×
Swartsee
Swartsee

Nasa-Satellietbeeld van die Swartsee

Kaart van die Swartsee
Koördinate:44°N35°O /44°N 35°O /44; 35Koördinate:44°N35°O /44°N 35°O /44; 35
Ligging:Bulgarye, Georgië, Oekraïne, Roemenië, Rusland, Turkye
Soort:See van die Atlantiese Oseaan
Oppervlakte:436 402 km² (168 500 myl²)
Gemiddelde diepte:1 253 m (4 111 vt)
Maksimum diepte:2 212 m (7 257 vt)
Volume:547 000 km³ (131 200 myl³)
Lengte:1 175 km (730 myl)
Invloei:Dnister, Dnjepr, Donau, Kızılırmak
Uitvloei:Bosporus
Eiland/e:10+
Nedersettings:Batoemi, Boergas, Constanța, Jalta, Odessa, Sewastopol, Soechoemi, Sotsji, Trabzon, Warna

Die Swartsee of Swart See (Abchasies: Амшын Еиқәа Amshyn Eikʷa, Bulgaars: Черно море Cherno more [ˈtʃɛrno moˈrɛ], Georgies: შავი ზღვა Shavi zghva, Roemeens: Marea Neagră [ˈmare̯a ˈne̯aɡrə], Russies: Чёрное мо́рe Chornoye morye [ˈtɕɵrnəjə ˈmorʲɪ], Turks: Karadeniz [kaˈɾadeniz], Oekraïns: Чорне море Chorne more [ˈtʃɔrnɛ ˈmɔrɛ]) is ’n binnesee wat omring word deur Europa, Anatolië en die Kaukasus. Dit word met die Atlantiese Oseaan verbind deur die Middellandse en die Egeïese See en verskeie seestrate: Die Bosporus-seestraat verbind dit met die See van Marmara, en dié word deur die Dardanelle-seestraat verbind met die Egeïese See, wat deel is van die Middellandse See. Dié watermassas is die skeiding tussen Oos-Europa en Wes-Asië. Die Swartsee is ook aan die See van Azof verbind deur die Kertsj-seestraat.

Ligging van die Swartsee
Die Swaelnes op die rotse van die Swartsee op die Krimskiereiland in Oekraïne
Die Swartsee in Batoemi, Adzjarië, Georgië

Inhoud

Die Swartsee het ’n oppervlakte van 436 402 km², ’n maksimum diepte van 2 212 m en ’n volume van 547 000 km³.

Die Swartsee is een van vier seë wat in Afrikaans en ander tale ná kleure genoem is – die ander is die Geel-, Rooi- en Witsee. Die rede vir die "kleurterm" as naam kan ’n antieke toewysing van kleure aan die windrigtings wees: swart het noord aangedui, rooi suid en geel oos.

’n Ander verduideliking is die kleur van die Swartsee se diep water. Dit is verder noord en minder sout as die Middellandse See en daarom is die konsentrasie van alge veel hoër, en dit veroorsaak die donker kleur. Sigbaarheid in die Swartsee is gemiddeld 5 meter in vergelyking met 35 meter in die Middellandse See.

  1. (in Engels). Encyclopædia Britannica. vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op11 Augustus 2017.
  2. (en) . Universiteit van Delaware. 2003. Geargiveer vanaf op 29 April 2007. Besoek op2 Desember 2006.
  3. (en) . Environment and Enlargement – The Black Sea: Facts and Figures. Geargiveer vanaf op 14 November 2008. Besoek op5 April 2010.
  4. . Nature Publishing Group (in Engels). 30 Maart 1989. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2017. Besoek op2 Februarie 2006.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

swartsee, nasa, satellietbeeld, kaart, koördinate, koördinate, 35ligging, bulgarye, georgië, oekraïne, roemenië, rusland, turkyesoort, atlantiese, oseaanoppervlakte, gemiddelde, diepte, maksimum, diepte, volume, lengte, invloei, dnister, dnjepr, donau, kızılır. SwartseeNasa Satellietbeeld van die SwartseeKaart van die SwartseeKoordinate 44 N 35 O 44 N 35 O 44 35 Koordinate 44 N 35 O 44 N 35 O 44 35Ligging Bulgarye Georgie Oekraine Roemenie Rusland TurkyeSoort See van die Atlantiese OseaanOppervlakte 436 402 km 168 500 myl Gemiddelde diepte 1 253 m 4 111 vt Maksimum diepte 2 212 m 7 257 vt Volume 547 000 km 131 200 myl Lengte 1 175 km 730 myl Invloei Dnister Dnjepr Donau KizilirmakUitvloei BosporusEiland e 10 Nedersettings Batoemi Boergas Constanța Jalta Odessa Sewastopol Soechoemi Sotsji Trabzon Warna Die Swartsee of Swart See Abchasies Amshyn Eikәa Amshyn Eikʷa Bulgaars Cherno more Cherno more ˈtʃɛrno moˈrɛ Georgies შავი ზღვა Shavi zghva Roemeens Marea Neagră ˈmare a ˈne aɡre Russies Chyornoe mo re Chornoye morye ˈtɕɵrneje ˈmorʲɪ Turks Karadeniz kaˈɾadeniz Oekrains Chorne more Chorne more ˈtʃɔrnɛ ˈmɔrɛ is n binnesee wat omring word deur Europa Anatolie en die Kaukasus Dit word met die Atlantiese Oseaan verbind deur die Middellandse en die Egeiese See en verskeie seestrate Die Bosporus seestraat verbind dit met die See van Marmara en die word deur die Dardanelle seestraat verbind met die Egeiese See wat deel is van die Middellandse See Die watermassas is die skeiding tussen Oos Europa en Wes Asie Die Swartsee is ook aan die See van Azof verbind deur die Kertsj seestraat 1 Ligging van die Swartsee Die Swaelnes op die rotse van die Swartsee op die Krimskiereiland in Oekraine Die Swartsee in Batoemi Adzjarie Georgie Inhoud 1 Grootte 2 Die naam 3 Stede en dorpe langs die kus 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsGrootte WysigDie Swartsee het n oppervlakte van 436 402 km 2 n maksimum diepte van 2 212 m 3 en n volume van 547 000 km 4 Die naam WysigDie Swartsee is een van vier see wat in Afrikaans en ander tale na kleure genoem is die ander is die Geel Rooi en Witsee Die rede vir die kleurterm as naam kan n antieke toewysing van kleure aan die windrigtings wees swart het noord aangedui rooi suid en geel oos n Ander verduideliking is die kleur van die Swartsee se diep water Dit is verder noord en minder sout as die Middellandse See en daarom is die konsentrasie van alge veel hoer en dit veroorsaak die donker kleur Sigbaarheid in die Swartsee is gemiddeld 5 meter in vergelyking met 35 meter in die Middellandse See Stede en dorpe langs die kus WysigNedersetting Huidige land Oorspronklike land BesonderhedeAlbena BulgaryeBatoemi GeorgieBoergas BulgaryeConstanța RoemenieJalta Rusland Oekraine Op die KrimKertsj Rusland Oekraine Op die KrimNoworossiisk RuslandOdessa OekraineSamsun TurkyeSewastopol Rusland Oekraine Op die KrimSoechoemi Abchasie GeorgieSotsji RuslandSozopol BulgaryeTrabzon TurkyeWarna BulgaryeZonguldak TurkyeVerwysings Wysig Black Sea in Engels Encyclopaedia Britannica Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020 Besoek op 11 Augustus 2017 en Black Sea Geography Universiteit van Delaware 2003 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2007 Besoek op 2 Desember 2006 en Europa Gateway of the European Union Website Environment and Enlargement The Black Sea Facts and Figures Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2008 Besoek op 5 April 2010 Unexpected changes in the oxic anoxic interface in the Black Sea Nature Publishing Group in Engels 30 Maart 1989 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2017 Besoek op 2 Februarie 2006 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartsee en Ruimte monitering van die Swartsee se kuslyn en water en Foto sHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Swartsee amp ol,