fbpx
Wikipedia

Tellatlas

Die Tellatlas (ook Klein-Atlas) is 'n bergreeks van meer as 1 000 kilometer, wat deel vorm van die Atlasgebergte. Dit lê teen die Middellandse See in Noord-Afrika in Marokko, Algerië en Tunisië.

Dit word in die noorde deur die Middellandse See en in die suide deur die Plato van die Sjots begrens. As gevolg van 'n landuitloper vorm die Middellandse See ook die oostelike grens in Tunisië, terwyl dit in die weste in verdere bergreekse, die Rif en Mittlerer Atlas, in Marokko eindig.

Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities

In sy gebied lê heelwat groot stede, wat die Algerynse hoofstad Algiers met sowat 1 500 000 (2005) inwoners en Oran met 770 000 (2005) inwoners insluit. 'n Ander Algerynse stad Constantine met sowat 505 000 (2005) inwoners, lê in die berge teen 650 meter bo seespieël.

Die hoogste piek is 2 308 meter bo seespieël.

 
Atlasgebergte

Tellatlas | Rif | Sentraal-Atlas | Groot-Atlas | Sahara-atlas | Antiatlas | Djebel Sarhro | Plato van die Sjots

Tellatlas
tellatlas, klein, atlas, bergreeks, meer, kilometer, deel, vorm, atlasgebergte, teen, middellandse, noord, afrika, marokko, algerië, tunisië, word, noorde, deur, middellandse, suide, deur, plato, sjots, begrens, gevolg, landuitloper, vorm, middellandse, oostel. Die Tellatlas ook Klein Atlas is n bergreeks van meer as 1 000 kilometer wat deel vorm van die Atlasgebergte Dit le teen die Middellandse See in Noord Afrika in Marokko Algerie en Tunisie Dit word in die noorde deur die Middellandse See en in die suide deur die Plato van die Sjots begrens As gevolg van n landuitloper vorm die Middellandse See ook die oostelike grens in Tunisie terwyl dit in die weste in verdere bergreekse die Rif en Mittlerer Atlas in Marokko eindig Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities In sy gebied le heelwat groot stede wat die Algerynse hoofstad Algiers met sowat 1 500 000 2005 inwoners en Oran met 770 000 2005 inwoners insluit n Ander Algerynse stad Constantine met sowat 505 000 2005 inwoners le in die berge teen 650 meter bo seespieel Die hoogste piek is 2 308 meter bo seespieel AtlasgebergteTellatlas Rif Sentraal Atlas Groot Atlas Sahara atlas Antiatlas Djebel Sarhro Plato van die SjotsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tellatlas amp oldid 1887569,