×
Swaardvis (sterrebeeld)

Die Swaardvis of Goudvis (Spaans: Dorado) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.

Swaardvis, Goudvis
Latynse naam Dorado
Genitief Doradus
Afkorting Dor
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 5h
Deklinasie -65º
Grootte 179 vk. grade (72ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Doradus (α Dor)
Naaste ster GJ 2036
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 4
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 14
Aangrensende sterrebeelde
Graveerstif, Horlosie, Net, Suidelike Waterslang, Tafel, Vlieënde Vis, Skilder
Portaal Sterrekunde

Die Swaardvis bevat die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk; die res is in die sterrebeeld Tafel.

Inhoud

Die naam verwys na die dorade of dolfynvis (Coryphaena hippurus), maar die sterrebeeld word gewoonlik as ’n swaardvis uitgebeeld. Hoewel die naam Dorado nie Latyn is nie, maar Spaans, het sterrekundiges dit die Latynse genitiewe vorm Doradus gegee toe hulle die konstellasie se sterre name gegee het. Hulle gaan uit van die veronderstelling dat dit nes die ou, nabygeleë sterrebeeld Argo Navis, ’n vroulike naam van Griekse oorsprong is wat op -ō eindig (soos Io, Callisto of Argo). Dié name se genitiewe uitgang is -ūs.

S Doradus 9.721 is ’n hiperreus in die Groot Magellaanse Wolk. SN1987A is die naaste supernova aan die Aarde wat gevind is sedert die uitvinding van die teleskoop. Die veranderlike ster R Doradus 5.73 het die grootste bekende grootte van enige ster. HE 0437-5439 is ’n hipersnelheidster wat besig is om die swaartekrag van die Melkweg/Magellaanse Wolk-stelsel te ontsnap.

Die Swaardvis is die bekendste daarvoor dat dit die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk bevat. Dié is ’n satelliet-sterrestelsel van die Melkweg wat 1 000 ligjare in deursnee is, sowat 179 000 ligjare ver. In 1987 het die supernova SN 1987A hier ontplof – die naaste supernova sedert SN 1604.

Die sterrebeeld bevat talle sterreswerms, asook die spiraalvormige sterrestelsel NGC 1566 en die Tarantula-newel. N44 is ’n superbel in die Groot Magellaanse Wolk wat 1 000 ligjare wyd is. Die algemene vorm daarvan word veroorsaak deur die 40 warm sterre naby sy kern. Binne-in is ’n kleiner bel bekend as N44F, wat sowat 35 ligjare in deursnee is en gevorm word deur ’n geweldige warm ster in sy kern wat ’n sterrewind het met ’n snelheid van 7 miljoen km/h. N44F het ook stofkolomme waar moontlik nuwe sterrre gevorm word.

  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1st uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.|access-date= requires |url= (help)


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

swaardvis, sterrebeeld, swaardvis, goudvis, spaans, dorado, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, sterrebeelde, 16de, deur, petrus, plancius, geskep, aanleiding, waarnemings, deur, pieter, dirkszoon, keyser, frederick, houtman, swaardvis, goudvislatynse, naam, do. Die Swaardvis of Goudvis Spaans Dorado is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman Swaardvis GoudvisLatynse naam DoradoGenitief DoradusAfkorting DorWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 5hDeklinasie 65ºGrootte 179 vk grade 72ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Alpha Doradus a Dor Naaste ster GJ 2036Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 4Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 14Aangrensende sterrebeeldeGraveerstif Horlosie Net Suidelike Waterslang Tafel Vlieende Vis SkilderPortaal Sterrekunde Die Swaardvis bevat die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk die res is in die sterrebeeld Tafel Inhoud 1 Naam 2 Ruimtevoorwerpe 3 Verwysings 4 Bron 5 Eksterne skakelsNaam WysigDie naam verwys na die dorade of dolfynvis Coryphaena hippurus maar die sterrebeeld word gewoonlik as n swaardvis uitgebeeld Hoewel die naam Dorado nie Latyn is nie maar Spaans het sterrekundiges dit die Latynse genitiewe vorm Doradus gegee toe hulle die konstellasie se sterre name gegee het Hulle gaan uit van die veronderstelling dat dit nes die ou nabygelee sterrebeeld Argo Navis n vroulike naam van Griekse oorsprong is wat op ō eindig soos Io Callisto of Argo Die name se genitiewe uitgang is us Ruimtevoorwerpe WysigS Doradus 9 721 is n hiperreus in die Groot Magellaanse Wolk SN1987A is die naaste supernova aan die Aarde wat gevind is sedert die uitvinding van die teleskoop Die veranderlike ster R Doradus 5 73 het die grootste bekende grootte van enige ster 1 HE 0437 5439 is n hipersnelheidster wat besig is om die swaartekrag van die Melkweg Magellaanse Wolk stelsel te ontsnap Die Swaardvis is die bekendste daarvoor dat dit die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk bevat Die is n satelliet sterrestelsel van die Melkweg wat 1 000 ligjare in deursnee is sowat 179 000 ligjare ver In 1987 het die supernova SN 1987A hier ontplof die naaste supernova sedert SN 1604 1 Die sterrebeeld bevat talle sterreswerms asook die spiraalvormige sterrestelsel NGC 1566 en die Tarantula newel N44 is n superbel in die Groot Magellaanse Wolk wat 1 000 ligjare wyd is Die algemene vorm daarvan word veroorsaak deur die 40 warm sterre naby sy kern Binne in is n kleiner bel bekend as N44F wat sowat 35 ligjare in deursnee is en gevorm word deur n geweldige warm ster in sy kern wat n sterrewind het met n snelheid van 7 miljoen km h N44F het ook stofkolomme waar moontlik nuwe sterrre gevorm word 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe 1st uitg Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 access date requires url help Bron WysigIan Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins London ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Dorado Star Tales Dorado Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swaardvis sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Swaardvis sterrebeeld amp ol,