×
Tale in Suid-Afrika

Daar word vele tale in Suid-Afrika gepraat. Daar is elf amptelike tale en ander nie-amptelikes. Dit maak Suid-Afrika die land ter wêreld met die tweede meeste amptelike tale ná Indië. Terwyl Indië die voorkeur gee aan Engels en Hindi, is al elf ampterlike tale volgens die Grondwet van Suid-Afrika gelykwaardig. Twee van die amptelike tale (Afrikaans en Engels) is van Germaanse oorsprong, terwyl die ander nege deel vorm van die Bantoetaalfamilie.

Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van sprekers van Nguni-tale as eerste taal:

0–20%

20–40%

40–60%

60–80%

80–100%

Geografiese verspreiding van Nguni-tale in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante:

<1/km²

1–3/km²

3–10/km²

10–30/km²

30–100/km²

100–300/km²

300–1000/km²

1000–3000/km²

>3000/km²

Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van sprekers van Sotho-tale as eerste taal:

0–20%

20–40%

40–60%

60–80%

80–100%

Geografiese verspreiding van Sotho-tale in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante:

<1/km²

1–3/km²

3–10/km²

10–30/km²

30–100/km²

100–300/km²

300–1000/km²

1000–3000/km²

>3000/km²

Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van sprekers van Wes-Germaanse tale as eerste taal:

0–20%

20–40%

40–60%

60–80%

80–100%

Geografiese verspreiding van Wes-Germaanse tale in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante:

<1/km²

1–3/km²

3–10/km²

10–30/km²

30–100/km²

100–300/km²

300–1000/km²

1000–3000/km²

>3000/km²

Die elf ampstale volgens die grondwet is:

Daar word ook in die Grondwet van Suid-Afrika voorsiening gemaak vir die bevordering van die Khoisan en Namas se tale, asook vir gebaretaal. Ander nie-amptelike tale sluit in: Fanagalo, Lobedu, Noord-Ndebele en Phuthi. Ander Europese tale, veral Duits en Portugees, word ook wyd gebruik deur immigrante uit Europa. Portugees en Frans word ook gebruik deur immigrante uit oud-kolonies in Afrika.

Nederlands (nl / nld) is die enigste taal wat sy amptelike status verloor het (sedert 1983).

Hoewel die ampstale grondwetlike beskerming geniet, word regeringsake byna eksklusief in Engels gevoer en wette word slegs in Engels gepubliseer. Die regering vertaal weinig indien enige materiaal na enige van die erkende amptelike tale.

Die tale kan verdeel word volgens oorsprong as volg:

  • Afrikaans ontstaan hoofsaaklik vanuit Nederlands.
  • Suid-Afrikaanse Engels stem nouliks ooreen met Britse Engels.
  • Zoeloe, Xhosa, Ndebele, en Swazi vorm deel van die Nguni-taalfamilie.
  • Sotho, Tswana en Noord-Sotho vorm deel van die Sotho-taalfamilie.
  • Tsonga en Venda behoort ook tot die Bantoetaalfamilie (soos die Nguni- en Sotho-tale), maar toon minder ooreenkomste met die ander amptelike Bantoetale.
'n Kaart wat die meerderheidstale in Suid-Afrikaanse aandui:

Die tale kan losweg volgens streke verdeel word. Die tale word egter toenemed reg oor die land aangetref, veral in stedelike gebiede.

  • Afrikaans word oor feitlik die hele land gebruik (met minder gebruik in KwaZulu-Natal en sommige stedelike gebiede).
  • Engels word baie algemeen gebruik (veral as tweede taal en vir onderrig onder swartes), maar het veral minder moedertaalsprekers in die Noord-Kaap, Wes-Kaap, die Vrystaat, Noordwes, en meeste landelike gebiede.
  • Ndebele word veral in westelike Mpumalanga gebruik.
  • Zoeloe word veral in KwaZulu-Natal, Gauteng en Mpumalanga gebruik.
  • Xhosa word veral in die Oos- en Wes-Kaap gebruik.
  • Sotho word veral in die Vrystaat en naburige Lesotho gebruik.
  • Tswana word veral in die Noordwes, Noord-Kaap en naburige Botswana gebruik.
  • Noord-Sotho word veral in Gauteng en Limpopo gebruik.
  • Swazi word hoofsaaklik in Mpumalanga en naburige eSwatini gebruik.
  • Tsonga word hoofsaaklik in die Limpopoprovinsie gebruik.
  • Venda word hoofsaaklik in die Vhembedistrik van Limpopo gebruik.

2001 en 2011-sensus

Taal
2001-sensus 2011-sensus Verandering
Zoeloe 23,8% 22,7% -1,1%
Xhosa 17,6% 16,0% -1,6%
Afrikaans 13,3% 13,5% +0,2%
Engels 8,2% 9,6% +1,4%
Noord-Sotho 9,4% 9,1% -0,3%
Tswana 8,2% 8,0% -0,2%
Suid-Sotho 7,9% 7,6% -0,3%
Tsonga 4,4% 4,5% +0,1%
Swazi 2,7% 2,5% -0,2%
Venda 2,3% 2,4% +0,1%
Suid-Ndebele 1,6% 2,1% +0,5%
Ander tale 0,5% 2,1% +1,6%
Totaal 100,0% 100,0%

Van die ander tale wat algemeen in Suid-Afrika gepraat word, hoewel hulle nie in die grondwet vermeld word nie, sluit in Fanagalo, Lobedu (Khilobedu), Noord-Ndebele (Sindebele) en Phuthi (Siphuthi). Lobedu word deur sommige gesien as 'n volwaardige taal, en deur ander as 'n dialek van Noord-Sotho. Fanagalo is 'n bastertaal wat in die mynwese ingespan word om kommunikasie tussen werkers te bevorder.

Beduidende getalle immigrante uit Europa, elders in Afrika en die Indiese subkontinent beteken dat 'n wye verskeidenheid van ander tale ook in dele van Suid-Afrika gepraat word. Van die ouer immigrante gemeenskappe praat: Grieks, Gujarati, Hindi, Portugees, Tamil, Oerdoe, Jiddisj, maar ook kleiner getalle Nederlands, Frans en Duits.

Publikasie datum: September 26, 2021

tale, suid, afrika, daar, word, vele, tale, suid, afrika, gepraat, daar, amptelike, tale, ander, amptelikes, maak, suid, afrika, land, wêreld, tweede, meeste, amptelike, tale, indië, terwyl, indië, voorkeur, engels, hindi, ampterlike, tale, volgens, grondwet, . Daar word vele tale in Suid Afrika gepraat Daar is elf amptelike tale en ander nie amptelikes Dit maak Suid Afrika die land ter wereld met die tweede meeste amptelike tale na Indie Terwyl Indie die voorkeur gee aan Engels en Hindi is al elf ampterlike tale volgens die Grondwet van Suid Afrika gelykwaardig Twee van die amptelike tale Afrikaans en Engels is van Germaanse oorsprong terwyl die ander nege deel vorm van die Bantoetaalfamilie Drietalige regeringsgebou teken in Afrikaans Engels en Xhosa in Stellenbosch Inhoud 1 Amptelike tale 2 Oorspronge 3 Verspreiding 3 1 2001 en 2011 sensus 4 Ander tale 5 Sien ook 6 Eksterne skakelsAmptelike tale Wysig Suid Afrikaanse distrikte met n meerderheid van sprekers van Nguni tale as eerste taal 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Geografiese verspreiding van Nguni tale in Suid Afrika na bevolkingsdigtheid per vierkante lt 1 km 1 3 km 3 10 km 10 30 km 30 100 km 100 300 km 300 1000 km 1000 3000 km gt 3000 km Suid Afrikaanse distrikte met n meerderheid van sprekers van Sotho tale as eerste taal 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Geografiese verspreiding van Sotho tale in Suid Afrika na bevolkingsdigtheid per vierkante lt 1 km 1 3 km 3 10 km 10 30 km 30 100 km 100 300 km 300 1000 km 1000 3000 km gt 3000 km Suid Afrikaanse distrikte met n meerderheid van sprekers van Wes Germaanse tale as eerste taal 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Geografiese verspreiding van Wes Germaanse tale in Suid Afrika na bevolkingsdigtheid per vierkante lt 1 km 1 3 km 3 10 km 10 30 km 30 100 km 100 300 km 300 1000 km 1000 3000 km gt 3000 km Die elf ampstale volgens die grondwet is Afrikaans af afr sedert 1925 as sinoniem vir Nederlands sedert 1961 as amptelike taal Engels en eng Ndebele nr nbl Noord Sotho nso Sotho st sot Swazi ss ssw Tsonga ts tso Tswana tn tsn Venda ve ven Xhosa xh xho Zoeloe zu zul Daar word ook in die Grondwet van Suid Afrika voorsiening gemaak vir die bevordering van die Khoisan en Namas se tale asook vir gebaretaal Ander nie amptelike tale sluit in Fanagalo Lobedu Noord Ndebele en Phuthi Ander Europese tale veral Duits en Portugees word ook wyd gebruik deur immigrante uit Europa Portugees en Frans word ook gebruik deur immigrante uit oud kolonies in Afrika Nederlands nl nld is die enigste taal wat sy amptelike status verloor het sedert 1983 Hoewel die ampstale grondwetlike beskerming geniet word regeringsake byna eksklusief in Engels gevoer en wette word slegs in Engels gepubliseer Die regering vertaal weinig indien enige materiaal na enige van die erkende amptelike tale Oorspronge WysigDie tale kan verdeel word volgens oorsprong as volg Afrikaans ontstaan hoofsaaklik vanuit Nederlands Suid Afrikaanse Engels stem nouliks ooreen met Britse Engels Zoeloe Xhosa Ndebele en Swazi vorm deel van die Nguni taalfamilie Sotho Tswana en Noord Sotho vorm deel van die Sotho taalfamilie Tsonga en Venda behoort ook tot die Bantoetaalfamilie soos die Nguni en Sotho tale maar toon minder ooreenkomste met die ander amptelike Bantoetale Verspreiding Wysig n Kaart wat die meerderheidstale in Suid Afrikaanse aandui Afrikaans Engels Suid Ndebele Xhosa Zoeloe Noord Sotho Sotho Tswana Swazi Venda Tsonga Geen meerderheidstaal Die tale kan losweg volgens streke verdeel word Die tale word egter toenemed reg oor die land aangetref veral in stedelike gebiede Afrikaans word oor feitlik die hele land gebruik met minder gebruik in KwaZulu Natal en sommige stedelike gebiede Engels word baie algemeen gebruik veral as tweede taal en vir onderrig onder swartes maar het veral minder moedertaalsprekers in die Noord Kaap Wes Kaap die Vrystaat Noordwes en meeste landelike gebiede Ndebele word veral in westelike Mpumalanga gebruik Zoeloe word veral in KwaZulu Natal Gauteng en Mpumalanga gebruik Xhosa word veral in die Oos en Wes Kaap gebruik Sotho word veral in die Vrystaat en naburige Lesotho gebruik Tswana word veral in die Noordwes Noord Kaap en naburige Botswana gebruik Noord Sotho word veral in Gauteng en Limpopo gebruik Swazi word hoofsaaklik in Mpumalanga en naburige eSwatini gebruik Tsonga word hoofsaaklik in die Limpopoprovinsie gebruik Venda word hoofsaaklik in die Vhembedistrik van Limpopo gebruik 2001 en 2011 sensus Wysig Taal2001 sensus 2011 sensus VeranderingZoeloe 23 8 22 7 1 1 Xhosa 17 6 16 0 1 6 Afrikaans 13 3 13 5 0 2 Engels 8 2 9 6 1 4 Noord Sotho 9 4 9 1 0 3 Tswana 8 2 8 0 0 2 Suid Sotho 7 9 7 6 0 3 Tsonga 4 4 4 5 0 1 Swazi 2 7 2 5 0 2 Venda 2 3 2 4 0 1 Suid Ndebele 1 6 2 1 0 5 Ander tale 0 5 2 1 1 6 Totaal 100 0 100 0 Ander tale WysigVan die ander tale wat algemeen in Suid Afrika gepraat word hoewel hulle nie in die grondwet vermeld word nie sluit in Fanagalo Lobedu Khilobedu Noord Ndebele Sindebele en Phuthi Siphuthi Lobedu word deur sommige gesien as n volwaardige taal en deur ander as n dialek van Noord Sotho Fanagalo is n bastertaal wat in die mynwese ingespan word om kommunikasie tussen werkers te bevorder Beduidende getalle immigrante uit Europa elders in Afrika en die Indiese subkontinent beteken dat n wye verskeidenheid van ander tale ook in dele van Suid Afrika gepraat word Van die ouer immigrante gemeenskappe praat Grieks Gujarati Hindi Portugees Tamil Oerdoe Jiddisj maar ook kleiner getalle Nederlands Frans en Duits Sien ook WysigAfrikaanssprekende bevolking in Suid AfrikaEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tale in Suid Afrika Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tale in Suid Afrika amp ol,