×
Taalwetenskappe

Taalwetenskap, taalkunde of linguistiek is die wetenskaplike studie van die natuurlike tale. Wanneer geen studie van 'n enkele taal gemaak word nie, maar die verskynsel (natuurlike) taal in die algemeen bestudeer word, praat mens van algemene of universele taalwetenskap.

Na gelang van die invalshoek van die navorser en uiteindelik die onderdeel van die linguistiek, word linguistiek wel tot verskillende takke van die wetenskap gereken, soos kognitiewetenskappe, sielkunde, en antropologie.

Inhoud

Taaluitinge is vir die taalkunde in die eerste plek gesproke uitinge, opgebou uit klanke, morfeme, woorde, sinne en tekste of diskoerse. Die klanke word bestudeer deur die fonetiek en die fonologie, die opbou van woorde deur die morfologie, en die groepering van woorde in sinne deur die sintaksis. Die betekenis van taaluitinge word bestudeer deur die semantiek, wat die spreker met die taaluitinge probeer te bewerkstellig, die doel wat hiermee nagestreef word, word bestudeer deur die pragmatiek.

Taalkundige dissiplines is onder andere:

  • Algemene taalkunde:
  • Strukturele taalkunde (veral Grammatika):
    • Semiotiek, tekenreëls van 'n taal
    • Sintaksis, sinsbou
    • Morfologie, studie van woordvorme
    • Fonologie, die grammatikale uitspraakreëls van 'n taal (nie te verwar met Fonetiek nie)
    • Leksikologie, die "woordleer", alles wat met woorde te make het - Leksikografie, die toepassing van leksikologiese reëls van 'n taal, en dus ook die spelling
    • Fraseologie, die sinsleer van 'n taal
    • Stilistiek, alhoewel geen egte onderdeel van die Strukturele Taalkunde nie, wel 'n onderwerp van die grammatika
  • Interdissiplinêre taalkunde (ook wel antropologiese of fenomenologiese taalkunde genoem):
  • Toegepaste Linguistiek:
    • Taaldidaktiek
    • Logopedie
    • Afasiologie en Disleksie
  • Sistematiese taalkunde:
    • Hierdie bestudeer die natuurlike tale op taalstrukturele metode

Publikasie datum: September 27, 2021

taalwetenskappe, taalwetenskap, taalkunde, linguistiek, wetenskaplike, studie, natuurlike, tale, wanneer, geen, studie, enkele, taal, gemaak, word, maar, verskynsel, natuurlike, taal, algemeen, bestudeer, word, praat, mens, algemene, universele, taalwetenskap,. Taalwetenskap taalkunde of linguistiek is die wetenskaplike studie van die natuurlike tale Wanneer geen studie van n enkele taal gemaak word nie maar die verskynsel natuurlike taal in die algemeen bestudeer word praat mens van algemene of universele taalwetenskap Na gelang van die invalshoek van die navorser en uiteindelik die onderdeel van die linguistiek word linguistiek wel tot verskillende takke van die wetenskap gereken soos kognitiewetenskappe sielkunde en antropologie Inhoud 1 Taaluitinge 2 Vakgebiede 3 Sien ook 4 Eksterne skakelsTaaluitinge WysigTaaluitinge is vir die taalkunde in die eerste plek gesproke uitinge opgebou uit klanke morfeme woorde sinne en tekste of diskoerse Die klanke word bestudeer deur die fonetiek en die fonologie die opbou van woorde deur die morfologie en die groepering van woorde in sinne deur die sintaksis Die betekenis van taaluitinge word bestudeer deur die semantiek wat die spreker met die taaluitinge probeer te bewerkstellig die doel wat hiermee nagestreef word word bestudeer deur die pragmatiek Vakgebiede WysigTaalkundige dissiplines is onder andere Algemene taalkunde Pragmatiek taalkunde die studie van taalgebruik Semantiek die betekenis van woorde sinne en tekste Tekslinguistiek Fonetiek algemene klankleer artikulatories akoesties perseptief asook linguisties Strukturele taalkunde veral Grammatika Semiotiek tekenreels van n taal Sintaksis sinsbou Morfologie studie van woordvorme Fonologie die grammatikale uitspraakreels van n taal nie te verwar met Fonetiek nie Leksikologie die woordleer alles wat met woorde te make het Leksikografie die toepassing van leksikologiese reels van n taal en dus ook die spelling Fraseologie die sinsleer van n taal Stilistiek alhoewel geen egte onderdeel van die Strukturele Taalkunde nie wel n onderwerp van die grammatika Interdissiplinere taalkunde ook wel antropologiese of fenomenologiese taalkunde genoem Sosiolinguistiek Psigolinguistiek met inbegrip van taalontwikkeling Neurolinguistiek die verband tussen taal en harsings Etnolinguistiek Toegepaste Linguistiek Taaldidaktiek Logopedie Afasiologie en Disleksie Sistematiese taalkunde Hierdie bestudeer die natuurlike tale op taalstrukturele metodeSien ook WysigBiblioteek Etimologie Dialektologie Gekonstrueerde tale Geolektologie Taalgeskiedenis Geskiedenis van die taalwetenskap Historiese taalkunde Liggaamstaal Literatuur Matematiese taalkunde Onomastiek of Naamkunde Rekenaarlinguistiek Rekenaartaalkunde Semantiek Taal Taalfamilies Vergelykende taalkunde Vertaalwetenskap Tale van die wereldEksterne skakels WysigForum oor linguistiek Webtuiste oor linguistiek Geargiveer 7 Augustus 2017 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Taalwetenskappe amp ol,