fbpx Tanganjika
Wikipedia

Tanganjika

Tanganyika
Republic of Tanganyika
Jamhuri ya Tanganyika
Republiek van Tanganjika
1961-1964
Leuse: Uhuru na Umoja
Volkslied: Mungu ibariki Afrika
Hoofstad Dar-es-Salaam
06°48′S39°17′O /6.800°S 39.283°O /-6.800; 39.283Koördinate:06°48′S39°17′O /6.800°S 39.283°O /-6.800; 39.283
Taal/Tale Engels, Swahili
Regering Republiek
President Julius Nyerere
Historiese tydperk Koue Oorlog
- Onafhanklikheid 9 Desember 1961
- Stigting van die Republiek 9 Januarie 1962
- Vereniging met Zanzibar tot Tanzanië 26 April 1964
Oppervlakte
- 1961 942 560 km2
363 924 sq mi
Bevolking
- 1961 skatting 10 000 000
Digtheid 10,6 /km²
27,5 /sq mi
Geldeenheid Shilling

Tanganjika (Engels en Swahili: Tanganyika) was 'n republiek in Oos-Afrika binne die Britse Statebond en vernoem na die Tanganjika-meer wat die land se Westerse grens gevorm het. Op 26 April 1964 het dit saam met die eilande van Zanzibar saamgesmelt om die Verenigde Republiek van Tanzanië te vorm.

Die koloniale vlag van Tanganjika.

Die naam het vir die eerste keer verskyn as die "Mandaat Gebied van Tanganjika", wat van die kolonie Duits-Oos-Afrika gevorm is. In 1922, na die Eerste Wêreldoorlog, is dit deur die Volkebond as 'n mandaat aan Brittanje toegeken.

Die land het in 1946 'n "trougebied" van die Verenigde Nasies geword, hoewel dit steeds deur die Verenigde Koninkryk regeer is. Tanganjika het egter op 9 Desember 1961 onafhanklikheid verkry en die "Republiek van Tanganjika" (Engels: Republic of Tanganyika, Swahili: Jamhuri ya Tanganyika) is 'n halwe jaar later, op 9 Junie 1962, gestig.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Tanganjika
tanganjika, tanganyika, republic, tanganyika, jamhuri, tanganyika, republiek, 1961, 1964, vlag, wapenleuse, uhuru, umojavolkslied, mungu, ibariki, afrikahoofstad, salaam, koördinate, 283taal, tale, engels, swahiliregering, republiekpresident, julius, nyererehi. Tanganyika Republic of Tanganyika Jamhuri ya Tanganyika Republiek van Tanganjika 1961 1964 Vlag WapenLeuse Uhuru na UmojaVolkslied Mungu ibariki AfrikaHoofstad Dar es Salaam 06 48 S 39 17 O 6 800 S 39 283 O 6 800 39 283 Koordinate 06 48 S 39 17 O 6 800 S 39 283 O 6 800 39 283Taal Tale Engels SwahiliRegering RepubliekPresident Julius NyerereHistoriese tydperk Koue Oorlog Onafhanklikheid 9 Desember 1961 Stigting van die Republiek 9 Januarie 1962 Vereniging met Zanzibar tot Tanzanie 26 April 1964Oppervlakte 1961 942 560 km2 363 924 sq miBevolking 1961 skatting 10 000 000 Digtheid 10 6 km 27 5 sq miGeldeenheid Shilling Tanganjika Engels en Swahili Tanganyika was n republiek in Oos Afrika binne die Britse Statebond en vernoem na die Tanganjika meer wat die land se Westerse grens gevorm het Op 26 April 1964 het dit saam met die eilande van Zanzibar saamgesmelt om die Verenigde Republiek van Tanzanie te vorm Die koloniale vlag van Tanganjika Die naam het vir die eerste keer verskyn as die Mandaat Gebied van Tanganjika wat van die kolonie Duits Oos Afrika gevorm is In 1922 na die Eerste Wereldoorlog is dit deur die Volkebond as n mandaat aan Brittanje toegeken Die land het in 1946 n trougebied van die Verenigde Nasies geword hoewel dit steeds deur die Verenigde Koninkryk regeer is Tanganjika het egter op 9 Desember 1961 onafhanklikheid verkry en die Republiek van Tanganjika Engels Republic of Tanganyika Swahili Jamhuri ya Tanganyika is n halwe jaar later op 9 Junie 1962 gestig Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tanganjika amp ol,