fbpx Suurstof
Wikipedia

Suurstof

stikstofsuurstoffluoor

O
S


General
Naam, Simbool, Getal Suurstof, O, 8
Chemiese reeks nie-metale
Groep, Periode, Blok 16 (VIA), 2 , p
Digtheid, Hardheid 1.429 kg/m3 (273K), NVT
Voorkoms kleurloos
Atoomeienskappe
Atoomgewig 15.9994 ame
Atoomradius (ber.) 60 (48) pm
Kovalente radius 73 pm
van der Waals radius 152 pm
Elektron konfigurasie [He]2s22p4
e e per energievlak 2, 6
Oksidasietoestande (Oksied) −2,−1 (neutraal)
Kristalstruktuur kubies
Fisiese eienskappe
Toestand van materie gas (paramagneties)
Smeltpunt 50.35 K (−222.8 °C)
Kookpunt 90.18 K (−182.97 °C)
Molêre volume 17.36 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte 3.4099 kJ/mol
Smeltingswarmte 0.22259 kJ/mol
Dampdruk __ Pa teen __ K
Spoed van klank 317.5 m/s teen 293 K
Henry se konstante 1,27 x 10-3 [L/mol.Atm]; 1650 [K]
Algemeen
Elektronegatiwiteit 3.44 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 920 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë ND 106/(m·ohm)
Termiese geleidingsvermoë 0.02674 W/(m*K)
1ste ionisasie potensiaal 1313.95 kJ/mol
2de ionisasie potensiaal 3388.3 kJ/mol
3de ionisasie potensiaal 5300.5 kJ/mol
4de ionisasie potensiaal 7469.2 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP
16O 99.762% O is 'n stabiel met 8 neutrone
17O 0.038% O is stabiel met 9 neutrone
18O 0.2% O is stabiel met 10 neutrone
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Suurstof is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool O (van die Latyn, oxygenium) en atoomgetal 8.

Die element kom algemeen voor op Aarde asook regdeur die heelal. Molekulêre suurstof (O2, dikwels na verwys as "vry suurstof") op Aarde is van biologiese oorsprong. Aanvanklik het dit gevorm vanweë die werking van fotosintetiese anaerobe (archaea en bakterieë). Die voorkoms daarvan in latere tydperke tot en met die huidige tyd word hoofsaaklik gedryf deur die plante op aarde wat suurstof vrystel tydens fotosintese.

Inhoud

Teen standaard temperatuur en druk, kom suurstof as 'n gas voor wat uit 'n diatomiese molekule bestaan met die chemiese vergelyking O2. Suurstof is 'n belangrike bestanddeel van lug wat deur plante tydens fotosintese vrygestel word en is noodsaaklik vir aerobiese respirasie in diere. Die woord suurstof het sy ontstaan te danke aan die vroeëre geloof, rondom die tyd dat dit in die 18de eeu ontdek is, dat alle sure suurstof bevat het. Dit is nou bekend dat sure nie noodwendig suurstof hoef te bevat nie.

Vloeibare O2 en O2 in vastestofvorm het 'n ligte blou kleur en is beide paramagneties. Vloeibare O2 word gewoonlik verkry deur die fraksionele distillasie van vloeibare lug. Beide vloeibare en soliede O3 (osoon) het 'n dieper blou kleur.

'n Ander allotroop van suurstof wat onlangs ontdek is, O4, is 'n vastestof met 'n diep, rooi kleur en word gemaak deur O2 saam te pers tot 'n druk van 20 GPa. Die eienskappe daarvan word bestudeer vir gebruik in vuurpylbrandstowwe en soortgelyke toepassings, aangesien dit 'n veel kragtiger oksideermiddel as beide O2 of O3 is.

Suurstof vind noemenswaardige toepassings as oksideermiddel, met slegs fluoor wat 'n hoër elektronegatiwiteit tentoonstel. Vloeibare suurstof word gebruik as oksideermiddel in vuurpylaandrywing. Suurstof is noodsaaklik vir respirasie en daarom word suurstofaanvulling gebruik in die geneeskunde. Mense wat bergklim of in vliegtuie vlieg gebruik ook somtyds voorrade om hul suurstof aan te vul (in die vorm van saamgeperste lug). Suurstof word ook gebruik in sweiswerk en met die maak van staal en metanol.

Suurstof is 'n swak dwelmmiddel wat euforia veroorsaak en het 'n geskiedenis van vermaaklikheidsgebruik wat voortduur tot die moderne tye. Suurstofkroeë kan selfs tot vandag toe nog by partytjies aangetref word. In die 19de eeu is suurstof dikwels met salpetersuur gemeng om 'n verdowende effek te bevorder.

Suurstof is in 1771 ontdek deur die Sweedse apteker Carl Wilhelm Scheele, maar sy ontdekking is nie dadelik erken nie, en die onafhanklike ontdekking daarvan deur Joseph Priestley op 1 Augustus 1774 is wyer bekend. Antoine Laurent Lavoisier het die element die wetenskaplike naam oxygenium (suurvormer) in 1774 gegee.

Die sistematiese elementnaam vir suurstof is octium.

Suurstof is die element wat die meeste in die Aarde se kors voorkom, 'n geskatte 46.7% daarvan. Suurstof beslaan ook ongeveer 87% van die gewig van die oseane (in die vorm van H2O, water) en 20% van die Aarde se atmosfeer (in die vorm van O2, molekulêre suurstof, of O3, osoon. Suurstofverbindings, veral in die vorm van metaaloksiede, silikate (SiO44−) en karbonate (CO32−) kom algemeen in rotse en grond voor. Bevrore water is 'n algemene vastestof op die buitenste planete en komete. Die yspole van Mars bestaan uit bevrore koolstofdioksied. Suurstofverbindings kan regdeur die heelal gevind word en die spektrum van suurstof word dikwels in sterre opgemerk.

Vanweë sy elektronegatiwiteit vorm suurstof chemiese verbindings met byna al die ander elemente (wat die oorsprong is van die oorspronklike definisie van oksidasie is). Die enigste elemente wat nie geoksideer kan word nie is 'n paar van die edelgasse. Die bekendste oksied is natuurlik waterstofoksied of dan water (H2O). Ander wel bekende voorbeelde sluit verbindings van koolstof en suurstof in, soos koolstofdioksied (CO2), alkohole (R-OH), aldehiede (R-CHO) en karboksielsure (R-COOH). Oksoanione met 'n hoë oksidasietoestand soos chlorate (ClO3), perchlorate (ClO4), chromate (CrO42−), dichromate (Cr2O72−), permanganate (MnO4) en nitrate (NO3) is sterk oksideermiddels op hul eie. Baie metale soos yster verbind met suurstofatome, yster (III) oksied (Fe2O3). Osoon (O3) word gevorm deur die elektrostatiese ontlading in die teenwoordigheid van molekulêre suurstof. 'n Dubbel verbinde suurstofmolekule (O2)2 is bekend, en is 'n hoofkomponent van vloeibare suurstof. Epoksiede is eters waarin die suurstofatoom deel vorm van 'n ring van die atome.

Suurstof het drie stabiele isotope:

suurstof-16
suurstof-17
suurstof-18

Dit het ook tien bekende radio-aktiewe isotope. Die radio-isotope het almal halfleeftye van minder as drie minute.

Suurstof kan giftig wees teen verhoogde parsiële drukke.

Sekere afgeleide verbindings van suurstof, soos osoon (O3), waterstofperoksied, hidroksiel radikale en superoksied is ook hoogs toksies. Die liggaam het meganismes ontwikkel om homself teen hierdie giftige spesies te beskerm. Die natuurlike middel glutathione kan byvoorbeeld dien as anti-oksidant, net soos bilirubien wat normaalweg 'n afbreekproduk is van hemoglobien. Hoogs gekonsentreerde bronne van suurstof bevorder vinnige verbranding en daarom bestaan daar brand- en plofgevaar in die teenwoordigheid van brandstowwe. Dit is ook waar vir verbindings van suurstof soos chlorate, perchlorate, dichromate ens. Verbindings met 'n hoë oksidasiepotensiaal kan dikwels chemiese brande veroorsaak.

  1. .


Suurstof
suurstof, stikstof, suurstof, fluoor, volledige, tabelgeneralnaam, simbool, getal, 8chemiese, reeks, metalegroep, periode, blok, pdigtheid, hardheid, 273k, nvtvoorkoms, kleurloosatoomeienskappeatoomgewig, 9994, ameatoomradius, pmkovalente, radius, pmvan, waals. stikstof suurstof fluoor O S Volledige tabelGeneralNaam Simbool Getal Suurstof O 8Chemiese reeks nie metaleGroep Periode Blok 16 VIA 2 pDigtheid Hardheid 1 429 kg m3 273K NVTVoorkoms kleurloosAtoomeienskappeAtoomgewig 15 9994 ameAtoomradius ber 60 48 pmKovalente radius 73 pmvan der Waals radius 152 pmElektron konfigurasie He 2s22p4e e per energievlak 2 6Oksidasietoestande Oksied 2 1 neutraal Kristalstruktuur kubiesFisiese eienskappeToestand van materie gas paramagneties Smeltpunt 50 35 K 222 8 C Kookpunt 90 18 K 182 97 C Molere volume 17 36 10 6 m3 molVerdampingswarmte 3 4099 kJ molSmeltingswarmte 0 22259 kJ molDampdruk Pa teen KSpoed van klank 317 5 m s teen 293 KHenry se konstante 1 27 x 10 3 L mol Atm 1650 K 1 AlgemeenElektronegatiwiteit 3 44 Pauling skaal Spesifieke warmtekapasiteit 920 J kg K Elektriese geleidingsvermoe ND 106 m ohm Termiese geleidingsvermoe 0 02674 W m K 1ste ionisasie potensiaal 1313 95 kJ mol2de ionisasie potensiaal 3388 3 kJ mol3de ionisasie potensiaal 5300 5 kJ mol4de ionisasie potensiaal 7469 2 kJ molMees stabiele isotopeiso NV halfleeftyd VM VE MeV VP16O 99 762 O is n stabiel met 8 neutrone17O 0 038 O is stabiel met 9 neutrone18O 0 2 O is stabiel met 10 neutroneSI eenhede amp STD word gebruik tensy anders vermeld Suurstof is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool O van die Latyn oxygenium en atoomgetal 8 Die element kom algemeen voor op Aarde asook regdeur die heelal Molekulere suurstof O2 dikwels na verwys as vry suurstof op Aarde is van biologiese oorsprong Aanvanklik het dit gevorm vanwee die werking van fotosintetiese anaerobe archaea en bakteriee Die voorkoms daarvan in latere tydperke tot en met die huidige tyd word hoofsaaklik gedryf deur die plante op aarde wat suurstof vrystel tydens fotosintese Inhoud 1 Kenmerkende eienskappe 2 Aanwendings 3 Geskiedenis 4 Verspreiding 5 Verbindings 6 Isotope 7 Voorsorgmaatreels 8 Sien ook 9 Verwysings 10 Bronne 11 Eksterne skakelsKenmerkende eienskappe WysigTeen standaard temperatuur en druk kom suurstof as n gas voor wat uit n diatomiese molekule bestaan met die chemiese vergelyking O2 Suurstof is n belangrike bestanddeel van lug wat deur plante tydens fotosintese vrygestel word en is noodsaaklik vir aerobiese respirasie in diere Die woord suurstof het sy ontstaan te danke aan die vroeere geloof rondom die tyd dat dit in die 18de eeu ontdek is dat alle sure suurstof bevat het Dit is nou bekend dat sure nie noodwendig suurstof hoef te bevat nie Vloeibare O2 en O2 in vastestofvorm het n ligte blou kleur en is beide paramagneties Vloeibare O2 word gewoonlik verkry deur die fraksionele distillasie van vloeibare lug Beide vloeibare en soliede O3 osoon het n dieper blou kleur n Ander allotroop van suurstof wat onlangs ontdek is O4 is n vastestof met n diep rooi kleur en word gemaak deur O2 saam te pers tot n druk van 20 GPa Die eienskappe daarvan word bestudeer vir gebruik in vuurpylbrandstowwe en soortgelyke toepassings aangesien dit n veel kragtiger oksideermiddel as beide O2 of O3 is Aanwendings WysigSuurstof vind noemenswaardige toepassings as oksideermiddel met slegs fluoor wat n hoer elektronegatiwiteit tentoonstel Vloeibare suurstof word gebruik as oksideermiddel in vuurpylaandrywing Suurstof is noodsaaklik vir respirasie en daarom word suurstofaanvulling gebruik in die geneeskunde Mense wat bergklim of in vliegtuie vlieg gebruik ook somtyds voorrade om hul suurstof aan te vul in die vorm van saamgeperste lug Suurstof word ook gebruik in sweiswerk en met die maak van staal en metanol Suurstof is n swak dwelmmiddel wat euforia veroorsaak en het n geskiedenis van vermaaklikheidsgebruik wat voortduur tot die moderne tye Suurstofkroee kan selfs tot vandag toe nog by partytjies aangetref word In die 19de eeu is suurstof dikwels met salpetersuur gemeng om n verdowende effek te bevorder Geskiedenis WysigSuurstof is in 1771 ontdek deur die Sweedse apteker Carl Wilhelm Scheele maar sy ontdekking is nie dadelik erken nie en die onafhanklike ontdekking daarvan deur Joseph Priestley op 1 Augustus 1774 is wyer bekend Antoine Laurent Lavoisier het die element die wetenskaplike naam oxygenium suurvormer in 1774 gegee Die sistematiese elementnaam vir suurstof is octium Verspreiding WysigSuurstof is die element wat die meeste in die Aarde se kors voorkom n geskatte 46 7 daarvan Suurstof beslaan ook ongeveer 87 van die gewig van die oseane in die vorm van H2O water en 20 van die Aarde se atmosfeer in die vorm van O2 molekulere suurstof of O3 osoon Suurstofverbindings veral in die vorm van metaaloksiede silikate SiO44 en karbonate CO32 kom algemeen in rotse en grond voor Bevrore water is n algemene vastestof op die buitenste planete en komete Die yspole van Mars bestaan uit bevrore koolstofdioksied Suurstofverbindings kan regdeur die heelal gevind word en die spektrum van suurstof word dikwels in sterre opgemerk Verbindings WysigTydlyn van leweHierdie kas sien bespreking wysig 4500 4000 3500 3000 2500 2000 1500 1000 500 0 WaterEensellige leweFotosinteseEukarioteMeersellige leweArtropode WeekdierePlanteDinosourusse SoogdiereBlommeVoelsPrimate Aarde 4540 Vroegste water Vroegste lewe Vroegste suurstof Atmosferiese suurstof Suurstofkrisis Seksuele voortplanting Vroegste plante Vroegste diere Ediakara biota Kambriese ontploffing Tetrapodes Vroegste apeF a n e r o s o i k u mP r o t e r o s o i k u mA r g e i k u mH a d e i k u mPongolaHuroniesKriogeniumSaharaKarooKwarterYstydperkeKlikbaar Miljoen jaar gelede Sien ook Lewe Mens en Natuur Vanwee sy elektronegatiwiteit vorm suurstof chemiese verbindings met byna al die ander elemente wat die oorsprong is van die oorspronklike definisie van oksidasie is Die enigste elemente wat nie geoksideer kan word nie is n paar van die edelgasse Die bekendste oksied is natuurlik waterstofoksied of dan water H2O Ander wel bekende voorbeelde sluit verbindings van koolstof en suurstof in soos koolstofdioksied CO2 alkohole R OH aldehiede R CHO en karboksielsure R COOH Oksoanione met n hoe oksidasietoestand soos chlorate ClO3 perchlorate ClO4 chromate CrO42 dichromate Cr2O72 permanganate MnO4 en nitrate NO3 is sterk oksideermiddels op hul eie Baie metale soos yster verbind met suurstofatome yster III oksied Fe2O3 Osoon O3 word gevorm deur die elektrostatiese ontlading in die teenwoordigheid van molekulere suurstof n Dubbel verbinde suurstofmolekule O2 2 is bekend en is n hoofkomponent van vloeibare suurstof Epoksiede is eters waarin die suurstofatoom deel vorm van n ring van die atome Isotope WysigSuurstof het drie stabiele isotope suurstof 16 suurstof 17 suurstof 18 Dit het ook tien bekende radio aktiewe isotope Die radio isotope het almal halfleeftye van minder as drie minute Voorsorgmaatreels WysigSuurstof kan giftig wees teen verhoogde parsiele drukke Sekere afgeleide verbindings van suurstof soos osoon O3 waterstofperoksied hidroksiel radikale en superoksied is ook hoogs toksies Die liggaam het meganismes ontwikkel om homself teen hierdie giftige spesies te beskerm Die natuurlike middel glutathione kan byvoorbeeld dien as anti oksidant net soos bilirubien wat normaalweg n afbreekproduk is van hemoglobien Hoogs gekonsentreerde bronne van suurstof bevorder vinnige verbranding en daarom bestaan daar brand en plofgevaar in die teenwoordigheid van brandstowwe Dit is ook waar vir verbindings van suurstof soos chlorate perchlorate dichromate ens Verbindings met n hoe oksidasiepotensiaal kan dikwels chemiese brande veroorsaak Sien ook WysigWinkler toets vir opgeloste suurstof vir instruksies oor hoe om die hoeveelheid suurstof wat in vars water opgelos is te bepaal Verbranding Oksidasie Die rol van suurstof as n asemhalingsgas vir duik suurstofverarming water ekologie Pols oksimeterVerwysings Wysig NIST Sander Bronne WysigLos Alamos National Laboratory Oxygen Nist atomic spectra databaseEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Suurstof Sien suurstof in Wiktionary die vrye woordeboek Priestley Society Dedicated to Joseph Priestley the man who discovered oxygen Oxygen Joseph Priestley Information Website about the man who discovered oxygen Oxygen Los Alamos National Laboratory Oxygen WebElements com Oxygen EnvironmentalChemistry com Oxygen It s Elemental Oxygen Oxygen Therapy The First 150 Years Oxygen Toxicity H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Suurstof amp ol,