×
Superswerm

’n Superswerm is ’n groot groep kleiner sterrestelselswerms of -groepe. Dit is van die grootste bekende strukture van die heelal. Hulle is so groot dat hulle nie deur swaartekrag verbind word nie en gevolglik deelneem aan die Hubble-uitdying.

Die Abell 901/902-superswerm is net meer as twee miljard ligjare van die Aarde af.
’n Kaart van die superswerms en superholtes die naaste aan die Aarde.

Inhoud

Die bestaan van superswerms is ’n aanduiding dat die sterrestelsels in ons heelal nie egalig versprei is nie; die meeste word saamgebind in groepe en swerms wat tot duisende stelsels kan bevat, en hulle vorm op hul beurt selfs groter strukture bekend as superswerms.

Superswerms vorm weer nóg groter strukture wat filamente of "groot mure" genoem word. Laasgenoemde kan tussen ’n paar miljoen en ’n miljard ligjare groot wees en meer as 5% van die waarneembare heelal beslaan.

Tussen superswerms is daar groot ruimteleemtes of superholtes waarin min sterrestelsels voorkom.

Nabygeleë superswerms

Superswerm Data Notas
Lokale Superswerm
  • z (rooiverskuiwing) = 0,000 (0 ligjare van die Aarde)
  • Lengte = 33 Mpc (miljoen parsek) of 110 miljoen ligjare
Dit bevat die Lokale Groep met ons sterrestelsel, die Melkweg, asook die Virgo-sterrestelselswerm naby sy middel; dit word soms die Virgo-superswerm genoem. Daar word geglo dit bevat meer as 47 000 sterrestelsels.
Hydra-Centaurus Dit bestaan uit twee lobbe, wat elk soms ’n superswerm genoem word:
  • Hydra-superswerm
  • Centaurus-superswerm
Perseus-Pisces
Pavo-Indus
Coma Vorm die grootste deel van die middel van die Groot Muur CfA2
Sculptor SCl 9
Hercules SCl 160
Leo SCl 93
Ophiuchus
  • 17h 10 m -22°
  • cz=8500–9000 km/s (middel)
  • 18 x 26 Mpc
Dit vorm die verste muur van die Ophiuchus-superholte en kan deel wees van ’n filament saam met die Pavo-Indus-Telescopium- en die Hercules-superswerm.
Shapley
  • z=0,046 (650 miljoen ligjare ver)
Die tweede superswerm wat gevind is, ná die Lokale Superswerm.

Verafgeleë superswerms

Superswerm Data Notas
Pisces-Cetus
Bootes SCl 138
Horologium
z=0,063 (700 miljoen ligjare)
Length = 550 miljoen ligjare
Daar word na die hele superswerm verwys as die Horologium-Reticulum-superswerm.
Corona Borealis
Columba
Aquarius
Aquarius B
Aquarius-Capricornus
Aquarius-Cetus
Bootes A
Caelum SCl 59
Draco
Draco-Ursa Major
Fornax-Eridanus
Grus
Leo A
Leo-Sextans
Leo-Virgo SCl 107
Microscopium SCl 174
Pegasus-Pisces SCl 3
Pisces SCl 24
Pisces-Aries
Ursa Major
Virgo-Coma SCl 111

Heel verafgeleë superswerms

Superswerm Data Notas
Lynx z=1,27 Ontdek in 1999 (as ClG J0848+4453, ’n naam wat nou gebruik word vir die westelike swerm, met ClG J0849+4452 as die oostelike swerm). Dit bevat minstens twee swerms, RXJ 0848.9+4452 (z=1,26) en RXJ 0848.6+4453 (z=1,27). Toe dit ontdek is, was dit die verste bekende superswerm. Nog sewe kleiner groepe sterrestelsels word met die superswerm verbind.
SCL @ 1338+27 by z=1,1

z=1,1

Lengte = 70 Mpc

Die grootte van die kompleks swerms kan die aanduiding van ’n filament wees. Die grootte stem amper ooreen met dié van die CfA2- Groot Muur. Toe dit ontdek is, was dit die grootste en verste superswerm benede z=0,5
SCL @ 1604+43 at z=0,9 z=0,91 Toe dit in 2000 ontdek is, was dit die grootste superswerm so diep in die ruimte. Dit bestaan uit twee bekende swerms en ’n nuut ontdekte swerm. Laasgenoemde is geleë by 16h 04 m 25.7s, +43° 14′ 44.7″
SCL @ 0018+16 by z=0,54 in SA26 z=0,54 Dit lê om die radiogalaktika 54W084C (z=0,544) en bestaan uit minstens drie groot swerms, CL 0016+16 (z=0,5455), RX J0018.3+1618 (z=0,5506) en RX J0018.8+1602.
MS 0302+17

z=0,42

Lengte = 6 Mpc

Dit bevat minstens drie swerms, die oostelike swerm CL 0303+1706, suidelike swerm MS 0302+1659 en die noordelike swerm MS 0302+1717.
’n Diagram van die Aarde se ligging in die waarneembare heelal. (Klik hier vir ’n kleiner weergawe.)
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. . ESO Picture of the Week (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 April 2019. Besoek op12 Februarie 2013.
  2. Rosati, P. (1999). "An X-Ray-Selected Galaxy Cluster at z = 1.26". The Astronomical Journal. 118 (1): 76–85. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  3. . SIMBAD (in Engels). vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2019.
  4. Nakata, F. (2004). "Discovery of a large-scale clumpy structure of the Lynx supercluster at z∼1.27". 2004: 29–33, Cambridge University Press. doi:.
  5. Ohta, K. (2003). "Optical Identification of the ASCA Lynx Deep Survey: An Association of Quasi-Stellar Objects and a Supercluster at z = 1.3?". The Astrophysical Journal. 598: 210–215. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  6. Tanaka, I. (2004). "Subaru Observation of a Supercluster of Galaxies and QSOS at Z = 1.1"". Studies of Galaxies in the Young Universe with New Generation Telescope, Proceedings of Japan-German Seminar, held in Sendai, Japan, July 24–28, 2001: 61–64.
  7. Tanaka, I.; Yamada, T.; Turner, E. L.; Suto, Y. (2001). "Superclustering of Faint Galaxies in the Field of a QSO Concentration at z ~ 1.1". The Astrophysical Journal. 547 (2): 521–530. arXiv:. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  8. Lubin, L. M. (2000). "A Definitive Optical Detection of a Supercluster at [CLC][ITAL]z[/ITAL][/CLC] ≈ 0.91". The Astrophysical Journal. 531 (1): L5–L8. arXiv:. Bibcode:. doi:. PMID .
  9. Connolly, A. J. (1996). "Superclustering at Redshift [CLC][ITAL]z[/ITAL] = 0.54[/CLC]". The Astrophysical Journal Letters. 473 (2): L67–L70. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  10. Universiteit van Hawaii, , Nick Kaiser. URL besoek op 15 September 2009.

Publikasie datum: September 25, 2021

superswerm, groot, groep, kleiner, sterrestelselswerms, groepe, grootste, bekende, strukture, heelal, hulle, groot, hulle, deur, swaartekrag, verbind, word, gevolglik, deelneem, hubble, uitdying, abell, superswerm, meer, twee, miljard, ligjare, aarde, kaart, s. n Superswerm is n groot groep kleiner sterrestelselswerms of groepe Dit is van die grootste bekende strukture van die heelal Hulle is so groot dat hulle nie deur swaartekrag verbind word nie en gevolglik deelneem aan die Hubble uitdying Die Abell 901 902 superswerm is net meer as twee miljard ligjare van die Aarde af 1 n Kaart van die superswerms en superholtes die naaste aan die Aarde Inhoud 1 Bestaan 2 Lys van superswerms 2 1 Nabygelee superswerms 2 2 Verafgelee superswerms 2 3 Heel verafgelee superswerms 3 Diagram 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsBestaan WysigDie bestaan van superswerms is n aanduiding dat die sterrestelsels in ons heelal nie egalig versprei is nie die meeste word saamgebind in groepe en swerms wat tot duisende stelsels kan bevat en hulle vorm op hul beurt selfs groter strukture bekend as superswerms Superswerms vorm weer nog groter strukture wat filamente of groot mure genoem word Laasgenoemde kan tussen n paar miljoen en n miljard ligjare groot wees en meer as 5 van die waarneembare heelal beslaan Tussen superswerms is daar groot ruimteleemtes of superholtes waarin min sterrestelsels voorkom Lys van superswerms WysigNabygelee superswerms Wysig Superswerm Data NotasLokale Superswerm z rooiverskuiwing 0 000 0 ligjare van die Aarde Lengte 33 Mpc miljoen parsek of 110 miljoen ligjare Dit bevat die Lokale Groep met ons sterrestelsel die Melkweg asook die Virgo sterrestelselswerm naby sy middel dit word soms die Virgo superswerm genoem Daar word geglo dit bevat meer as 47 000 sterrestelsels Hydra Centaurus Dit bestaan uit twee lobbe wat elk soms n superswerm genoem word Hydra superswerm Centaurus superswermPerseus PiscesPavo IndusComa Vorm die grootste deel van die middel van die Groot Muur CfA2Sculptor SCl 9Hercules SCl 160Leo SCl 93Ophiuchus 17h 10 m 22 cz 8500 9000 km s middel 18 x 26 Mpc Dit vorm die verste muur van die Ophiuchus superholte en kan deel wees van n filament saam met die Pavo Indus Telescopium en die Hercules superswerm Shapley z 0 046 650 miljoen ligjare ver Die tweede superswerm wat gevind is na die Lokale Superswerm Verafgelee superswerms Wysig Superswerm Data NotasPisces CetusBootes SCl 138Horologium z 0 063 700 miljoen ligjare Length 550 miljoen ligjare Daar word na die hele superswerm verwys as die Horologium Reticulum superswerm Corona BorealisColumbaAquariusAquarius BAquarius CapricornusAquarius CetusBootes ACaelum SCl 59DracoDraco Ursa MajorFornax EridanusGrusLeo ALeo SextansLeo Virgo SCl 107Microscopium SCl 174Pegasus Pisces SCl 3Pisces SCl 24Pisces AriesUrsa MajorVirgo Coma SCl 111Heel verafgelee superswerms Wysig Superswerm Data NotasLynx z 1 27 Ontdek in 1999 2 as ClG J0848 4453 n naam wat nou gebruik word vir die westelike swerm met ClG J0849 4452 as die oostelike swerm 3 Dit bevat minstens twee swerms RXJ 0848 9 4452 z 1 26 en RXJ 0848 6 4453 z 1 27 Toe dit ontdek is was dit die verste bekende superswerm 4 Nog sewe kleiner groepe sterrestelsels word met die superswerm verbind 5 SCL 1338 27 by z 1 1 z 1 1 Lengte 70 Mpc Die grootte van die kompleks swerms kan die aanduiding van n filament wees Die grootte stem amper ooreen met die van die CfA2 Groot Muur Toe dit ontdek is was dit die grootste en verste superswerm benede z 0 5 6 7 SCL 1604 43 at z 0 9 z 0 91 Toe dit in 2000 ontdek is was dit die grootste superswerm so diep in die ruimte Dit bestaan uit twee bekende swerms en n nuut ontdekte swerm Laasgenoemde is gelee by 16h 04 m 25 7s 43 14 44 7 8 SCL 0018 16 by z 0 54 in SA26 z 0 54 Dit le om die radiogalaktika 54W084C z 0 544 en bestaan uit minstens drie groot swerms CL 0016 16 z 0 5455 RX J0018 3 1618 z 0 5506 en RX J0018 8 1602 9 MS 0302 17 z 0 42 Lengte 6 Mpc Dit bevat minstens drie swerms die oostelike swerm CL 0303 1706 suidelike swerm MS 0302 1659 en die noordelike swerm MS 0302 1717 10 Diagram Wysig n Diagram van die Aarde se ligging in die waarneembare heelal Klik hier vir n kleiner weergawe Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia An Intergalactic Heavyweight ESO Picture of the Week in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2019 Besoek op 12 Februarie 2013 Rosati P 1999 An X Ray Selected Galaxy Cluster at z 1 26 The Astronomical Journal 118 1 76 85 arXiv astro ph 9903381 Bibcode 1999AJ 118 76R doi 10 1086 300934 Lynx Supercluster SIMBAD in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2019 Nakata F 2004 Discovery of a large scale clumpy structure of the Lynx supercluster at z 1 27 2004 29 33 Cambridge University Press doi 10 1017 S1743921304000080 Ohta K 2003 Optical Identification of the ASCA Lynx Deep Survey An Association of Quasi Stellar Objects and a Supercluster at z 1 3 The Astrophysical Journal 598 210 215 arXiv astro ph 0308066 Bibcode 2003ApJ 598 210O doi 10 1086 378690 Tanaka I 2004 Subaru Observation of a Supercluster of Galaxies and QSOS at Z 1 1 Studies of Galaxies in the Young Universe with New Generation Telescope Proceedings of Japan German Seminar held in Sendai Japan July 24 28 2001 61 64 Tanaka I Yamada T Turner E L Suto Y 2001 Superclustering of Faint Galaxies in the Field of a QSO Concentration at z 1 1 The Astrophysical Journal 547 2 521 530 arXiv astro ph 0009229 Bibcode 2001ApJ 547 521T doi 10 1086 318430 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Lubin L M 2000 A Definitive Optical Detection of a Supercluster at CLC ITAL z ITAL CLC 0 91 The Astrophysical Journal 531 1 L5 L8 arXiv astro ph 0001166 Bibcode 2000ApJ 531L 5L doi 10 1086 312518 PMID 10673401 Connolly A J 1996 Superclustering at Redshift CLC ITAL z ITAL 0 54 CLC The Astrophysical Journal Letters 473 2 L67 L70 arXiv astro ph 9610047 Bibcode 1996ApJ 473L 67C doi 10 1086 310395 Universiteit van Hawaii The MS0302 17 Supercluster Nick Kaiser URL besoek op 15 September 2009 Eksterne skakels WysigLokale superswerms oorsig Die naaste superswerms Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Superswerm Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Superswerm amp ol,