×
Tenochtitlan

Tenochtitlan (Nahuatl: Tenōchtitlan, [te.noːʧ.'ti.tɬan]; letterlik: "Stad van Ténoch"; Spaans: [ˈmexiko tenotʃˈtitlan],(hulp·inligting)) was van die 14de eeu tot 1521 die hoofstad van die Asteke, totdat dit deur Spaanse conquistadores onder Hernán Cortés verower en vernietig is.

Historiese sentrums van Meksikostad en Xochimilco*
Unesco-wêrelderfenisterrein

'n Model van die Asteekse hoofstad Tenochtitlan op die gebied van die huidige Meksikostad

Tenochtitlan
Ligging van Tenochtitlan in Meksiko
Koördinate:19°26′00″N99°08′00″W /19.43333°N 99.13333°W /19.43333; -99.13333Koördinate:19°26′00″N99°08′00″W /19.43333°N 99.13333°W /19.43333; -99.13333
Lande Meksiko
Tipe Kultuur
Kriteria ii, iii, iv, v
Verwysings
Streek Noord-Amerika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1987 (20ste Sessie)
*
Afbeelding van Meksiko-Tenochtitlan uit die Codex Mendoza
Gerekonstrueerde ligging van Tenochtitlan in die Texcocomeer

Vermoedelik het die stad by die begin van die 16de eeu 'n bevolking van meer as 100 000 gehad en was dus die grootste stad van die Amerikas en een van die grootste stede wêreldwyd. Die ruïnes is byna volledig van die huidige Meksikaanse hoofstad Meksikostad beboude. Die paar oorblywende ruïnes in die moderne stadsentrum is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Inhoud

Tenochtitlan het op verskeie eilande in die weste van die Texcocomeer geleë, wat in 2240 meter bo seevlak in die Vallei van Meksiko lê. In die noorde, ooste en suide is die vallei deur 'n bergreeks omring, wat deur die vulkane Popocatépetl en Iztaccíhuatl oorheers word. Die stad was deur vyf damme in die noorde, weste en suide met die vasteland verbind. Op 'n naburige eiland, wat net deur 'n kanaal van die stad geskei was, was die aanvanklik onafhanklike stad Tlatelolco geleë.

Vandag bestaan die Texcocomeer nie meer nie, wat deur die Spanjaarde geleidelik gedreineer is. Net in Xochimilco in die suide van Meksikostad vorm klein waters 'n laaste oorblyfsel van die meer.

  • Asteekse hiëroglief van Tenochtitlan

  • (en) Molina Montes, Augusto F. (Desember 1980). "The building of Tenochtitlan". National Geographic. Vol. 158 no. 6. pp. 753–764. ISSN . OCLC .
  • (en) Calnek, Edward (1976 (1979)). Tenochtitlan in the Early Colonial Period. Acts of the XLII International Congress of Americanists 8. pp. 35–40. ISBN 978-0-292-76656-3.Gaan datum na in: |year= (help)
  • (en) The Death of Aztec Tenochtitlan, the Life of Mexico City. Austin: University of Texas Press. 2015. ISBN 978-1-4773-1713-6.Text "Mundy, Barbara E." ignored (help)

Publikasie datum: September 26, 2021

tenochtitlan, nahuatl, tenōchtitlan, noːʧ, tɬan, letterlik, stad, ténoch, spaans, ˈmexiko, tenotʃˈtitlan, luister, hulp, inligting, 14de, 1521, hoofstad, asteke, totdat, deur, spaanse, conquistadores, onder, hernán, cortés, verower, vernietig, historiese, sent. Tenochtitlan Nahuatl Tenōchtitlan te noːʧ ti tɬan letterlik Stad van Tenoch Spaans ˈmexiko tenotʃˈtitlan luister hulp inligting was van die 14de eeu tot 1521 die hoofstad van die Asteke totdat dit deur Spaanse conquistadores onder Hernan Cortes verower en vernietig is Historiese sentrums van Meksikostad en Xochimilco Unesco werelderfenisterrein n Model van die Asteekse hoofstad Tenochtitlan op die gebied van die huidige MeksikostadTenochtitlanLigging van Tenochtitlan in MeksikoKoordinate 19 26 00 N 99 08 00 W 19 43333 N 99 13333 W 19 43333 99 13333 Koordinate 19 26 00 N 99 08 00 W 19 43333 N 99 13333 W 19 43333 99 13333Lande MeksikoTipe KultuurKriteria ii iii iv vVerwysings 412Streek Noord AmerikaInskripsiegeskiedenisInskripsie 1987 20ste Sessie Naam soos dit in die Werelderfenislys verskyn Streek soos deur Unesco geklassifiseer Afbeelding van Meksiko Tenochtitlan uit die Codex Mendoza Gerekonstrueerde ligging van Tenochtitlan in die Texcocomeer Vermoedelik het die stad by die begin van die 16de eeu n bevolking van meer as 100 000 gehad en was dus die grootste stad van die Amerikas en een van die grootste stede wereldwyd Die ruines is byna volledig van die huidige Meksikaanse hoofstad Meksikostad beboude Die paar oorblywende ruines in die moderne stadsentrum is in 1987 deur Unesco as werelderfenisgebied gelys Inhoud 1 Ligging 2 Galery 3 Verdere leesstof 4 Eksterne skakelsLigging WysigTenochtitlan het op verskeie eilande in die weste van die Texcocomeer gelee wat in 2240 meter bo seevlak in die Vallei van Meksiko le In die noorde ooste en suide is die vallei deur n bergreeks omring wat deur die vulkane Popocatepetl en Iztaccihuatl oorheers word Die stad was deur vyf damme in die noorde weste en suide met die vasteland verbind Op n naburige eiland wat net deur n kanaal van die stad geskei was was die aanvanklik onafhanklike stad Tlatelolco gelee Vandag bestaan die Texcocomeer nie meer nie wat deur die Spanjaarde geleidelik gedreineer is Net in Xochimilco in die suide van Meksikostad vorm klein waters n laaste oorblyfsel van die meer Galery Wysig Asteekse hieroglief van TenochtitlanVerdere leesstof Wysig en Molina Montes Augusto F Desember 1980 The building of Tenochtitlan National Geographic Vol 158 no 6 pp 753 764 ISSN 0027 9358 OCLC 643483454 en Calnek Edward 1976 1979 Tenochtitlan in the Early Colonial Period Acts of the XLII International Congress of Americanists 8 pp 35 40 ISBN 978 0 292 76656 3 Gaan datum na in year help en The Death of Aztec Tenochtitlan the Life of Mexico City Austin University of Texas Press 2015 ISBN 978 1 4773 1713 6 Text Mundy Barbara E ignored help Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tenochtitlan en Tenochtitlan Encyclopaedia Britannica Besoek op 6 Oktober 2018 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tenochtitlan amp ol,