fbpx
Wikipedia

Telugu

Telugu (తెలుగు, telugu, [t̪el̪uɡu]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Telugu
తెలుగు telugu 
Uitspraak: [t̪el̪uɡu]
Gepraat in:  Indië
 Suid-Afrika[1] 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 75 miljoen (moedertaal)
5 miljoen (tweede taal)[2]
Taalfamilie: Drawidies
 Suid
  Suid-Sentraal
   Telugu-tale
    Telugu 
Skrifstelsel: Telugu-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:  Indië[3]
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: te
ISO 639-2: tel
ISO 639-3: tel 
Die woord "telugu" in Telugu-skrif

Sien ook

Verwysings

  1. Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
  2. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Telugu" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
  3. (en) (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakels

Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Telugu

Telugu
telugu, telugu, uɡu, drawidiese, taal, deur, sowat, miljoen, mense, suidoos, indië, gepraat, word, amptelike, tale, indië, naas, engels, hindi, indiese, deelstaat, andhra, pradesh, word, skrif, geskryf, brahmi, skrif, indiese, skriffamilie, telugu, uitspraak, . Telugu త ల గ telugu t el uɡu is n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos Indie gepraat word Telugu is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh Telugu word in die Telugu skrif geskryf n Brahmi skrif uit die Indiese skriffamilie Telugu త ల గ telugu Uitspraak t el uɡu Gepraat in Indie Suid Afrika 1 Gebied Suid AsieTotale sprekers 75 miljoen moedertaal 5 miljoen tweede taal 2 Taalfamilie Drawidies Suid Suid Sentraal Telugu tale Telugu Skrifstelsel Telugu skrif Amptelike statusAmptelike taal in Indie 3 Andhra PradeshGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 teISO 639 2 telISO 639 3 tel Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord telugu in Telugu skrifSien ook WysigTelugu WikipediaVerwysings Wysig Artikel 5 Grondwet van die Republiek van Suid Afrika Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Telugu in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020 Besoek op 25 Augustus 2018 en The Constitution of India PDF Regering van Indie Departement van Reg en Justisie 1 Desember 2007 1950 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 9 September 2014 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Telugu Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Telugu en Telugu language Encyclopaedia Britannica Besoek op 25 Augustus 2018 Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Telugu amp oldid 2216135,