×
Supermoondheid

'n Supermoondheid is 'n land wat as een van die sterkste lande ter wêreld beskou word. 'n Supermoondheid is in staat om wêreldgeskiedenis in 'n meerdere of mindere mate te beïnvloed. Deur die eeue was daar verskeie supermoondhede, onder meer Antieke Egipte en die Romeinse Ryk.

Moontlike supermoondhede in die 21ste eeu:██ Verenigde State – tans 'n supermoondheid██ Brasilië██ Europese Unie██ Indië██ Japan██ Rusland██ China

Die Verenigde Nasies is in die jare ná die Tweede Wêreldoorlog gevorm. Die vyf lande wat later atoombomme sou hê, en gevolglik 'n kernoorlog kon begin, het almal 'n permanente setel in die Verenigde Nasies se veiligheidsraad gekry. Dit beteken dat hulle onbepaald in die veiligheidsraad kon dien. Hulle het ook almal gelyke vetoregte oor besluite in die veiligheidsraad. Hierdie vyf lande was die Verenigde State van Amerika, die Verenigde Koninkryk, die Volksrepubliek China (tot 25 Oktober 1971 die Republiek China), Frankryk en die Sowjetunie.

Nadat die Sowjetunie in 1991 in 'n aantal kleiner lande verdeel is het Rusland, wat die meeste van die Sowjetunie se kernwapens ontvang het, 'n permanente setel in die veiligheidsraad verkry. 'n Paar ander lande het daarna kernwapens bekom en is daarom ook tot kernoorlogvoering in staat. Hierdie lande is egter nie permanente lede met vetoregte in die veiligheidsraad nie. Die Republiek van Indië en Pakistan is twee van hierdie lande.

  • Belt, Don (2004). "Europe's Big Gamble". National Geographic. pp. 54–65.
  • Brzezinski, Zbigniew (1997). . New York: Basic Books. ISBN 0-465-02726-1.
  • Fox, William (1944). The Super-powers: the United States, Britain, and the Soviet union—their responsibility for peace. Harcourt, Brace a. Co.
  • Kamen, Henry (2003). Spain's Road To Empire: The Making Of A World Power, 1492–1763. Penguin640 pagesCS1 maint: postscript (link)
  • Kennedy, Paul (1988). The Rise and Fall of the Great Powers. ISBN 0-679-72019-7.
  • McCormick, John, John (2007). The European Superpower. Palgrave Macmillan.
  • Todd, Emanuel (200X). After the Empire – The Breakdown of the American Order.


Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

supermoondheid, land, sterkste, lande, wêreld, beskou, word, staat, wêreldgeskiedenis, meerdere, mindere, mate, beïnvloed, deur, eeue, daar, verskeie, supermoondhede, onder, meer, antieke, egipte, romeinse, moontlike, supermoondhede, 21ste, verenigde, state, t. n Supermoondheid is n land wat as een van die sterkste lande ter wereld beskou word n Supermoondheid is in staat om wereldgeskiedenis in n meerdere of mindere mate te beinvloed Deur die eeue was daar verskeie supermoondhede onder meer Antieke Egipte en die Romeinse Ryk Moontlike supermoondhede in die 21ste eeu Verenigde State tans n supermoondheid Brasilie Europese Unie Indie Japan Rusland China Die Verenigde Nasies is in die jare na die Tweede Wereldoorlog gevorm Die vyf lande wat later atoombomme sou he en gevolglik n kernoorlog kon begin het almal n permanente setel in die Verenigde Nasies se veiligheidsraad gekry Dit beteken dat hulle onbepaald in die veiligheidsraad kon dien Hulle het ook almal gelyke vetoregte oor besluite in die veiligheidsraad Hierdie vyf lande was die Verenigde State van Amerika die Verenigde Koninkryk die Volksrepubliek China tot 25 Oktober 1971 die Republiek China Frankryk en die Sowjetunie Nadat die Sowjetunie in 1991 in n aantal kleiner lande verdeel is het Rusland wat die meeste van die Sowjetunie se kernwapens ontvang het n permanente setel in die veiligheidsraad verkry n Paar ander lande het daarna kernwapens bekom en is daarom ook tot kernoorlogvoering in staat Hierdie lande is egter nie permanente lede met vetoregte in die veiligheidsraad nie Die Republiek van Indie en Pakistan is twee van hierdie lande Bronne WysigBelt Don 2004 Europe s Big Gamble National Geographic pp 54 65 Brzezinski Zbigniew 1997 The Grand Chessboard American Primacy and Its Geostrategic Imperatives New York Basic Books ISBN 0 465 02726 1 Fox William 1944 The Super powers the United States Britain and the Soviet union their responsibility for peace Harcourt Brace a Co Kamen Henry 2003 Spain s Road To Empire The Making Of A World Power 1492 1763 Penguin640 pages CS1 maint postscript link Kennedy Paul 1988 The Rise and Fall of the Great Powers ISBN 0 679 72019 7 McCormick John John 2007 The European Superpower Palgrave Macmillan Todd Emanuel 200X After the Empire The Breakdown of the American Order Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Supermoondheid amp ol,