×
Swart mense

Swart mense is 'n term wat in sekere lande gebruik word, dikwels in sosiaal gegronde stelsels van rasse-klassifikasie of etnisiteit, om mense met donker gelaatstrekke te beskryf teenoor ander bevolkingsgroepe. Die betekenis van die uitdrukking verskil ook baie wyd, beide tussen en in gemeenskappe, en hang baie af van konteks. Vir baie ander indiwidue, gemeenskappe en lande word "swart" as 'n neerhalende, uitgediende, of andersins as 'n onverteenwoordigende etiket beskou, en word dit gevolglik nie gebruik of gedefinieer nie.

Bekende swart mense van die VSA
Swart kinders in Namibië

Verskillende gemeenskappe pas verskillende kriteria toe van wie word as "swart" geklassifiseer, en hierdie sosiale verskille het ook deur die jare verander. In 'n aantal lande beïnvloed maatskaplike veranderlikes klassifikasie net soveel as die kleur van iemand se vel, en die sosiale kriteria vir "swartheid" wissel. Byvoorbeeld in Noord-Amerika is die term swart mense nie noodwendig 'n aanduiding van 'n persoon se velkleur of sy etnisiteit nie, maar is eerder 'n sosiaalgegronde rasse-klassifikasie wat verband hou daarmee of die indiwidu 'n Afro-Amerikaner is met geskiedenis wat met die geïnstitusionaliseerde slawerny vereenselwig kan word. In Suid-Afrika en Latyns-Amerika word daar nie noodwendig na gemengde rasse as "swart" gekyk nie. In ander streke soos Australasië het setlaars die term "swart" gebruik, Andersinds was dit ook deur die plaaslike bevolking met die verskillende geskiedkundige agtergrond en verskillende voorvaderlike agtergrond gebruik om te identifiseer.

Inhoud

Noord-Afrika

'n 1820-tekening van 'n Boek van Poorte-fresco van die graf van Seti I, wat van links af, vier groepe mense uitbeeld: 'n Libiër (Berbers), 'n Nubiër ("Nehesu"), 'n Asiër ("Aamu") en 'n Egiptenaar ("Reth")
Soldate van die Vrye Arabiese Legioen in Griekeland, September 1943.

Die Romeinse Ryk het eers met Mauritanië geskakel voordat dele van die gebied later deur die Romeine oorgeneem is. Mauritanië was gedurende die klassieke periode 'n staat wat die moderne Marokko, die westelike deel van Algerië en die Spaanse stede van Ceuta en Melilla ingesluit het. Die mense van die streek word in die klassieke literatuur na verwys as die Mauri wat later na Moors in Engels ontwikkel het.

Daar is talle gemeenskappe met donker velle in Noord-Afrika, van wie sommiges terugdateer na die prehistoriese samelewings. Ander is afstammelinge van die historiese Trans-Sahara-mensehandel, en/of, nakomelinge van die Arabiese invalle van die 17de eeu, nasate van slawe van die Arabiese slawehandel in Noord-Afrika.

In die 18de eeu het die Marokkaanse sultan Moulay Ismail, die "Bloeddorstige" (1672–1727) vir hom 'n korps van 150 000 slawe opgelei, sy Swart Wag, om die land en sy mense onderdanig te hou.

Volgens Dr Carlos Moore van Brasilië se universiteit in die staat Bahia, het die Afro-veelrassiges, insluitende die Arabiere van Noord-Afrika, in die 21ste eeu hulself in dieselfde lig beskou as die veelrassiges in Latyns-Amerika. Hy het gevind dat Arabiere wat swart lyk, baie soos die Latyns-Amerikaners wat ook swart gelaatstrekke het, beskou hulself wit op grond van hul blanke voorsate uit hul verre verlede.

Die voormalige Egipiese president Anwar Sadat se ma was 'n donker Nubiese Soedannese vrou, en sy pa 'n Egiptenaar met ligte gelaatstrekke. In antwoord op 'n advertensie vir 'n rol as 'n toneelspeler, het die jong Sadat homself so beskryf: "Ek is nie wit nie, maar ek is ook nie regtig swart nie. My swartheid neig om rooierig te wees".

As gevolg van die patriargale aard van die Arabiese samelewing, het Arabiese mans, insluitende in die dae van die slawehandel in Noord-Afrika, meer vroue as mans as slawe gebruik. Hulle het meer slavinne as mans vir huishoudelike en landbouwerk gebruik. Die mans glo die Koran bied 'n slawemeester toestemming vir 'n seksuele verhouding met 'n slavin buite die huweliksverband. Dit het tot baie veelrassige kinders gelei. Wanneer 'n slawin by haar Arabiese meester swanger raak word sy as umm walad of "moeder van 'n kind" gesien, 'n status wat haar voorregte laat geniet. Die kind mag erf by sy vader, so veelrassige kinders mag in al die rykdomme van sy vader deel. Aangesien die gemeenskap patriliniêr is ontvang die kind sy vader se sosiale status by geboorte en word dus vry gebore.

Sommiges het selfs hul vaders as heersers opgevolg. Soos byvoorbeeld het sultan Ahmad al-Mansur van 1578 tot 1608 oor Marokko geheers. Hy was tegnies nie as 'n veelrassige slawekind gereken nie want sy ma was 'n Fulani en 'n bywyf van sy vader.

Suid-Afrika

Nelson Mandela, 'n Xhosa, het die ANC se vryheidstryd teen apartheid in Suid-Afrika gelei.

In Suid-Afrika was daar gedurende kolonialisme baie verhoudings tussen Europese mans en Bantoe- en Khoisan-vroue wat kinders met gemengde ras voortgebring het. Namate die Europese setlaars beheer oor die gebied gekry het, is die veelrassige kinders verstoot en na tweedeklasstatus verlaag. In die middel van die 20ste eeu het die regering die bevolking in vier rasgroepe verdeel: swart, wit, Asiër (hoofsaaklik Indiërs) en Kleurlinge. Die Kleurlinge sluit in die gemengde Bantoe, Khoisan en Europese nasate (met Maleier-afstammelinge – veral in die Wes-Kaap).

Gedurende die apartheidsera is diegene wat as Kleurlinge geklassifiseer is, onderdruk en teen gediskrimineer. Hulle het egter meer regte geniet en 'n ietwat beter sosiaal-ekonomiese lewe geniet as die burgers wat as swartes geklassifiseer is. Die regering het vereis dat die Kleurlinge en die swartes in afsonderlike woongebiede van die wittes woon.

Behalwe hul voorkoms, kan Kleurlinge weens hul taal van swarte mense onderskei word. Die meeste van hulle praat Afrikaans of Engels vlot as eerste taal.

Wes- Asië

Arabiese Skiereiland

Bilal ibn Rabah (bo-op die Kaäba, Mekka) was 'n voormalige Ethiopiese slaaf en die eerste muezzin, ca. 630.

Geskiedkundiges raam dat tussen die geboorte van Islam en die afskaffing van slaweny in die middel-20ste eeu in die Arabiese Skiereiland , is tussen 10 tot 18 miljoen swart Afrikane (wat bekend was as die Zanj) deur Arabiese slawehandelaars na die Arabiese Skiereiland en naburige state verskeep. Dit is by verre baie meer as die aantal slawe wat na die Amerikas geneem was. Daar is verskeie faktore wat die slawe se nasate in die 21ste eeu Arabiese gemeenskappe baie sigbaar maak. Die handelaars het baie meer vroue as mans verskeep aangesien daar 'n aanvraag na hulle was om as bywywe in harems in die Arabiese Skiereiland en buurstate te dien. Manlike slawe is gekastreer om as wagte vir die harems diens te doen. Die dodetol onder die swart Afrika-slawe was hoog weens die gedwonge arbeid. Daar is verskeie kenmerkende Afro-Arabiese gemeenskappe wat in die Arabiese Skiereiland en die buurstate oorleef het.

Genetiese studies het gevind dat daar 'n aansienlike persentasies gene van vroue uit Afrika in die are van die Arabiese gemeenskappe in die Arabiese Skiereiland en die buurstate vloei. 'n Gemiddeld van 38% van die moederlike afstammelinge in Jemen is regstreekse afstammelinge uit Afrika, 16% in Oman-Katar, en 10% in Saoedi-Arabië-Verenigde Arabiese Emirate.

Kenmerkende en self-geïdentifiseerde swart gemeenskappe is in lande soos Irak aangemeld. Volgens navorsing is daar sowat 1.2 miljoen swart mense wat vertel van 'n leeftyd van diskriminasie. Hierdie afstammelinge van die Zanj het aansoek gedoen by die regering vir minderheidstatus wat sekere setels in die parlement sal verseker vir politieke verteenwoordigers van hul bevolking. Volgens Alamin M Mazrui word die meeste van hierdie sigbare Afrika-afstammelinge steeds in die Arabiese Skiereiland en omliggende state as Arabiere erken en nie as swart nie.

Israel

'n Afro-Hebreeuse Israeliet van Jerusalem

Sowat 150 000 Oos-Afrikane en swart mense bly in Israel, wat byna 2% van die land se bevolking uitmaak. Die meeste van hulle, sowat 120 000, is Beta Israel, van wie die meeste in die 1980's en 1990's uit Ethiopië gekom het. Dan is daar ook nog meer as 5 000 van die Afro-Hebreeuse Israeliete van Jerusalem beweging wat nasate is van Afro-Amerikaners wat in die 20ste eeu na Israel verhuis het.

Turkye

'n Bashi-bazouk van die Ottomaanse Ryk, skildery deur Jean-Léon Gérôme, 1869.

Dit het verskeie eeue gelede begin gebeur, gedurende die Ottomaanse Ryk, toe tienduisende van die Zanj deur slawehandelaars na die plantasies en landbougebiede in die hedendaagse Antaya en Istanboel gebring is.

Suid-Asië

'n Siddhi-meisie van die stad Yellapur in die distrik Uttara Karnataka, Karnataka, Indië.

Die Siddhi is 'n etniese groep wat in Indië en Pakistan woon en is afstammelinge van die Bantoevolke van Suidoos-Afrika wat deur Arabiese en Portugese slawehandelaars na die Indiese subkontinent verskeep is. Hoewel dit plaaslik aanvaar word dat Siddhi afgelei word van 'n woord wat swart beteken, kom die term inderdaad van die woord Sayyid, die titel van die kapteins van die Arabiese vaartuie wat die Siddhi-setlaars eeerste na die gebied gebring het.

Suidoos-Asië

'n Ati-vrou in Filippyne, die Negritoes is 'n inheemse bevolking van Suidoos-Asië.

Negritoes was vermoedelik die eerste inwoners van Suidoos-Asië. Nadat u Taiwan eenmaal bewoon het, Vietnam, en verskillende dele van Asië, is hulle nou hoofsaaklik tot Thailand beperk, die Maleisiese eilandgroep, en die Andaman- en Nicobar-eilande van Indië. Negrito beteken 'klein swart mense' in Spaans (negrito is die Spaanse verkleinwoord van "negro", dit wil sê 'klein swart mensie'); dit is wat die Spaanse koloniste die inboorlinge noem wat hulle in die Filippyne teëgekom het. Die woord 'Negrito' self het kritiek gekry in lande soos Maleisië, waar dit nou uitruilbaar is met die meer aanvaarbare Semang, alhoewel hierdie term eintlik na 'n spesifieke groep verwys.

Negritoes in die Filippyne, en Suidoos-Asië in die algemeen, kom voor baie diskriminasie te staan. Gewoonlik word hulle gemarginaliseer en leef hulle in armoede, kan hulle nie werk kry wat hulle sal neem nie.

Wes-Europa

Spanje

Die Spaanse sangeres Concha Bulka

Die term "More" is oor die algemeen in Europa gebruik om neerhalend na Moslems te verwys, veral diegene van Arabiese en Berber-afkoms, hetsy hulle in Noord-Afrika of Iberië bly. Die More was nie kenmerkende of selfgedefinieerde mense nie. Die Middeleeuse en vroeë moderne Europeërs het die naam Moor vir Arabiese Moslems, Berbers, swart Afrikane en selfs vir Europeërs gegee.

Verenigde Koninkryk

Volgens statistieke van 2001 woon daar meer as een miljoen swartes in die Verenigde Koninkryk.

Frankryk

Hoewel etniese sensus onwettig is in Frankryk, word daar geraam dat daar sowat 2,5 tot 5 miljoen swartes in die land bly.

Nederland

Afro-Hollanders kom van die voormalige en huidige Nederlandse gebiede soos Aruba, Bonaire, Curaçao, Sint Maarten en Suriname.

Oos-Europa

'n "Neger"- bergklimmer in Abchasië, 1870.

Toe Afrikastate onafhanklikheid verkry het in die 1960's het die Sowjetunie baie van die kontinent se burgers genooi om in Rusland te kom studeer. Só het daar oor 'n tydperk van 40 jaar meer as 400 000 studente uit Afrika na Rusland vertrek om verder te gaan studeer.

  1. (in Engels). Etymonline.com. vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2016. Besoek op12 Mei 2014.
  2. Frigi et al. 2010, , Human Biology, Volume 82, Number 4, Augustus 2010.
  3. Harich et .al 2010,
  4. Lewis, , Oxford University Press, 1994.
  5. .
  6. Musselman, Anson. . UCLA International Institute.
  7. , bl. 5–7, 31.
  8. Hunwick, John. (PDF).
  9. Labbé, Theola; Omar Fekeiki (11 Januarie 2004). . Washington Post. Besoek op29 Januarie 2008.
  10. du Preez, Max (13 April 2006). . The Star.
  11. A. Klein (2002), Historical Dictionary of Slavery and Abolition, Page xxii, : Saudi Arabia and Yemen abolished slavery in 1962, Oman in 1970.
  12. (in Engels). Geargiveer vanaf op 6 Oktober 2014.
  13. Labb¿, Theola (2004-01-11). . The Washington Post. Besoek op2010-04-25.
  14. .
  15. Rídl, Jakub; Edens, Christopher M.; Černý, Viktor (2010). "Mitochondrial DNA Structure of Yemeni Population: Regional Differences and the Implications for Different Migratory Contributions". The Evolution of Human Populations in Arabia. Vertebrate Paleobiology and Paleoanthropology. p. 69. doi:. ISBN 978-90-481-2718-4.
  16. Abu-Amero, Khaled K; Larruga, José M; Cabrera, Vicente M; González, Ana M (2008). . BMC Evolutionary Biology. 8: 45. doi:. PMC. PMID .
  17. Timothy Williams, , The New York Times, 2 Desember 2009: "But on the packed dirt streets of Zubayr, Iraq’s scaled-down version of Harlem, African-Iraqis talk of discrimination so steeped in Iraqi culture that they are commonly referred to as "abd" — slave in Arabic — prohibited from interracial marriage and denied even menial jobs.
  18. Alamin M. Mazrui et al., Debating the African Condition (2004), ISBN 1-59221-145-3, p. 324: "But many Arabs were themselves Black.
  19. , Reuters. 16 Julie 2009.
  20. ", Christian Science Monitor, 1 September 2009.
  21. (in Engels). Geargiveer vanaf op 15 Oktober 2015.
  22. , Today's Zaman, 11 Mei 2008.
  23. Terence Walz, Kenneth M. Cuno (2010). Race and Slavery in the Middle East: Histories of Trans-Saharan Africans in Nineteenth-century Egypt, Sudan, and the Ottoman Mediterranean. American University in Cairo Press. p. 190. ISBN 9774163982.
  24. Shah, Anish M.; et al. (15 Julie 2011). . American Journal of Human Genetics. 89 (1): 154–161. doi:. Besoek op18 Desember 2012.
  25. Albinia, Alice (2012). . UK: Hachette. ISBN 0-393-06322-4.
  26. Vijay Prashad (2002), , Beacon Press, ISBN 0-8070-5011-3, , "… since the captains of the African and Arab vessels bore the title Sidi (from Sayyid, or the lineage of the prophet Muhammad), the African settlers on the Indian mainland came to be called Siddis …"
  27. . Dawn (in Engels). 16 Desember 2013. vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019. Besoek op5 Januarie 2014.
  28. Jules Quartly (27 November 2004). . Taipei Times. p. 16. Besoek op6 May 2018.
  29. . Ministry of Foreign Affairs. 1969. p. 28.
  30. . Geargiveer vanaf op 20 May 2013.
  31. . Wisconsin: Houghton Mifflin Company. 1997. ISBN 978-0-395-86448-7.
  32. William Marsden (1834). . Miscellaneous Works of William Marsden. Parbury, Allen. p. 4.
  33. Hajek, John (June 1996). "Unraveling Lowland Semang". Oceanic Linguistics. 35 (1): 138–141. doi:. JSTOR .
  34. . GMA News Online (in Engels). Besoek op6 May 2018.
  35. Menocal, María Rosa (2002).
  36. Baker, John R. . Oxford University Press: 226. Besoek op12 Maart 2014. In one sense the word 'Moor' means Mohammedan Berbers and Arabs of North-western Africa, with some Syrians, who conquered most of Spain in the 8th century and dominated the country for hundreds of years.Cite journal requires |journal= (help)
  37. Blackmore, Josiah (2009). . University of Minnesota Press. pp. , . ISBN 978-0-8166-4832-0.
  38. The emphasis is on the common experience and determination of the people of African, African-Caribbean and Asian origin.
  39. .
  40. , Csmonitor.com. 12 Januarie 2007.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

swart, mense, term, sekere, lande, gebruik, word, dikwels, sosiaal, gegronde, stelsels, rasse, klassifikasie, etnisiteit, mense, donker, gelaatstrekke, beskryf, teenoor, ander, bevolkingsgroepe, betekenis, uitdrukking, verskil, baie, beide, tussen, gemeenskapp. Swart mense is n term wat in sekere lande gebruik word dikwels in sosiaal gegronde stelsels van rasse klassifikasie of etnisiteit om mense met donker gelaatstrekke te beskryf teenoor ander bevolkingsgroepe Die betekenis van die uitdrukking verskil ook baie wyd beide tussen en in gemeenskappe en hang baie af van konteks Vir baie ander indiwidue gemeenskappe en lande word swart as n neerhalende uitgediende of andersins as n onverteenwoordigende etiket beskou en word dit gevolglik nie gebruik of gedefinieer nie Bekende swart mense van die VSA Swart kinders in Namibie Verskillende gemeenskappe pas verskillende kriteria toe van wie word as swart geklassifiseer en hierdie sosiale verskille het ook deur die jare verander In n aantal lande beinvloed maatskaplike veranderlikes klassifikasie net soveel as die kleur van iemand se vel en die sosiale kriteria vir swartheid wissel Byvoorbeeld in Noord Amerika is die term swart mense nie noodwendig n aanduiding van n persoon se velkleur of sy etnisiteit nie maar is eerder n sosiaalgegronde rasse klassifikasie wat verband hou daarmee of die indiwidu n Afro Amerikaner is met geskiedenis wat met die geinstitusionaliseerde slawerny vereenselwig kan word In Suid Afrika en Latyns Amerika word daar nie noodwendig na gemengde rasse as swart gekyk nie In ander streke soos Australasie het setlaars die term swart gebruik Andersinds was dit ook deur die plaaslike bevolking met die verskillende geskiedkundige agtergrond en verskillende voorvaderlike agtergrond gebruik om te identifiseer Inhoud 1 Afrika 1 1 Noord Afrika 1 2 Suid Afrika 2 Asie 2 1 Wes Asie 2 1 1 Arabiese Skiereiland 2 1 2 Israel 2 1 3 Turkye 2 2 Suid Asie 2 3 Suidoos Asie 3 Europa 3 1 Wes Europa 3 1 1 Spanje 3 1 2 Verenigde Koninkryk 3 1 3 Frankryk 3 1 4 Nederland 3 2 Oos Europa 4 Sien ook 5 VerwysingsAfrikaNoord Afrika n 1820 tekening van n Boek van Poorte fresco van die graf van Seti I wat van links af vier groepe mense uitbeeld n Libier Berbers n Nubier Nehesu n Asier Aamu en n Egiptenaar Reth Soldate van die Vrye Arabiese Legioen in Griekeland September 1943 Die Romeinse Ryk het eers met Mauritanie geskakel voordat dele van die gebied later deur die Romeine oorgeneem is Mauritanie was gedurende die klassieke periode n staat wat die moderne Marokko die westelike deel van Algerie en die Spaanse stede van Ceuta en Melilla ingesluit het Die mense van die streek word in die klassieke literatuur na verwys as die Mauri wat later na Moors in Engels ontwikkel het 1 Daar is talle gemeenskappe met donker velle in Noord Afrika van wie sommiges terugdateer na die prehistoriese samelewings Ander is afstammelinge van die historiese Trans Sahara mensehandel en of nakomelinge van die Arabiese invalle van die 17de eeu nasate van slawe van die Arabiese slawehandel in Noord Afrika 2 3 In die 18de eeu het die Marokkaanse sultan Moulay Ismail die Bloeddorstige 1672 1727 vir hom n korps van 150 000 slawe opgelei sy Swart Wag om die land en sy mense onderdanig te hou 4 5 Volgens Dr Carlos Moore van Brasilie se universiteit in die staat Bahia het die Afro veelrassiges insluitende die Arabiere van Noord Afrika in die 21ste eeu hulself in dieselfde lig beskou as die veelrassiges in Latyns Amerika Hy het gevind dat Arabiere wat swart lyk baie soos die Latyns Amerikaners wat ook swart gelaatstrekke het beskou hulself wit op grond van hul blanke voorsate uit hul verre verlede 6 Die voormalige Egipiese president Anwar Sadat se ma was n donker Nubiese Soedannese vrou en sy pa n Egiptenaar met ligte gelaatstrekke In antwoord op n advertensie vir n rol as n toneelspeler het die jong Sadat homself so beskryf Ek is nie wit nie maar ek is ook nie regtig swart nie My swartheid neig om rooierig te wees 7 As gevolg van die patriargale aard van die Arabiese samelewing het Arabiese mans insluitende in die dae van die slawehandel in Noord Afrika meer vroue as mans as slawe gebruik Hulle het meer slavinne as mans vir huishoudelike en landbouwerk gebruik Die mans glo die Koran bied n slawemeester toestemming vir n seksuele verhouding met n slavin buite die huweliksverband Dit het tot baie veelrassige kinders gelei Wanneer n slawin by haar Arabiese meester swanger raak word sy as umm walad of moeder van n kind gesien n status wat haar voorregte laat geniet Die kind mag erf by sy vader so veelrassige kinders mag in al die rykdomme van sy vader deel 8 Aangesien die gemeenskap patrilinier is ontvang die kind sy vader se sosiale status by geboorte en word dus vry gebore Sommiges het selfs hul vaders as heersers opgevolg Soos byvoorbeeld het sultan Ahmad al Mansur van 1578 tot 1608 oor Marokko geheers Hy was tegnies nie as n veelrassige slawekind gereken nie want sy ma was n Fulani en n bywyf van sy vader 9 Suid Afrika Nelson Mandela n Xhosa het die ANC se vryheidstryd teen apartheid in Suid Afrika gelei In Suid Afrika was daar gedurende kolonialisme baie verhoudings tussen Europese mans en Bantoe en Khoisan vroue wat kinders met gemengde ras voortgebring het Namate die Europese setlaars beheer oor die gebied gekry het is die veelrassige kinders verstoot en na tweedeklasstatus verlaag In die middel van die 20ste eeu het die regering die bevolking in vier rasgroepe verdeel swart wit Asier hoofsaaklik Indiers en Kleurlinge Die Kleurlinge sluit in die gemengde Bantoe Khoisan en Europese nasate met Maleier afstammelinge veral in die Wes Kaap Gedurende die apartheidsera is diegene wat as Kleurlinge geklassifiseer is onderdruk en teen gediskrimineer Hulle het egter meer regte geniet en n ietwat beter sosiaal ekonomiese lewe geniet as die burgers wat as swartes geklassifiseer is Die regering het vereis dat die Kleurlinge en die swartes in afsonderlike woongebiede van die wittes woon Behalwe hul voorkoms kan Kleurlinge weens hul taal van swarte mense onderskei word Die meeste van hulle praat Afrikaans of Engels vlot as eerste taal 10 AsieWes Asie Arabiese Skiereiland Bilal ibn Rabah bo op die Kaaba Mekka was n voormalige Ethiopiese slaaf en die eerste muezzin ca 630 Geskiedkundiges raam dat tussen die geboorte van Islam en die afskaffing van slaweny in die middel 20ste eeu in die Arabiese Skiereiland 11 is tussen 10 tot 18 miljoen swart Afrikane wat bekend was as die Zanj deur Arabiese slawehandelaars na die Arabiese Skiereiland en naburige state verskeep 12 Dit is by verre baie meer as die aantal slawe wat na die Amerikas geneem was Daar is verskeie faktore wat die slawe se nasate in die 21ste eeu Arabiese gemeenskappe baie sigbaar maak Die handelaars het baie meer vroue as mans verskeep aangesien daar n aanvraag na hulle was om as bywywe in harems in die Arabiese Skiereiland en buurstate te dien Manlike slawe is gekastreer om as wagte vir die harems diens te doen Die dodetol onder die swart Afrika slawe was hoog weens die gedwonge arbeid Daar is verskeie kenmerkende Afro Arabiese gemeenskappe wat in die Arabiese Skiereiland en die buurstate oorleef het 13 14 Genetiese studies het gevind dat daar n aansienlike persentasies gene van vroue uit Afrika in die are van die Arabiese gemeenskappe in die Arabiese Skiereiland en die buurstate vloei n Gemiddeld van 38 van die moederlike afstammelinge in Jemen is regstreekse afstammelinge uit Afrika 15 16 16 in Oman Katar 16 en 10 in Saoedi Arabie Verenigde Arabiese Emirate 16 Kenmerkende en self geidentifiseerde swart gemeenskappe is in lande soos Irak aangemeld Volgens navorsing is daar sowat 1 2 miljoen swart mense wat vertel van n leeftyd van diskriminasie Hierdie afstammelinge van die Zanj het aansoek gedoen by die regering vir minderheidstatus wat sekere setels in die parlement sal verseker vir politieke verteenwoordigers van hul bevolking 17 Volgens Alamin M Mazrui word die meeste van hierdie sigbare Afrika afstammelinge steeds in die Arabiese Skiereiland en omliggende state as Arabiere erken en nie as swart nie 18 Israel n Afro Hebreeuse Israeliet van Jerusalem Sowat 150 000 Oos Afrikane en swart mense bly in Israel wat byna 2 van die land se bevolking uitmaak Die meeste van hulle sowat 120 000 is Beta Israel 19 van wie die meeste in die 1980 s en 1990 s uit Ethiopie gekom het 20 Dan is daar ook nog meer as 5 000 van die Afro Hebreeuse Israeliete van Jerusalem beweging wat nasate is van Afro Amerikaners wat in die 20ste eeu na Israel verhuis het Turkye n Bashi bazouk van die Ottomaanse Ryk skildery deur Jean Leon Gerome 1869 Dit het verskeie eeue gelede begin gebeur gedurende die Ottomaanse Ryk toe tienduisende van die Zanj deur slawehandelaars na die plantasies en landbougebiede in die hedendaagse Antaya en Istanboel gebring is 21 22 23 Suid Asie n Siddhi meisie van die stad Yellapur in die distrik Uttara Karnataka Karnataka Indie Die Siddhi is n etniese groep wat in Indie en Pakistan woon en is afstammelinge van die Bantoevolke van Suidoos Afrika wat deur Arabiese en Portugese slawehandelaars na die Indiese subkontinent verskeep is 24 Hoewel dit plaaslik aanvaar word dat Siddhi afgelei word van n woord wat swart beteken 25 kom die term inderdaad van die woord Sayyid die titel van die kapteins van die Arabiese vaartuie wat die Siddhi setlaars eeerste na die gebied gebring het 26 25 27 Suidoos Asie n Ati vrou in Filippyne die Negritoes is n inheemse bevolking van Suidoos Asie Negritoes was vermoedelik die eerste inwoners van Suidoos Asie Nadat u Taiwan eenmaal bewoon het 28 Vietnam 29 en verskillende dele van Asie is hulle nou hoofsaaklik tot Thailand beperk 30 die Maleisiese eilandgroep en die Andaman en Nicobar eilande van Indie 31 Negrito beteken klein swart mense in Spaans negrito is die Spaanse verkleinwoord van negro dit wil se klein swart mensie dit is wat die Spaanse koloniste die inboorlinge noem wat hulle in die Filippyne teegekom het 32 Die woord Negrito self het kritiek gekry in lande soos Maleisie waar dit nou uitruilbaar is met die meer aanvaarbare Semang 33 alhoewel hierdie term eintlik na n spesifieke groep verwys Negritoes in die Filippyne en Suidoos Asie in die algemeen kom voor baie diskriminasie te staan Gewoonlik word hulle gemarginaliseer en leef hulle in armoede kan hulle nie werk kry wat hulle sal neem nie 34 EuropaWes Europa Spanje Die Spaanse sangeres Concha Bulka Die term More is oor die algemeen in Europa gebruik om neerhalend na Moslems te verwys 35 veral diegene van Arabiese en Berber afkoms hetsy hulle in Noord Afrika of Iberie bly 36 Die More was nie kenmerkende of selfgedefinieerde mense nie 37 Die Middeleeuse en vroee moderne Europeers het die naam Moor vir Arabiese Moslems Berbers swart Afrikane en selfs vir Europeers gegee 38 Verenigde Koninkryk Volgens statistieke van 2001 woon daar meer as een miljoen swartes in die Verenigde Koninkryk 39 Frankryk Hoewel etniese sensus onwettig is in Frankryk word daar geraam dat daar sowat 2 5 tot 5 miljoen swartes in die land bly 40 41 Nederland Afro Hollanders kom van die voormalige en huidige Nederlandse gebiede soos Aruba Bonaire Curacao Sint Maarten en Suriname Oos Europa n Neger bergklimmer in Abchasie 1870 Toe Afrikastate onafhanklikheid verkry het in die 1960 s het die Sowjetunie baie van die kontinent se burgers genooi om in Rusland te kom studeer So het daar oor n tydperk van 40 jaar meer as 400 000 studente uit Afrika na Rusland vertrek om verder te gaan studeer Sien ookAfrika suid van die Sahara RassismeVerwysings Online Etymology Dictionary in Engels Etymonline com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2016 Besoek op 12 Mei 2014 Frigi et al 2010 Ancient Local Evolution of African mtDNA Haplogroups in Tunisian Berber Populations Human Biology Volume 82 Number 4 Augustus 2010 Harich et al 2010 The trans Saharan slave trade clues from interpolation analyses and high resolution characterization of mitochondrial DNA lineages Lewis Race and Slavery in the Middle East Oxford University Press 1994 Abid al Bukhari Moroccan military organization Musselman Anson The Subtle Racism of Latin America UCLA International Institute Joseph Finklestone Anwar Sadat Visionary Who Dared bl 5 7 31 Hunwick John Arab Views of Black Africans and Slavery PDF Labbe Theola Omar Fekeiki 11 Januarie 2004 A Legacy Hidden in Plain Sight Washington Post Besoek op 29 Januarie 2008 du Preez Max 13 April 2006 Coloureds the most authentic SA citizens The Star A Klein 2002 Historical Dictionary of Slavery and Abolition Page xxii https books google com books isbn 0810841029 Saudi Arabia and Yemen abolished slavery in 1962 Oman in 1970 Welcome to Encyclopaedia Britannica s Guide to Black History in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014 Labb Theola 2004 01 11 A Legacy Hidden in Plain Sight The Washington Post Besoek op 2010 04 25 Dr Susan Ridl Jakub Edens Christopher M Cerny Viktor 2010 Mitochondrial DNA Structure of Yemeni Population Regional Differences and the Implications for Different Migratory Contributions The Evolution of Human Populations in Arabia Vertebrate Paleobiology and Paleoanthropology p 69 doi 10 1007 978 90 481 2719 1 5 ISBN 978 90 481 2718 4 16 0 16 1 16 2 Abu Amero Khaled K Larruga Jose M Cabrera Vicente M Gonzalez Ana M 2008 Mitochondrial DNA structure in the Arabian Peninsula BMC Evolutionary Biology 8 45 doi 10 1186 1471 2148 8 45 PMC 2268671 PMID 18269758 Timothy Williams In Iraq s African Enclave Color is Plainly Seen The New York Times 2 Desember 2009 But on the packed dirt streets of Zubayr Iraq s scaled down version of Harlem African Iraqis talk of discrimination so steeped in Iraqi culture that they are commonly referred to as abd slave in Arabic prohibited from interracial marriage and denied even menial jobs Alamin M Mazrui et al Debating the African Condition 2004 ISBN 1 59221 145 3 p 324 But many Arabs were themselves Black The Ethiopian Population In Israel Reuters 16 Julie 2009 Why Jews see racism in Israel Christian Science Monitor 1 September 2009 Ayvalik in renkli dernegi Retrieved 28 Augustus 2008 in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2015 Turks with African ancestors want their existence to be felt Today s Zaman 11 Mei 2008 Terence Walz Kenneth M Cuno 2010 Race and Slavery in the Middle East Histories of Trans Saharan Africans in Nineteenth century Egypt Sudan and the Ottoman Mediterranean American University in Cairo Press p 190 ISBN 9774163982 Shah Anish M et al 15 Julie 2011 Indian Siddis African Descendants with Indian Admixture American Journal of Human Genetics 89 1 154 161 doi 10 1016 j ajhg 2011 05 030 Besoek op 18 Desember 2012 25 0 25 1 Albinia Alice 2012 Empires of the Indus The Story of a River UK Hachette ISBN 0 393 06322 4 Vijay Prashad 2002 Everybody Was Kung Fu Fighting Afro Asian Connections and the Myth of Cultural Purity Beacon Press ISBN 0 8070 5011 3 https books google com id xiO6zUS9gigC since the captains of the African and Arab vessels bore the title Sidi from Sayyid or the lineage of the prophet Muhammad the African settlers on the Indian mainland came to be called Siddis Services of Sheedis for Sindh recalled Dawn in Engels 16 Desember 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019 Besoek op 5 Januarie 2014 Jules Quartly 27 November 2004 In honor of the Little Black People Taipei Times p 16 Besoek op 6 May 2018 Vietnam Bộ ngoại giao Ministry of Foreign Affairs 1969 p 28 35 The Negrito of Thailand Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 May 2013 The Houghton Mifflin Dictionary of Geography Wisconsin Houghton Mifflin Company 1997 ISBN 978 0 395 86448 7 William Marsden 1834 On the Polynesian or East Insular Languages Miscellaneous Works of William Marsden Parbury Allen p 4 Hajek John June 1996 Unraveling Lowland Semang Oceanic Linguistics 35 1 138 141 doi 10 2307 3623034 JSTOR 3623034 Beyond the beach The untold story of Boracay s Ati tribe GMA News Online in Engels Besoek op 6 May 2018 Menocal Maria Rosa 2002 Baker John R Race Oxford University Press 226 Besoek op 12 Maart 2014 In one sense the word Moor means Mohammedan Berbers and Arabs of North western Africa with some Syrians who conquered most of Spain in the 8th century and dominated the country for hundreds of years Cite journal requires journal help Ross Brann The Moors Blackmore Josiah 2009 Moorings Portuguese Expansion and the Writing of Africa University of Minnesota Press pp xvi 18 ISBN 978 0 8166 4832 0 NBPA Website The emphasis is on the common experience and determination of the people of African African Caribbean and Asian origin Europe s Minority Politicians in Short Supply In officially colorblind France blacks have a dream and now a lobby Csmonitor com 12 Januarie 2007 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Swart mense amp ol,