×
Texaanse Onafhanklikheidsoorlog

Die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (Engels: Texas War of Independence, Spaans: Guerra de la Independencia de Texas) of Texaanse Rewolusie (Engels: Texas Revolution, Spaans: Revolución de Texas) was 'n oorlog in Noord-Amerika tussen Meksiko en die Republiek van Texas, wat op 2 Oktober 1835 as 'n rewolusie teen Meksikaanse heerskappy begin het en op 21 April 1836 met die onafhanklikheid van Texas geëindig het. Ná die oorlog is die Republiek van Texas gestig, wat in 1845–1846 deur die VSA geannekseer is. Dit het gelei tot die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog van 1846–1848.

Texaanse Onafhanklikheidsoorlog

Die Slag van San Jacinto
Datum 2 Oktober 183521 April 1836
Texaanse en Meksikaanse vloot-bedrywighede het in die 1840's voortgeduur.
Ligging Texas
Resultaat
Gebieds-
veranderinge
Texaanse onafhanklikheid van Meksiko (de facto), nie erken deur Meksiko nie.
Strydende partye
Republiek van Texas
Franse huursoldate
Britse huursoldate
Meksiko
Tennessee vrywilligers
Oklahoma vrywilligers
Aanvoerders
Stephen F. Austin
Edward Burleson
Sam Houston
James Fannin (†)
Davy Crockett (†)
William Barrett Travis (†)
James Bowie (†)
Sidney Sherman
Thomas J. Rusk
Antonio López de Santa Anna
Vicente Filisola
Martin Perfecto de Cos
Jose de Urrea
Joaquin Ramirez y Sesma
Antonio Gaona
Domingo de Ugartechea
Juan Almonte
Manuel Fernandez Castrill (†)
José María Tornel
Francisco de Castañeda
Sterkte
2 000 6 500
Ongevalle en verliese
860 2 500
Vlag van die Texaanse Rewolusie.
Onafhanklikheidsbewegings in Meksiko tussen 1835 en 1846.

Gedurende die tyd toe Texas sy onafhanklikheid verklaar het, het onafhanklikheidsbewegings ook in ander deelstate van Meksiko ontstaan, en eie republieke is gestig. Die Republiek van die Rio Grande het kortstondig gedurende 1840 bestaan. Die tweede Republiek van Yucatán het in 1841 sy onafhanklikheid geproklameer, wat deur die Verenigde Koninkryk erken is, en tot die Kasteoorlog in 1847 bestaan. Die Republiek van Kalifornië het in 1846 van Meksiko onafhanklik geword en tot die Amerikaanse anneksasie tydens die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog bestaan.

  • (en) Borroel, Roger: The Texan Revolution of 1836, La Villita Pbns., 1990, ISBN 1-928792-09-X.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

texaanse, onafhanklikheidsoorlog, engels, texas, independence, spaans, guerra, independencia, texas, texaanse, rewolusie, engels, texas, revolution, spaans, revolución, texas, oorlog, noord, amerika, tussen, meksiko, republiek, texas, oktober, 1835, rewolusie,. Die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog Engels Texas War of Independence Spaans Guerra de la Independencia de Texas of Texaanse Rewolusie Engels Texas Revolution Spaans Revolucion de Texas was n oorlog in Noord Amerika tussen Meksiko en die Republiek van Texas wat op 2 Oktober 1835 as n rewolusie teen Meksikaanse heerskappy begin het en op 21 April 1836 met die onafhanklikheid van Texas geeindig het Na die oorlog is die Republiek van Texas gestig wat in 1845 1846 deur die VSA geannekseer is Dit het gelei tot die Meksikaans Amerikaanse Oorlog van 1846 1848 Texaanse OnafhanklikheidsoorlogDie Slag van San JacintoDatum 2 Oktober 1835 21 April 1836 Texaanse en Meksikaanse vloot bedrywighede het in die 1840 s voortgeduur Ligging TexasResultaat Texaanse oorwinning Verdrag van Velasco 1836 Stigting van die Republiek van Texas 1836 Meksikaanse invall in Texas 1842 Anneksasie van Texas deur die VSA 1845 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Meksikaanse erkenning van Texas se sessie met die Verdrag van Guadalupe Hidalgo 1848 Gebieds veranderinge Texaanse onafhanklikheid van Meksiko de facto nie erken deur Meksiko nie Strydende partyeRepubliek van Texas Franse huursoldate Britse huursoldate Meksiko Tennessee vrywilligers Oklahoma vrywilligersAanvoerdersStephen F Austin Edward Burleson Sam Houston James Fannin Davy Crockett William Barrett Travis James Bowie Sidney Sherman Thomas J Rusk Antonio Lopez de Santa Anna Vicente Filisola Martin Perfecto de Cos Jose de Urrea Joaquin Ramirez y Sesma Antonio Gaona Domingo de Ugartechea Juan Almonte Manuel Fernandez Castrill Jose Maria Tornel Francisco de CastanedaSterkte2 000 6 500Ongevalle en verliese860 2 500 Vlag van die Texaanse Rewolusie Onafhanklikheidsbewegings in Meksiko tussen 1835 en 1846 Gedurende die tyd toe Texas sy onafhanklikheid verklaar het het onafhanklikheidsbewegings ook in ander deelstate van Meksiko ontstaan en eie republieke is gestig Die Republiek van die Rio Grande het kortstondig gedurende 1840 bestaan Die tweede Republiek van Yucatan het in 1841 sy onafhanklikheid geproklameer wat deur die Verenigde Koninkryk erken is en tot die Kasteoorlog in 1847 bestaan Die Republiek van Kalifornie het in 1846 van Meksiko onafhanklik geword en tot die Amerikaanse anneksasie tydens die Meksikaans Amerikaanse Oorlog bestaan Bron Wysig en Borroel Roger The Texan Revolution of 1836 La Villita Pbns 1990 ISBN 1 928792 09 X Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Texaanse Onafhanklikheidsoorlog amp ol,