×
Teleostei

Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.

Teleostei
Tydperk: Jura – Onlangs
Bo na onder: Retroculus lapidifer, Labrisomus nuchipinnis, Ogcocephalus notatus, Acanthurus coeruleus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Teleostei

Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).

Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek. Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.

Visse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word:

  1. R. Froese and D. Pauly (editors) (2006). (in Japannees). vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020.Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: ekstra teks: authors list (link)
  2. Nelson, Joseph S. 2006. Fishes of the World. Wiley, N.Y. ISBN 0-471-25031-7.
  3. Helfman G. Collette B. & Facey D. 1997. The diversity of fishes. Blackwell, Oxford. ISBN 0-86542-256-7
  4. Ben Waggoner (17 Julie 1995). (in Engels). Museum of Paleontology, University of California, Berkeley. vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2019. Besoek op8 Junie 2006.

Publikasie datum: November 25, 2021

teleostei, dominante, visse, vandag, hulle, ontstaan, mesosoïkum, periode, sluit, lewende, spesies, tydperk, jura, onlangsbo, onder, retroculus, lapidifer, labrisomus, nuchipinnis, ogcocephalus, notatus, acanthurus, coeruleuswetenskaplike, klassifikasiekoninkr. Teleostei is die dominante visse van vandag Hulle ontstaan in die Mesosoikum periode en sluit 20 000 lewende spesies in Teleostei Tydperk Jura OnlangsBo na onder Retroculus lapidifer Labrisomus nuchipinnis Ogcocephalus notatus Acanthurus coeruleusWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataKlas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas Teleostei Hulle is in volgorde van evolusie gewerweldes vertebrata kaakdier visse Gnathostomata beenvisse Osteichthyes en straalvinvisse Actinopterygii 1 2 3 Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek 4 Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp 5 6 Taksonomie WysigVisse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word Orde Pholidophoriformes Orde Leptolepidiformes Orde Tselfatiiformes Superorde Osteoglossomorpha Ichthyodectiformes Lycopteriformes Osteoglossiformes Hiodontiformes Superorde Elopomorpha Elopiformes Albuliformes Notacanthiformes Anguilliformes Saccopharyngiformes Superorde Clupeomorpha Clupeiformes Superorde Ostariophysi Gonorynchiformes Cypriniformes Characiformes Gymnotiformes Siluriformes Superorde Protacanthopterygii Salmoniformes Esociformes Osmeriformes Superorde Stenopterygii Ateleopodiformes Stomiiformes Superorde Cyclosquamata Aulopiformes Superorde Scopelomorpha Myctophiformes Superorde Lampridiomorpha Lampriformes Superorde Polymyxiomorpha Polymixiiformes Superorde Paracanthopterygii Percopsiformes Batrachoidiformes Lophiiformes Gadiformes Ophidiiformes Superorde Acanthopterygii Mugiliformes Atheriniformes Beloniformes Cetomimiformes Cyprinodontiformes Stephanoberyciformes Zeiformes Gobiesociformes 7 Gasterosteiformes Syngnathiformes 8 Synbranchiformes Tetraodontiformes Pleuronectiformes Scorpaeniformes PerciformesVerwysings Wysig R Froese and D Pauly editors 2006 FishBase in Japannees Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020 Onbekende parameter month geignoreer hulp AS1 onderhoud ekstra teks authors list link Nelson Joseph S 2006 Fishes of the World Wiley N Y ISBN 0 471 25031 7 Helfman G Collette B amp Facey D 1997 The diversity of fishes Blackwell Oxford ISBN 0 86542 256 7 Ben Waggoner 17 Julie 1995 Telostei in Engels Museum of Paleontology University of California Berkeley Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2019 Besoek op 8 Junie 2006 Video of a slingjaw wrasse catching prey by protruding its jaw Vidio van n snoek wat sy prooi vang In ITIS word Gobiesociformes geplaas as onderorde Gobiesocoidei van die orde Perciformes In ITIS word Syngnathiformes geplaas as onderorde Syngnathoidei van die orde Gasterosteiformes Wikimedia Commons bevat media in verband met Teleostei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Teleostei amp ol,