×
Teotihuacán

Teotihuacán (Nahuatl: Tēotīhuacān,(hulp·inligting); Spaans: Teotihuacán, [teotiwa'kan],(hulp·inligting)) is 'n voormalige stad in die Meksikaanse deelstaat México. Die huidige ruïnes is naby die stad San Juan Teotihuacán met 'n bevolking van sowat 45 000 en sowat 45 km in die noordooste van die hoofstad Meksikostad geleë.

Voor-Spaanse stad Teotihuacán*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die Son-piramide en die "straat van die dooies" in Teotihuacán soos gesien vanaf die Maan-piramide

Teotihuacán
Ligging van Teotihuacán in Meksiko
Koördinate:19°41′32″N98°50′39″W /19.69222°N 98.84417°W /19.69222; -98.84417Koördinate:19°41′32″N98°50′39″W /19.69222°N 98.84417°W /19.69222; -98.84417
Lande Meksiko
Tipe Kultuur
Kriteria I, II, III, IV, VI
Verwysings
Streek Noord-Amerika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1987 (11de Sessie)
*
Ligging van Teotihuacán in Meksiko
Ligging van Teotihuacán binne ander plekke uit die Klassieke tydperk van Meso-Amerika
'n Model van Teotihuacán

Die stadsgebied was reeds sedert die sesde eeu voor Christus blywend gevestig. Tussen 100 en 650 n.C. was Teotihuacán die oorheersende kulturele, ekonomiese en militêre sentrum van Meso-Amerika. Op die hoogtepunt van sy ontwikkeling het die stad vermoedelik 'n bevolking van tussen 100 000 en 200 000 gehad en was dus in sy tyd by verre die grootste stad in die Amerikas en een van die grootste stede in die wêreld. Van ongeveer 650 het sy invloed begin afneem, totdat die stad omstreeks 750 heeltemal verlaat is, maar die kulturele invloede het tot die Spaanse verowering van Meksiko voortgehou. Die Asteke, wat die ruïne in die Hoogland van Mexiko reeds as verlate plek gevind het, het dit as mitiese plek beskou en Tēotīhuacān genoem, wat beteken waar 'n mens 'n god word.

Die stad word sedert die tyd van die aankoms van die eerste Spanjaarde bestudeer, maar professionele opgrawings vind egter eers sedert ongeveer 1900 plaas. Die afwesigheid van 'n skriftelike nalatenskappe belemmer die navorsing in geen geringe mate, en baie resultate kan slegs deur middel van die interpretasie van die bevindinge verkry word. Vir baie jare is vermoed dat Teotihuacán deur Tolteke gestig is, omdat sommige tekste uit die koloniale tydperk soos die Florentine Codex dié terrein aan Tolteke toeskryf. Die Nahuatl-woord "Toltek" verwys egter algemeen na 'n "vakman van die hoogste vlak" en mag nie altyd na die Tolteekse beskawing van Tula in die hedendaagse Hidalgo verwys nie. Omdat die Tolteekse beskawing eeue na Teotihuacán floreer het, kon die mense nie die stad gestig het nie. 'n Groot invloed van die vroeë Teotihuacán-beskawing op die latere Tolteke is egter waarskynlik.

Die Voor-Spaanse stad van Teotihuacán is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Dit is die mees besoeke argeologiese terrein in Meksiko, met 4 185 017 besoekers in 2017.

  1. . Heilbrunn Timeline of Art History (in Engels). Department of Arts of Africa, Oceania, and the Americas, The Metropolitan Museum of Art. vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020.
  2. (en) John Bierhorst:A Nahuatl – English dictionary and concordance to the Cantares mexicanos with an analytic transcription and grammatical notes Stanford, Stanford University Press 1985. ISBN 0-8047-1183-6
  3. (in Spaans). INAH. vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op25 Maart 2018.
  • (en) Berrin, Kathleen; Esther Pasztory (1993). Teotihuacan: Art from the City of the Gods. New York: Thames and Hudson. ISBN 0-500-23653-4. OCLC .
  • (en) Cowgill, George (1997). (PDF aanlyn-reproduksie). Annual Review of Anthropology. Palo Alto, CA: Annual Reviews Inc. 26 (1): 129–161. doi:. OCLC .
  • (en) Millon, René (1993). "The Place Where Time Began: An Archaeologist's Interpretation of What Happened in Teotihuacan History". In Berrin, Kathleen; Esther Pasztory (reds.). Teotihuacan: Art from the City of the Gods. New York: Thames and Hudson. pp. 16–43. ISBN 0-500-23653-4. OCLC .
  • (en) Sugiyama, Saburo (2003). Governance and Polity at Classic Teotihuacan; in Julia Ann Hendon, Rosemary A. Joyce, "Mesoamerican archaeology". Wiley-Blackwell.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 26, 2021

teotihuacán, nahuatl, tēotīhuacān, luister, hulp, inligting, spaans, teotiwa, luister, hulp, inligting, voormalige, stad, meksikaanse, deelstaat, méxico, huidige, ruïnes, naby, stad, juan, bevolking, sowat, sowat, noordooste, hoofstad, meksikostad, geleë, voor. Teotihuacan Nahuatl Teotihuacan luister hulp inligting Spaans Teotihuacan teotiwa kan luister hulp inligting is n voormalige stad in die Meksikaanse deelstaat Mexico Die huidige ruines is naby die stad San Juan Teotihuacan met n bevolking van sowat 45 000 en sowat 45 km in die noordooste van die hoofstad Meksikostad gelee Voor Spaanse stad Teotihuacan Unesco werelderfenisterreinDie Son piramide en die straat van die dooies in Teotihuacan soos gesien vanaf die Maan piramideTeotihuacanLigging van Teotihuacan in MeksikoKoordinate 19 41 32 N 98 50 39 W 19 69222 N 98 84417 W 19 69222 98 84417 Koordinate 19 41 32 N 98 50 39 W 19 69222 N 98 84417 W 19 69222 98 84417Lande MeksikoTipe KultuurKriteria I II III IV VIVerwysings 414Streek Noord AmerikaInskripsiegeskiedenisInskripsie 1987 11de Sessie Naam soos dit in die Werelderfenislys verskyn Streek soos deur Unesco geklassifiseer Ligging van Teotihuacan in Meksiko Ligging van Teotihuacan binne ander plekke uit die Klassieke tydperk van Meso Amerika n Model van Teotihuacan Die stadsgebied was reeds sedert die sesde eeu voor Christus blywend gevestig Tussen 100 en 650 n C was Teotihuacan die oorheersende kulturele ekonomiese en militere sentrum van Meso Amerika Op die hoogtepunt van sy ontwikkeling het die stad vermoedelik n bevolking van tussen 100 000 en 200 000 gehad en was dus in sy tyd by verre die grootste stad in die Amerikas en een van die grootste stede in die wereld 1 Van ongeveer 650 het sy invloed begin afneem totdat die stad omstreeks 750 heeltemal verlaat is maar die kulturele invloede het tot die Spaanse verowering van Meksiko voortgehou Die Asteke wat die ruine in die Hoogland van Mexiko reeds as verlate plek gevind het het dit as mitiese plek beskou en Teotihuacan genoem wat beteken waar n mens n god word 2 Die stad word sedert die tyd van die aankoms van die eerste Spanjaarde bestudeer maar professionele opgrawings vind egter eers sedert ongeveer 1900 plaas Die afwesigheid van n skriftelike nalatenskappe belemmer die navorsing in geen geringe mate en baie resultate kan slegs deur middel van die interpretasie van die bevindinge verkry word Vir baie jare is vermoed dat Teotihuacan deur Tolteke gestig is omdat sommige tekste uit die koloniale tydperk soos die Florentine Codex die terrein aan Tolteke toeskryf Die Nahuatl woord Toltek verwys egter algemeen na n vakman van die hoogste vlak en mag nie altyd na die Tolteekse beskawing van Tula in die hedendaagse Hidalgo verwys nie Omdat die Tolteekse beskawing eeue na Teotihuacan floreer het kon die mense nie die stad gestig het nie n Groot invloed van die vroee Teotihuacan beskawing op die latere Tolteke is egter waarskynlik Die Voor Spaanse stad van Teotihuacan is in 1987 deur Unesco as werelderfenisgebied gelys Dit is die mees besoeke argeologiese terrein in Meksiko met 4 185 017 besoekers in 2017 3 Verwysings Wysig Teotihuacan Heilbrunn Timeline of Art History in Engels Department of Arts of Africa Oceania and the Americas The Metropolitan Museum of Art Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020 en John Bierhorst A Nahuatl English dictionary and concordance to the Cantares mexicanos with an analytic transcription and grammatical notes Stanford Stanford University Press 1985 ISBN 0 8047 1183 6 Estadistica de Visitantes in Spaans INAH Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020 Besoek op 25 Maart 2018 Verdere leesstof Wysig en Berrin Kathleen Esther Pasztory 1993 Teotihuacan Art from the City of the Gods New York Thames and Hudson ISBN 0 500 23653 4 OCLC 28423003 en Cowgill George 1997 State and Society at Teotihuacan Mexico PDF aanlyn reproduksie Annual Review of Anthropology Palo Alto CA Annual Reviews Inc 26 1 129 161 doi 10 1146 annurev anthro 26 1 129 OCLC 202300854 en Millon Rene 1993 The Place Where Time Began An Archaeologist s Interpretation of What Happened in Teotihuacan History In Berrin Kathleen Esther Pasztory reds Teotihuacan Art from the City of the Gods New York Thames and Hudson pp 16 43 ISBN 0 500 23653 4 OCLC 28423003 en Sugiyama Saburo 2003 Governance and Polity at Classic Teotihuacan in Julia Ann Hendon Rosemary A Joyce Mesoamerican archaeology Wiley Blackwell Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Teotihuacan en Toerisme inligting oor Teotihuacan op Wikivoyage en Teotihuacan Encyclopaedia Britannica Besoek op 6 Oktober 2018 Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Teotihuacan amp ol,