×
Telluur
52 antimoontelluurjodium
Se

Te

Po
Algemeen
Naam, simbool, getal telluur, Te, 52
Chemiese reeks metaalagtiges
Groep, periode, blok 16, 5, p
Voorkoms
Atoommassa 127.60 (3) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10 5s2 5p4
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 6
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 6.24 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 5.70 g/cm³
Smeltpunt 722.66 K
(449.51 °C)
Kookpunt 1261 K
(988 °C)
Smeltingswarmte 17.49 kJ/mol
Verdampingswarmte 114.1 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25.73 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K (775) (888) 1042 1266
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal
Oksidasietoestande ±2, 4, 6
(matige suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.1 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 869.3 kJ/mol
2de: 1790 kJ/mol
3de: 2698 kJ/mol
Atoomradius 140 pm
Atoomradius (ber.) 123 pm
Kovalente radius 135 pm
Van der Waals-radius 206 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Termiese geleidingsvermoë (300 K)
(1.97–3.38) W/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 2610 m/s
Young se modulus 43 GPa
Skuifmodulus 16 GPa
Massamodulus 65 GPa
Mohs se hardheid 2.25
Brinell hardheid 180 MPa
CAS-registernommer 13494-80-9
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van Telluur
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
120Te 0.09% >2.2×1016j e e 1.701 120Sn
121Te sin 16.78 d e 1.040 121Sb
122Te 2.55% Te is stabiel met 70 neutrone
123Te 0.89% >1.0×1013 j e 0.051 123Sb
124Te 4.74% Te is stabiel met 72 neutrone
125Te 7.07% Te is stabiel met 73 neutrone
126Te 18.84% Te is stabiel met 74 neutrone
127Te sin 9.35 h ß- 0.698 127I
128Te 31.74% 2.2×1024 j ßß 0.867 128Xe
129Te sin 69.6 min ß- 1.498 129I
130Te 34.08% 7.9×1020 j ßß 2.528 130Xe
Verwysings

Telluur, is 'n chemiese element met simbool Te (Latyn Tellurium) en atoomgetal van 52. Dit is 'n bros silwerwit metaalagtige element met die voorkoms wat ooreenstem met die van tin. Telluur is chemies verwant aan seleen en swael. Telluur word hoofsaaklik gebruik in legerings en in halfgeleiers.

Telluur is 'n uiters seldsame element (die negende skaarste element op aarde. Dit val in dieselfde chemiese familie as suurstof, swael, seleen en polonium.

Telluur in 'n kristallyne vorm is silwerwit en in die suiwer vorm het dit 'n metaalglans. Dit is 'n bros metaalagtige element wat maklik tot poeier gemaal kan word. Amorfe telluur word verkry deur telluursuur (Te(OH)6). Die amorfe aard van hierde vorm word egter bevraagteken en sommige wetenskaplikes reken dat dit eerder 'n mengsel van fyn kristalle is.

Telluur is 'n p-tipe halfgeleier wat 'n groter geleidingsvermoë in sekere rigtings toon afhangende van die atoombelyning. Chemies is dit verwant aan seleen en swael. Die geleidingsvermoë van die materiaal word effens hoër as dit aan lig blootgestel word (fotoelektriese effek).

Dit kan met koper, goud, silwer, tin en ander metale gedoop word. In sy gesmelte toestand is telluur korrosief ten opsigte van koper, yster en vlekvrye staal.

Telluur straal 'n groenerige blou vlam uit as dit in gewone lug gebrand word en vorm telluuroksied.

Gebruike in legerings:

  • Telluur word by lood gevoeg om die sterkte en duursaamheid daarvan te verhoog en om die korrosiewe invloed van swaelsuur daarop te verminder.
  • Wanneer Telluur by vlekvrye staal en koper gevoeg verhoog dit die werkseienskappe van hierdie metale. Dit word ook saam met gietyster legeer om die verkoelingseienskappe te verbeter.

Ander gebruike:

  • Gebruik in keramieke
  • Dit word in sekere glassoorte gebruik.
  • Telluur word in ontstekers gebruik.
  • Organiese telluurverbindings is al gebruik om lewende radikaalpolimerisasie aan die gang te sit en elektronryke mono- en di-telluriede toon aktiwiteit as 'n anti-oksidant.

Hoë suiwerheid metalo-organiese verbindings van beide seleen en telluur word in die halfgeleier nywerheid gebruik en word voorberei deur die suiwering van 'n addukt.

  1. doi 10.1016/0022-0248(88)90613-6 Journal of Crystal Growth Volume 93, Issues 1-4 , 1988, Pages 744-749
  2. VSA patent no 5117021, Metode vir die suiwering van telluur en seleenalkiele



Publikasie datum: Augustus 21, 2021

telluur, antimoon, telluur, jodiumse, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, telluur, 52chemiese, reeks, metaalagtigesgroep, periode, blok, pvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4d10, 5p4elektrone, skil, 6fisiese, eienskappetoestand, vastestofd. 52 antimoon telluur jodiumSe Te Po Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal telluur Te 52Chemiese reeks metaalagtigesGroep periode blok 16 5 pVoorkomsAtoommassa 127 60 3 g molElektronkonfigurasie Kr 4d10 5s2 5p4Elektrone per skil 2 8 18 18 6Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 6 24 g cm Vloeistof digtheid teen s p 5 70 g cm Smeltpunt 722 66 K 449 51 C Kookpunt 1261 K 988 C Smeltingswarmte 17 49 kJ molVerdampingswarmte 114 1 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 25 73 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 775 888 1042 1266AtoomeienskappeKristalstruktuur heksagonaalOksidasietoestande 2 4 6 matige suur oksied Elektronegatiwiteit 2 1 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 869 3 kJ mol2de 1790 kJ mol3de 2698 kJ molAtoomradius 140 pmAtoomradius ber 123 pmKovalente radius 135 pmVan der Waals radius 206 pmDiverseMagnetiese rangskikking nie magnetiesTermiese geleidingsvermoe 300 K 1 97 3 38 W m K Spoed van klank dun staaf 20 C 2610 m sYoung se modulus 43 GPaSkuifmodulus 16 GPaMassamodulus 65 GPaMohs se hardheid 2 25Brinell hardheid 180 MPaCAS registernommer 13494 80 9Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van Telluur iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP120Te 0 09 gt 2 2 1016j e e 1 701 120Sn121Te sin 16 78 d e 1 040 121Sb122Te 2 55 Te is stabiel met 70 neutrone123Te 0 89 gt 1 0 1013 j e 0 051 123Sb124Te 4 74 Te is stabiel met 72 neutrone125Te 7 07 Te is stabiel met 73 neutrone126Te 18 84 Te is stabiel met 74 neutrone127Te sin 9 35 h ss 0 698 127I128Te 31 74 2 2 1024 j ss ss 0 867 128Xe129Te sin 69 6 min ss 1 498 129I130Te 34 08 7 9 1020 j ss ss 2 528 130XeVerwysings Telluur is n chemiese element met simbool Te Latyn Tellurium en atoomgetal van 52 Dit is n bros silwerwit metaalagtige element met die voorkoms wat ooreenstem met die van tin Telluur is chemies verwant aan seleen en swael Telluur word hoofsaaklik gebruik in legerings en in halfgeleiers Kenmerkende eienskappe WysigTelluur is n uiters seldsame element die negende skaarste element op aarde Dit val in dieselfde chemiese familie as suurstof swael seleen en polonium Telluur in n kristallyne vorm is silwerwit en in die suiwer vorm het dit n metaalglans Dit is n bros metaalagtige element wat maklik tot poeier gemaal kan word Amorfe telluur word verkry deur telluursuur Te OH 6 Die amorfe aard van hierde vorm word egter bevraagteken en sommige wetenskaplikes reken dat dit eerder n mengsel van fyn kristalle is Gebruike WysigTelluur is n p tipe halfgeleier wat n groter geleidingsvermoe in sekere rigtings toon afhangende van die atoombelyning Chemies is dit verwant aan seleen en swael Die geleidingsvermoe van die materiaal word effens hoer as dit aan lig blootgestel word fotoelektriese effek Dit kan met koper goud silwer tin en ander metale gedoop word In sy gesmelte toestand is telluur korrosief ten opsigte van koper yster en vlekvrye staal Telluur straal n groenerige blou vlam uit as dit in gewone lug gebrand word en vorm telluuroksied Gebruike in legerings Telluur word by lood gevoeg om die sterkte en duursaamheid daarvan te verhoog en om die korrosiewe invloed van swaelsuur daarop te verminder Wanneer Telluur by vlekvrye staal en koper gevoeg verhoog dit die werkseienskappe van hierdie metale Dit word ook saam met gietyster legeer om die verkoelingseienskappe te verbeter Ander gebruike Gebruik in keramieke Dit word in sekere glassoorte gebruik Telluur word in ontstekers gebruik Organiese telluurverbindings is al gebruik om lewende radikaalpolimerisasie aan die gang te sit en elektronryke mono en di telluriede toon aktiwiteit as n anti oksidant Hoe suiwerheid metalo organiese verbindings van beide seleen en telluur word in die halfgeleier nywerheid gebruik en word voorberei deur die suiwering van n addukt 1 2 Verwysings Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Telluur Wikiwoordeboek het n inskrywing vir telluur doi 10 1016 0022 0248 88 90613 6 Journal of Crystal Growth Volume 93 Issues 1 4 1988 Pages 744 749 VSA patent no 5117021 Metode vir die suiwering van telluur en seleenalkiele H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Telluur amp ol,