×
Suurheidskonstante

Die Suurheidskonstante vir 'n Brønstedsuur HA in waterige oplossing is die konstante van die ewewig:

H A + H 2 O A + H 3 O + {\displaystyle HA+H_{2}O\leftrightharpoons A^{-}+H_{3}O^{+}}

Die ewewigskonstante is gedefinieer as:

K = a ( A ) a ( H 3 O + ) a ( H A ) a ( H 2 O ) {\displaystyle K={\frac {a(A^{-})*a(H_{3}O^{+})}{a(HA)*a(H_{2}O)}}}

Die aktiwiteite a(X) kan vir voldoende verdunde spesies gelykgestel word aan die numeriese waarde van molariteit [X] (sonder dimensies) en vir die oplosmiddel aan 1 as die standaardtoestand gekies word as 1 [mol/L] vir die verdunde spesies.

K o = [ A ] [ H 3 O + ] [ H A ] 1 = [ A ] [ H 3 O + ] [ H A ] {\displaystyle K^{o}={\frac {[A^{-}]*[H_{3}O^{+}]}{[HA]*1}}={\frac {[A^{-}]*[H_{3}O^{+}]}{[HA]}}}

Die waardes vir talle sure is bekend en hulle word gewoonlik getabelleer as p K a {\displaystyle pK_{a}} volgens:

p K a = log 10 K {\displaystyle pK_{a}=-\log _{10}K}

'n Lae waarde van pKa maak die stof 'n sterk suur.

Publikasie datum: September 26, 2021

suurheidskonstante, brønstedsuur, waterige, oplossing, konstante, ewewig, displaystyle, leftrightharpoons, ewewigskonstante, gedefinieer, displaystyle, frac, aktiwiteite, voldoende, verdunde, spesies, gelykgestel, word, numeriese, waarde, molariteit, sonder, d. Die Suurheidskonstante vir n Bronstedsuur HA in waterige oplossing is die konstante van die ewewig H A H 2 O A H 3 O displaystyle HA H 2 O leftrightharpoons A H 3 O dd Die ewewigskonstante is gedefinieer as K a A a H 3 O a H A a H 2 O displaystyle K frac a A a H 3 O a HA a H 2 O dd Die aktiwiteite a X kan vir voldoende verdunde spesies gelykgestel word aan die numeriese waarde van molariteit X sonder dimensies en vir die oplosmiddel aan 1 as die standaardtoestand gekies word as 1 mol L vir die verdunde spesies K o A H 3 O H A 1 A H 3 O H A displaystyle K o frac A H 3 O HA 1 frac A H 3 O HA dd Die waardes vir talle sure is bekend en hulle word gewoonlik getabelleer as p K a displaystyle pK a volgens p K a log 10 K displaystyle pK a log 10 K dd n Lae waarde van pKa maak die stof n sterk suur Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Suurheidskonstante amp ol,