×
Tauneutrino

Die tauneutrino of tau-neutrino is ’n elementêre lepton wat geen netto elektriese lading het nie. Saam met die tau vorm dit die derde generasie van leptone, vandaar sy naam. Die ontdekking daarvan is in 2000 aangekondig.

Tauneutrino
Die tauneutrino se plek in die Standaardmodel
(onder leptone).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Fermionies
Groep Leptone
Generasie Derde
Wisselwerking Swak, swaartekrag
Simbool ντ
Antideeltjie Tau-antineutrino (ντ)
Geteoretiseer Middel 1970's
Ontdek DONUT-samewerking (2000)
Massa Klein, maar nie nul nie
(sien neutrino)
Elektriese lading 0 e
Kleurlading Geen
Spin 1/2
Swak isospin 1/2
Swak hiperlading -1
Chiraliteit Linkshandig

Soos alle elementêre deeltjies het die tauneutrino ’n antideeltjie, die tau-antineutrino, waarvan sommige eienskappe dieselfde magnitude maar ’n teenoorgestelde teken het.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

tauneutrino, tauneutrino, neutrino, elementêre, lepton, geen, netto, elektriese, lading, saam, vorm, derde, generasie, leptone, vandaar, naam, ontdekking, daarvan, 2000, aangekondig, tauneutrino, plek, standaardmodel, onder, leptone, samestelling, elementêre, . Die tauneutrino of tau neutrino is n elementere lepton wat geen netto elektriese lading het nie Saam met die tau vorm dit die derde generasie van leptone vandaar sy naam Die ontdekking daarvan is in 2000 aangekondig TauneutrinoDie tauneutrino se plek in die Standaardmodel onder leptone Samestelling Elementere deeltjieStatistiek FermioniesGroep LeptoneGenerasie DerdeWisselwerking Swak swaartekragSimbool ntAntideeltjie Tau antineutrino n t Geteoretiseer Middel 1970 sOntdek DONUT samewerking 2000 Massa Klein maar nie nul nie sien neutrino Elektriese lading 0 eKleurlading GeenSpin 1 2Swak isospin 1 2Swak hiperlading 1Chiraliteit Linkshandig Soos alle elementere deeltjies het die tauneutrino n antideeltjie die tau antineutrino waarvan sommige eienskappe dieselfde magnitude maar n teenoorgestelde teken het Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tauneutrino amp ol,