fbpx
Wikipedia

Tennessien

117 livermoriumtennessienoganesson
At

Ts

(Usu)
Algemeen
Naam, simbool, getal tennessien, Ts, 117
Chemiese reeks onbekend; moontlik ’n
hoofgroepmetaal
Groep, periode, blok 17, 7, p
Voorkoms waarskynlik donker en
metaalagtig
Atoommassa (314) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [Rn] 5f14 6d10 7s2 7p5
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 18, 7
CAS-registernommer 54101-14-3
Fisiese eienskappe
Toestand vermoedelik 'n vastestof[1][2]
Digtheid (naby k.t.) afgelei; 7,1–7,3 g/cm³
Smeltpunt 623–823 K
(350–550 °C)
Kookpunt 883 K
(610 °C)
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel;[1][3] -1, +1, +3, +5
Ionisasie-energieë 1ste: 742,9 kJ/mol
2de: 1785,0–1920,1 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 2010
Ontdek deur Gesamentlike Instituut vir
Kernnavorsing, Doebna, Rusland
Genoem na die Tennessee-streek, VSA
Datum van naam November 2016
Vorige naam ununseptium (Uus)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van tennessien
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
294Ts[4] sin 50 ms α 10,81 290Mc
293Ts[5] sin 20 ms α 11,11; 11,00; 10,91 289Mc
Verwysings

Tennessien is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 117 en simbool Ts. Dit is die tweede swaarste bekende element en die tweede laaste element van die 7de periode op die periodieke tabel.

Die ontdekking van tennessien is in 2010 in Doebna, Rusland, aangekondig deur ’n Russies-Amerikaanse span; dit is dus die mees onlangs ontdekte element (soos in 2017). Die nuwe element het soos volg verval:[6]

Een van sy vervalprodukte is in 2011 regstreeks geskep en dit het die resultate van die eksperiment gedeeltelik bevestig. Die eksperiment self is in 2012 sukseksvol herhaal deur dieselfde span en in 2014 deur ’n gesamentlike Duits-Amerikaanse span. In 2015 het ’n gesamentlike span van die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie (IUSTC) en die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Fisika (IUSTF)) wat bewerings van die ontdekking van nuwe elemente ondersoek, die element erken. In Junie 2016 het die IUPAC ’n verklaring gepubliseer waarin aangekondig word die ontdekkers het die naam "tennessien" voorgestel na aanleiding van die Amerikaanse streek Tennessee in Amerika.[nota 1]

Tennessien val dalk in die "eiland van stabiliteit", ’n begrip wat verduidelik hoekom sommige superswaar elemente stabieler is in vergelyking met die algemene neiging van afnemende stabiliteit vir elemente ná bismut op die periodieke tabel. Die kunsmatige tennessienatome het tiene en honderde millisekondes lank bestaan. Op die periodieke tabel word verwag tennessien val in groep 17, waarvan al die ander elemente halogene is. Tennessien is egter dalk nie ’n halogeen nie.[7] Sommige van sy eienskappe kan aansienlik verskil van dié van die halogene vanweë die relativistiese effekte. Daarom word vermoed tennessien is ’n vlugtige metaal wat nie anione vorm of hoë oksidasietoestande bereik nie. ’n Paar sleuteleienskappe, soos sy smelt- en kookpunt en sy eerste ionisasie-energie, volg egter vermoedelik die periodieke neigings van die halogene.

Notas

  1. In die IUPAC-verklaring word "die bydrae van die Tennessee-streek" genoem, onder meer die Oak Ridge Nasionale Biblioteek, die Vanderbilt-universiteit en die Universiteit van Tennessee by Knoxville tot navorsing oor superswaar elemente. In November 2016 het hulle die naam "tennessien" amptelik aanvaar.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Hoffman, D. C.; Lee, D. M.; Pershina, V. (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, N. M.; Fuger, J. (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Springer Science+Business Media. pp. 1652–1752. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Bonchev, D.; Kamenska, V. (1981). "Predicting the Properties of the 113–120 Transactinide Elements". Journal of Physical Chemistry. 85 (9): 1177–1186. doi:10.1021/j150609a021.
  3. Fricke, B. (1975). "Superheavy elements: a prediction of their chemical and physical properties". Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry. 21: 89–144. doi:10.1007/BFb0116498. Besoek op 4 Oktober 2013.
  4. Oganessian, Yu. Ts.; et al. (2013). "Experimental studies of the 249Bk + 48Ca reaction including decay properties and excitation function for isotopes of element 117, and discovery of the new isotope 277Mt". Physical Review C. 87 (5): 054621. Bibcode:2013PhRvC..87e4621O. doi:10.1103/PhysRevC.87.054621.
  5. Khuyagbaatar, J.; Yakushev, A.; Düllmann, Ch. E.; et al. (2014). "48Ca+249Bk Fusion Reaction Leading to Element Z=117: Long-Lived α-Decaying 270Db and Discovery of 266Lr". Physical Review Letters. 112 (17): 172501. doi:10.1103/PhysRevLett.112.172501. Cite has empty unknown parameter: |1= (help)
  6. Oganessian, Yu. Ts.; Abdullin, F. Sh.; Bailey, P. D.; et al. (2010). "Synthesis of a New Element with Atomic Number Z=117". Physical Review Letters. American Physical Society. 104 (142502). Bibcode:2010PhRvL.104n2502O. doi:10.1103/PhysRevLett.104.142502. PMID 20481935.
  7. "Superheavy Element 117 Confirmed – On the Way to the "Island of Stability"" (in Engels). GSI Helmholtz Centre for Heavy Ion Research. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 26 Julie 2015.

Verdere leesstof

  • Barysz, M.; Ishikawa, Y., reds. (2010). Relativistic methods for chemists. Springer Science+Business Media. ISBN 978-1-4020-9974-8.
  • Thayer, J.S. (2010). Relativistic Effects and the Chemistry of the Heavier Main Group Elements. p. 63. doi:10.1007/978-1-4020-9975-5_2.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  • Stysziński, J. (2010). Why do we need relativistic computational methods?. doi:10.1007/978-1-4020-9975-5_3.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  • Pershina, V. (2010). Electronic structure and chemistry of the heaviest elements. doi:10.1007/978-1-4020-9975-5_11.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Tennessien
tennessien, livermorium, tennessien, oganessonat, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, tennessien, 117chemiese, reeks, onbekend, moontlik, hoofgroepmetaalgroep, periode, blok, pvoorkoms, waarskynlik, donker, metaalagtigatoommassa, molelektronkonfigur. 117 livermorium tennessien oganessonAt Ts Usu Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal tennessien Ts 117Chemiese reeks onbekend moontlik n hoofgroepmetaalGroep periode blok 17 7 pVoorkoms waarskynlik donker en metaalagtigAtoommassa 314 g molElektronkonfigurasie voorspel Rn 5f14 6d10 7s2 7p5Elektrone per skil 2 8 18 32 32 18 7CAS registernommer 54101 14 3Fisiese eienskappeToestand vermoedelik n vastestof 1 2 Digtheid naby k t afgelei 7 1 7 3 g cm Smeltpunt 623 823 K 350 550 C Kookpunt 883 K 610 C AtoomeienskappeOksidasietoestande voorspel 1 3 1 1 3 5Ionisasie energiee 1ste 742 9 kJ mol2de 1785 0 1920 1 kJ molGeskiedenisOntdek 2010Ontdek deur Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing Doebna RuslandGenoem na die Tennessee streek VSADatum van naam November 2016Vorige naam ununseptium Uus Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van tennessien iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP294Ts 4 sin 50 ms a 10 81 290Mc293Ts 5 sin 20 ms a 11 11 11 00 10 91 289McVerwysings Tennessien is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 117 en simbool Ts Dit is die tweede swaarste bekende element en die tweede laaste element van die 7de periode op die periodieke tabel Die ontdekking van tennessien is in 2010 in Doebna Rusland aangekondig deur n Russies Amerikaanse span dit is dus die mees onlangs ontdekte element soos in 2017 Die nuwe element het soos volg verval 6 20 48 C a 97 249 B k 117 297 T s 117 294 T s 3 0 1 n displaystyle 20 48 mathrm Ca 97 249 mathrm Bk to 117 297 mathrm Ts to 117 294 mathrm Ts 3 0 1 mathrm n 20 48 C a 97 249 B k 117 297 T s 117 293 T s 4 0 1 n displaystyle 20 48 mathrm Ca 97 249 mathrm Bk to 117 297 mathrm Ts to 117 293 mathrm Ts 4 0 1 mathrm n Een van sy vervalprodukte is in 2011 regstreeks geskep en dit het die resultate van die eksperiment gedeeltelik bevestig Die eksperiment self is in 2012 sukseksvol herhaal deur dieselfde span en in 2014 deur n gesamentlike Duits Amerikaanse span In 2015 het n gesamentlike span van die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie IUSTC en die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Fisika IUSTF wat bewerings van die ontdekking van nuwe elemente ondersoek die element erken In Junie 2016 het die IUPAC n verklaring gepubliseer waarin aangekondig word die ontdekkers het die naam tennessien voorgestel na aanleiding van die Amerikaanse streek Tennessee in Amerika nota 1 Tennessien val dalk in die eiland van stabiliteit n begrip wat verduidelik hoekom sommige superswaar elemente stabieler is in vergelyking met die algemene neiging van afnemende stabiliteit vir elemente na bismut op die periodieke tabel Die kunsmatige tennessienatome het tiene en honderde millisekondes lank bestaan Op die periodieke tabel word verwag tennessien val in groep 17 waarvan al die ander elemente halogene is Tennessien is egter dalk nie n halogeen nie 7 Sommige van sy eienskappe kan aansienlik verskil van die van die halogene vanwee die relativistiese effekte Daarom word vermoed tennessien is n vlugtige metaal wat nie anione vorm of hoe oksidasietoestande bereik nie n Paar sleuteleienskappe soos sy smelt en kookpunt en sy eerste ionisasie energie volg egter vermoedelik die periodieke neigings van die halogene Notas Wysig In die IUPAC verklaring word die bydrae van die Tennessee streek genoem onder meer die Oak Ridge Nasionale Biblioteek die Vanderbilt universiteit en die Universiteit van Tennessee by Knoxville tot navorsing oor superswaar elemente In November 2016 het hulle die naam tennessien amptelik aanvaar Verwysings Wysig 1 0 1 1 Hoffman D C Lee D M Pershina V 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein N M Fuger J reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Springer Science Business Media pp 1652 1752 ISBN 1 4020 3555 1 Bonchev D Kamenska V 1981 Predicting the Properties of the 113 120 Transactinide Elements Journal of Physical Chemistry 85 9 1177 1186 doi 10 1021 j150609a021 Fricke B 1975 Superheavy elements a prediction of their chemical and physical properties Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry 21 89 144 doi 10 1007 BFb0116498 Besoek op 4 Oktober 2013 Oganessian Yu Ts et al 2013 Experimental studies of the 249Bk 48Ca reaction including decay properties and excitation function for isotopes of element 117 and discovery of the new isotope 277Mt Physical Review C 87 5 054621 Bibcode 2013PhRvC 87e4621O doi 10 1103 PhysRevC 87 054621 Khuyagbaatar J Yakushev A Dullmann Ch E et al 2014 48Ca 249Bk Fusion Reaction Leading to Element Z 117 Long Lived a Decaying 270Db and Discovery of 266Lr Physical Review Letters 112 17 172501 doi 10 1103 PhysRevLett 112 172501 Cite has empty unknown parameter 1 help Oganessian Yu Ts Abdullin F Sh Bailey P D et al 2010 Synthesis of a New Element with Atomic Number Z 117 Physical Review Letters American Physical Society 104 142502 Bibcode 2010PhRvL 104n2502O doi 10 1103 PhysRevLett 104 142502 PMID 20481935 Superheavy Element 117 Confirmed On the Way to the Island of Stability in Engels GSI Helmholtz Centre for Heavy Ion Research Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 26 Julie 2015 Verdere leesstof WysigBarysz M Ishikawa Y reds 2010 Relativistic methods for chemists Springer Science Business Media ISBN 978 1 4020 9974 8 Thayer J S 2010 Relativistic Effects and the Chemistry of the Heavier Main Group Elements p 63 doi 10 1007 978 1 4020 9975 5 2 AS1 onderhoud ref harv link Styszinski J 2010 Why do we need relativistic computational methods doi 10 1007 978 1 4020 9975 5 3 AS1 onderhoud ref harv link Pershina V 2010 Electronic structure and chemistry of the heaviest elements doi 10 1007 978 1 4020 9975 5 11 AS1 onderhoud ref harv link Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tennessien Wikiwoordeboek het n inskrywing vir tennessien H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tennessien amp oldid 2216180,