fbpx
Wikipedia

Swawel-32

Eienskappe

Algemeen

Naam Swawel-32 
 
Protone 16 
Neutrone 16 
Kernspin 0+[1] 
Massa-oorskot -26015,70 keV[1] 

Status

Status stabiel[1] 
Relatiewe voorkoms 94,93 %[1]  

Navigasie

3115P 3216S
3316S
Lys van isotope

Swawel-32 (chemiese notasie 3216S) is 'n stabiele isotoop van swawel.

Nukleosintese

Swawel-32 is die isotoop wat die volopste voorkom en die rede daarvoor dat is dit volop gevorm word gedurende die suurstofverbrandingsfase van 'n supernova-ontploffing.[2] Hierdie proses word ook die alfaproses genoem. Die isotoop word saam met 40Ca, 36Ar, 48Cr, 52Fe en 56Ni as een van die alfa-kerne beskou.[3]

KMR

Vanweë sy kernspin van I=0 is hierdie isotoop nie vir kernmagnetiese resonansie geskik nie.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3
  2. NASA
  3. Nucleosynthetic Isotope Variations of Siderophile and Chalcophile Elements in the Solar System Tetsuya Yokoyama, Richard J. Walker Reviews in Minralogy and Geochemistry (2016) 81(1): 107-160

Swawel-32
swawel, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, massa, oorskot, 26015, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, navigasie, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, 3115, displaystyle, leftarrow, 3216, displaystyle,. Eienskappe AlgemeenNaam Swawel 32 Protone 16 Neutrone 16 Kernspin 0 1 Massa oorskot 26015 70 keV 1 StatusStatus stabiel 1 Relatiewe voorkoms 94 93 1 Navigasie displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 3115 P displaystyle leftarrow 3216 S displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 3316 SLys van isotopeSwawel 32 chemiese notasie 3216 S is n stabiele isotoop van swawel Nukleosintese WysigSwawel 32 is die isotoop wat die volopste voorkom en die rede daarvoor dat is dit volop gevorm word gedurende die suurstofverbrandingsfase van n supernova ontploffing 2 Hierdie proses word ook die alfaproses genoem Die isotoop word saam met 40 Ca 36 Ar 48 Cr 52 Fe en 56 Ni as een van die alfa kerne beskou 3 KMR WysigVanwee sy kernspin van I 0 is hierdie isotoop nie vir kernmagnetiese resonansie geskik nie Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G Audi O Bersillon J Blachot A H Wapstra IUPAC NASA Nucleosynthetic Isotope Variations of Siderophile and Chalcophile Elements in the Solar System Tetsuya Yokoyama Richard J Walker Reviews in Minralogy and Geochemistry 2016 81 1 107 160 Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Swawel 32 amp oldid 1852074,