×
Tafel (sterrebeeld)

Tafel of Mensa behoort tot die klein sterrebeelde van die Suidelike Halfrond wat redelik laat afgebaken is en daarom aan geen antieke mitologie gekoppel word nie. Die sterrebeeld het sy naam gekry van die Franse sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille, wat in 1752 in Kaapstad, Suid-Afrika, gewoon het en dit vanaf sy uitkykpunt op Tafelberg ontdek het. Hy het dit aanvanklik Mons Mensae (Tafelberg) genoem, maar dit is later verkort tot Mensa.

Tafel
Latynse naam Mensa
Genitief Mensae
Afkorting Men
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 4 ~ 7,5h
Deklinasie −71 ~ −85,5º
Grootte 153 vk. grade (75ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster α Men
Naaste ster α Men
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 16
Simboliek Tafelberg
Aangrensende sterrebeelde
Kameleon, Swaardvis, Suidelike Waterslang, Oktant, Vlieënde Vis
Portaal Sterrekunde

’n Mens kan Mensa net vaagweg uitken aan die sterrehemel, maar kan die suidelikste derde deel van die sterrestelsel Groot Magellaanse Wolk (LMC vir Large Magellanic Cloud op die sterrekaart regs) as baken neem om die sterrebeeld te vind. Moontlik was hierdie sterrestelsel, wat teenoor die sterre van die Tafel geleë is, byna soos die wolke van Kaapstad se Tafelberg, wat ook kon bygedra het tot De Lacaille se benaming.

Buiten die suidpoolsterrebeeld, Oktant, is die Tafel die mees suidelike sterrebeeld en daarom is dit feitlik onsigbaar van die Noordelike Halfrond af. Ander aangrensende sterrebeelde is die Kameleon, Swaardvis, Suidelike Waterslang en Vlieënde Vis.

Inhoud

Sterre

Die Groot Magellaanse Wolk.

Die Tafel is die dofste van al die sterrebeelde en bevat geen helder sterre nie – Alpha Mensae is die helderste en beswaarlik sigbaar met ’n magnitude van 5,09. Dit is ’n Son-tipe ster (spektraalklas G5 V) sowat 33 ligjare van die Aarde af. Dit is een van die sterre wat moontlik ’n aardagtige planeet kan hê.

Pi Mensae is 59 ligjare van hier en is ook ’n Klas G-ster, maar dit het ’n reusegasplaneet in ’n eksentrieke wentelbaan wat deur die ster se bewoonbare sone strek en dus die moontlikheid van ’n bewoonbare planeet uitsluit.

Diepruimtevoorwerpe

Die Tafel sluit ’n deel van die Groot Magellaanse Wolk in; die res lê in die sterrebeeld Swaardvis. Dit bevat ook die kwasar PKS 0637-752, wat ’n groot gasstraal het wat in beide optiese en X-straal-golflengtes sigbaar is.

  • Ridpath, Ian; Tirion, Wil (2007), Stars and Planets Guide, Princeton University Press, ISBN 978-0-691-13556-4
  • Staal, Julius D.W. (1988), The New Patterns in the Sky: Myths and Legends of the Stars, The McDonald and Woodward Publishing Company, ISBN 0-939923-04-1


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: Augustus 13, 2021

tafel, sterrebeeld, tafel, mensa, behoort, klein, sterrebeelde, suidelike, halfrond, redelik, laat, afgebaken, daarom, geen, antieke, mitologie, gekoppel, word, sterrebeeld, naam, gekry, franse, sterrekundige, nicolas, louis, lacaille, 1752, kaapstad, suid, af. Tafel of Mensa behoort tot die klein sterrebeelde van die Suidelike Halfrond wat redelik laat afgebaken is en daarom aan geen antieke mitologie gekoppel word nie Die sterrebeeld het sy naam gekry van die Franse sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille wat in 1752 in Kaapstad Suid Afrika gewoon het en dit vanaf sy uitkykpunt op Tafelberg ontdek het Hy het dit aanvanklik Mons Mensae Tafelberg genoem maar dit is later verkort tot Mensa TafelLatynse naam MensaGenitief MensaeAfkorting MenWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 4 7 5hDeklinasie 71 85 5ºGrootte 153 vk grade 75ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster a MenNaaste ster a MenSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 2Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 16Simboliek TafelbergAangrensende sterrebeeldeKameleon Swaardvis Suidelike Waterslang Oktant Vlieende VisPortaal Sterrekunde n Mens kan Mensa net vaagweg uitken aan die sterrehemel maar kan die suidelikste derde deel van die sterrestelsel Groot Magellaanse Wolk LMC vir Large Magellanic Cloud op die sterrekaart regs as baken neem om die sterrebeeld te vind Moontlik was hierdie sterrestelsel wat teenoor die sterre van die Tafel gelee is byna soos die wolke van Kaapstad se Tafelberg wat ook kon bygedra het tot De Lacaille se benaming Buiten die suidpoolsterrebeeld Oktant is die Tafel die mees suidelike sterrebeeld en daarom is dit feitlik onsigbaar van die Noordelike Halfrond af Ander aangrensende sterrebeelde is die Kameleon Swaardvis Suidelike Waterslang en Vlieende Vis Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 1 1 Sterre 1 2 Diepruimtevoorwerpe 2 Bronne 3 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigSterre Wysig Die Groot Magellaanse Wolk Die Tafel is die dofste van al die sterrebeelde en bevat geen helder sterre nie Alpha Mensae is die helderste en beswaarlik sigbaar met n magnitude van 5 09 Dit is n Son tipe ster spektraalklas G5 V sowat 33 ligjare van die Aarde af Dit is een van die sterre wat moontlik n aardagtige planeet kan he Pi Mensae is 59 ligjare van hier en is ook n Klas G ster maar dit het n reusegasplaneet in n eksentrieke wentelbaan wat deur die ster se bewoonbare sone strek en dus die moontlikheid van n bewoonbare planeet uitsluit Diepruimtevoorwerpe Wysig Die Tafel sluit n deel van die Groot Magellaanse Wolk in die res le in die sterrebeeld Swaardvis Dit bevat ook die kwasar PKS 0637 752 wat n groot gasstraal het wat in beide optiese en X straal golflengtes sigbaar is Bronne WysigRidpath Ian Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Princeton University Press ISBN 978 0 691 13556 4 Staal Julius D W 1988 The New Patterns in the Sky Myths and Legends of the Stars The McDonald and Woodward Publishing Company ISBN 0 939923 04 1 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Mensa Star Tales Mensa Die sterrebeeld Tafel by Constellation Guide Koordinate 05h 00m 00s 80 00 00 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tafel sterrebeeld Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tafel sterrebeeld amp ol,