fbpx
Wikipedia

Terbium

65 gadoliniumterbiumdisprosium
-

Tb

Bk
Algemeen
Naam, simbool, getal terbium, Tb, 65
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Atoommassa 158.92535 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f85d16s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 26, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Kristalstruktuur heksagonaal digspakking
Stukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 3,
(matige basiese oksied)

Terbium is 'n chemiese element met die simbool Tb.

Terbium is een van die lantaniede. Dit kan uit die mineraal monasiet verkry word waarvan dit 0.03% uitmaak. Ioonuitwisseling het die skeiding van hierdie element van die ander lantaniede moontlik gemaak en 'n reduksie van die anhidriese chloried of fluoriet met kalsiummetaal kan gebruik word om terbiummetaal te vervaardig.

Dit is 'n silwergrys metaal wat in twee modifikasies voorkom. Die oorgangstemperatuur is 1 289 °C. Die metaal is in lug taamlik stabiel. Dit is smeebaar en kan met 'n mes gesny word. Die oksied is donkermaroen of sjokolade van kleur. Die element het 21 isotope met massa's tussen 145 en 165 au.[1]

Verwysings

  1. "live science" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 17 Desember 2019.

Eksterne skakels



Terbium
terbium, gadolinium, terbium, disprosium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, terbium, 65chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, fatoommassa, 92535, molelektronkonfigurasie, 4f85d16s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofk. 65 gadolinium terbium disprosium Tb Bk Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal terbium Tb 65Chemiese reeks lantaniedeGroep periode blok 3 6 fAtoommassa 158 92535 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f85d16s2Elektrone per skil 2 8 18 26 9 2Fisiese eienskappeToestand vastestofKristalstruktuur heksagonaal digspakkingStukturbericht kode A3Oksidasietoestande 3 matige basiese oksied Terbium is n chemiese element met die simbool Tb Terbium is een van die lantaniede Dit kan uit die mineraal monasiet verkry word waarvan dit 0 03 uitmaak Ioonuitwisseling het die skeiding van hierdie element van die ander lantaniede moontlik gemaak en n reduksie van die anhidriese chloried of fluoriet met kalsiummetaal kan gebruik word om terbiummetaal te vervaardig Dit is n silwergrys metaal wat in twee modifikasies voorkom Die oorgangstemperatuur is 1 289 C Die metaal is in lug taamlik stabiel Dit is smeebaar en kan met n mes gesny word Die oksied is donkermaroen of sjokolade van kleur Die element het 21 isotope met massa s tussen 145 en 165 au 1 Verwysings Wysig live science in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Desember 2019 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Terbium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir terbium en weblements com terbium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Terbium amp oldid 2216208,