×
Tallium
81 kwikTalliumlood
In

Tl

Nh
Algemeen
Naam, simbool, getal Tallium, Tl, 81
Chemiese reeks Hoofgroepmetale
Groep, periode, blok 13, 6, p
Voorkoms
Atoommassa [204.382, 204.385]
konvensioneel: 204.38 g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d10 6s2 6p1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 3
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 11.85 g/cm³
Smeltpunt 577 K
(304 °C)
Kookpunt 1746 K
(1473 °C)
Smeltingswarmte 4,14 kJ/mol
Verdampingswarmte 165 kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur seskantig-diggepak
Oksidasietoestande 3, 2, 1, −1, −2, −5
Elektronegatiwiteit 1,62 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 589,4 kJ/mol
2de: 1971 kJ/mol
3de: 2878 kJ/mol
Kovalente radius 145±7 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking Diamagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) Ω·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 46,1 W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-28-0
Geskiedenis
Genoem na Grieks thallos
("groen skiet/takkie")
Ontdek deur William Crookes
Ontdek 1861
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van tallium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
203Tl 29,5% Tl is stabiel met 122 neutrone
204Tl sin 3,78 j β
ε
0,764
0,347
204Pb
Hg
205Tl 70,5% Tl is stabiel met 124 neutrone
Verwysings

Tallium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Tl en atoomgetal 81. Tallium is genoem ná die Griekse thallos wat "groen skiet/takkie" beteken. Tallium is in 1861 deur William Crookes ontdek. Nes die soortgelyke lood is die sagte, grys metaal uiters giftig.

Inhoud

Gekorrodeerde tallium-staaf
Kristalle van hutchinsoniet (TlPbAs5S9)

Tallium is nie seldsaam nie. Dit kom met ongeveer 0,4 dpm in die aardkors voor en word veral as byproduk van die ontginning van sinksulfied (sinkblende) verkry wat as grondstof vir swaelsuurproduksie gebruik word. Die fyn stof bevatTl2O ofTl2SO4, maar partykeer ook kadmium, telluur, seleen, indium en germanium. Die talliumverbindings kan opgelos en gesuiwer word. Uit die gesuiwerde produk word talliummetaal deur elektrolise vrygestel. Daar is ook minerale wat tallium bevat soos crookesiet(Cu,Tl,Ag)2Se en lorandietTl2As4S4.

Tallium word in glase met 'n lae smeltpunt (125–150 °C) en in bepaalde allooie gebruik. 'n Legering met lood is goed bestand teen sure. 'n Allooi met kwik het 'n smeltpunt van -60 °C en word in die poolgebiede in termometers en ander instrumente gebruik.

'n Ander toepassing is in talliumhoudende keramiese supergeleiers. ByvoorbeeldTl2Ca2Ba2Cu3O10 het 'n kritieke temperatuur vir supergeleiding by 125 K.

Tallium kanTl3+ enTl+-ione vorm, maar die 1+ ioon is belangriker en die 3+-ioon is 'n sterk oksidant. Tallium vorm ook komplekse anione soosTl11−13 met 'n gevulde dodekaedriese struktuur in verbindings met die alkalimetale soosNa3K8Tl11.

  1. Dong, Z.-C.; Corbett, J. D. (1996). "Na23K9Tl15.3: 'n Ongebruikte Zintl saamgestelde bevat oënskynlike Tl57−, Tl48−, Tl37− en Tl5− Anions". Inorganic Chemistry. 35 (11): 3107–12. doi:.
  2. Lide, D. R., red. (2005). "Magnetic susceptibility of the elements and inorganic compounds". (PDF) (86ste uitg.). Boca Raton (FL): CRC Press. ISBN 0-8493-0486-5.
  3. Chemistry of Aluminium, Gallium, Indium and Thallium,A.J. Downs, Springer Science & Business Media, 1993, ISBN 0-7514-0103-X, ISBN 978-0-7514-0103-5
  4. The Group 13 Metals Aluminium, Gallium, Indium and Thallium: Chemical Patterns and Peculiarities,Simon Aldridge, Anthony J. Downs, John Wiley & Sons, 2011, ISBN 0-470-97668-3, ISBN 978-0-470-97668-5


Publikasie datum: September 03, 2021

tallium, kwik, loodin, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 81chemiese, reeks, hoofgroepmetalegroep, periode, blok, pvoorkomsatoommassa, konvensioneel, molelektronkonfigurasie, 4f14, 5d10, 6p1elektrone, skil, 3fisiese, eienskappetoestand, vastestofdi. 81 kwik Tallium loodIn Tl Nh Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Tallium Tl 81Chemiese reeks HoofgroepmetaleGroep periode blok 13 6 pVoorkomsAtoommassa 204 382 204 385 konvensioneel 204 38 g molElektronkonfigurasie Xe 4f14 5d10 6s2 6p1Elektrone per skil 2 8 18 32 18 3Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 11 85 g cm Smeltpunt 577 K 304 C Kookpunt 1746 K 1473 C Smeltingswarmte 4 14 kJ molVerdampingswarmte 165 kJ molAtoomeienskappeKristalstruktuur seskantig diggepakOksidasietoestande 3 2 1 1 2 5 1 Elektronegatiwiteit 1 62 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 589 4 kJ mol2de 1971 kJ mol3de 2878 kJ molKovalente radius 145 7 pmDiverseMagnetiese rangskikking Diamagneties 2 Elektriese resistiwiteit 20 C W mTermiese geleidingsvermoe 300 K 46 1 W m K CAS registernommer 7440 28 0GeskiedenisGenoem na Grieks thallos groen skiet takkie Ontdek deur William CrookesOntdek 1861Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van tallium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP203Tl 29 5 Tl is stabiel met 122 neutrone204Tl sin 3 78 j b e 0 764 0 347 204Pb Hg205Tl 70 5 Tl is stabiel met 124 neutroneVerwysings Tallium is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Tl en atoomgetal 81 Tallium is genoem na die Griekse thallos wat groen skiet takkie beteken Tallium is in 1861 deur William Crookes ontdek Nes die soortgelyke lood is die sagte grys metaal uiters giftig Inhoud 1 Produksie 2 Gebruik 3 Ione 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsProduksie Wysig Gekorrodeerde tallium staaf Kristalle van hutchinsoniet TlPbAs5S9 Tallium is nie seldsaam nie Dit kom met ongeveer 0 4 dpm in die aardkors voor en word veral as byproduk van die ontginning van sinksulfied sinkblende verkry wat as grondstof vir swaelsuurproduksie gebruik word Die fyn stof bevat Tl2O of Tl2SO4 maar partykeer ook kadmium telluur seleen indium en germanium Die talliumverbindings kan opgelos en gesuiwer word Uit die gesuiwerde produk word talliummetaal deur elektrolise vrygestel Daar is ook minerale wat tallium bevat soos crookesiet Cu Tl Ag 2Se en lorandiet Tl2As4S4 3 Gebruik WysigTallium word in glase met n lae smeltpunt 125 150 C en in bepaalde allooie gebruik n Legering met lood is goed bestand teen sure n Allooi met kwik het n smeltpunt van 60 C en word in die poolgebiede in termometers en ander instrumente gebruik 3 n Ander toepassing is in talliumhoudende keramiese supergeleiers Byvoorbeeld Tl2Ca2Ba2Cu3O10 het n kritieke temperatuur vir supergeleiding by 125 K Ione WysigTallium kan Tl3 en Tl ione vorm maar die 1 ioon is belangriker en die 3 ioon is n sterk oksidant Tallium vorm ook komplekse anione soos Tl11 13 met n gevulde dodekaedriese struktuur in verbindings met die alkalimetale soos Na3K8Tl11 4 Verwysings Wysig Dong Z C Corbett J D 1996 Na23K9Tl15 3 n Ongebruikte Zintl saamgestelde bevat oenskynlike Tl57 Tl48 Tl37 en Tl5 Anions Inorganic Chemistry 35 11 3107 12 doi 10 1021 ic960014z Lide D R red 2005 Magnetic susceptibility of the elements and inorganic compounds CRC Handbook of Chemistry and Physics PDF 86ste uitg Boca Raton FL CRC Press ISBN 0 8493 0486 5 3 0 3 1 Chemistry of Aluminium Gallium Indium and Thallium A J Downs Springer Science amp Business Media 1993 ISBN 0 7514 0103 X ISBN 978 0 7514 0103 5 The Group 13 Metals Aluminium Gallium Indium and Thallium Chemical Patterns and Peculiarities Simon Aldridge Anthony J Downs John Wiley amp Sons 2011 ISBN 0 470 97668 3 ISBN 978 0 470 97668 5Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tallium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir tallium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tallium amp ol,