engels, state, spaans, tejas, deelstaat, sentrale, suide, verenigde, state, amerika, oppervlakte, vierkante, kilometer, bevolking, miljoen, deelstaat, vlag, seëlbynaam, lone, star, statestaatslied, amptelike, taal, geengesproke, taal, engels, s. Texas ˈtɛkses Engels State of Texas Spaans Tejas is n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika VSA met n oppervlakte van 696 241 vierkante kilometer en n bevolking van 26 9 miljoen 1 Deelstaat TexasVlag van Texas SeelBynaam e The Lone Star StateStaatslied Texas Our TexasAmptelike taal e GeenGesproke taal e Engels en SpaansHoofstad AustinGrootste stad HoustonArea 2de in die V S Totaal 696 241 km2 Wydte 1 244 km Lengte 1 270 km Water 17 574 km2 water 2 5 Breedtegraad 25 50 N tot 36 30 N Lengtegraad 93 31 W tot 106 39 WBevolking 2de in die V S Totaal 26 965 958 Digtheid 98 1 km2 26ste in die V S Hoogte Hoogste punt Guadalupe Peak 2 667 4 m Gemiddeld 520 m Laagste punt Golf van Meksiko seevlakToetrede tot die Unie 29 Desember 1845 28ste Goewerneur Greg Abbott R Luitenant Goewerneur Dan Patrick R Wetgewer Texas Wetgewer Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore John Cornyn R Ted Cruz R Tydsone UTC 6 Somertyd UTC 5Afkortings TX US TXWebblad www texas gov Die administratiewe hoofstad is Austin die grootste stad is Houston en die grootste metropolitaanse gebied is Dallas Fort Worth Arlington Texas is sowel ten opsigte van sy oppervlakte asook sy bevolking die tweede grootste Amerikaanse deelstaat slegs Alaska het n groter oppervlakte en net Kalifornie se inwonertal oorskry die van Texas In administratiewe opsig het geen ander deelstaat meer counties of administratiewe distrikte as Texas 254 Die bynaam van Texas Lone Star State verwys na die historiese feit dat Texas reeds voor sy toetrede tot die Unie as n onafhanklike republiek bestaan het In geskiedkundige en kulturele opsig het Texas onder meer vanwee die geskiedenis van sy kolonisasie en sy lidmaatskap in die Konfederasie nou bande met die Amerikaanse Suide As n voormalige Spaanse en Meksikaanse besitting behoort die deelstaat egter ook by die Amerikaanse Suidweste Oggendmis in die Martin Dies Jr State Park Stormreen in die Enchanted Rock State Natural Area Grapevine Vintage Railroad in Fort Worth Varner Hogg Plantation House in West Columbia The Alamo in San Antonio Uitsig oor Lake Austin Everything s bigger in Texas Lake Austin Die middestad van Dallas teen sononder Die sterrehemel oor Texas Indian Lodge Davis Mountains State Park Spanje was die eerste Europese land wat aanspraak op Texas gemaak het en tot die einde van die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog in die jaar 1836 het dit n deel van Meksiko gevorm Tussen 1836 en 1845 het Texas as n onafhanklike republiek bestaan en daarna as 28ste deelstaat by die VSA aangesluit Die Amerikaanse anneksasie van Texas was deel van die gebeurtenisse wat uiteindelik die aanleiding tot die Meksikaans Amerikaanse Oorlog en die Amerikaanse Burgeroorlog gegee het Met die ontdekking van ruolie in die vroee 20ste eeu het die vinnige ekonomiese ontwikkeling van Texas begin Vandag beskik die deelstaat oor n gediversifiseerde ekonomie met n groeiende hoetegnologiebedryf as sy basis Verwysings Wysig Table 1 Annual Estimates of the Resident Population for the United States Regions States and Puerto Rico April 1 2010 to July 1 2014 in Engels U S Census Bureau 24 Desember 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike CSV op 17 Junie 2016 Besoek op 15 Februarie 2015 Eksterne skakels WysigToerismeTravel TexasGeskiedenisTexas State Historical Association Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Texas amp ol,