×
Sukovs

Die Streeksraad vir die Uitvoerende Kunste van die Oranje-Vrystaat (afgekort as Sukovs of SUKOVS) is in 1963 gestig nadat die Nasionale Teaterorganisasie ontbind en deur vier provinsiale kunsterade vervang is. Die doel was om die uitvoerende kunste in die Vrystaat te bevorder. Die raad het ’n subsidie van die staat gekry om verskillende kunsvorms aan te bied en ’n teater te bedryf.

In 1999 is die raad se naam verander na die Performing Arts Centre of the Free State (afgekort as Pacofs of PACOFS). Die ou Engelse naam was die Performing Arts Council of the Orange Free State. Die Sand du Plessis-teaterkompleks in Markgraaffstraat, Bloemfontein, is Pacofs se tuiste. Dit is ’n groot veeldoelige sentrum wat op 1 Augustus 1985 geopen is

  1. URL besoek op 1 Maart 2013
  2. URL besoek op 2 Maart 2013
  3. URL besoek op 1 Maart 2013
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 22, 2021

sukovs, streeksraad, uitvoerende, kunste, oranje, vrystaat, afgekort, sukovs, 1963, gestig, nadat, nasionale, teaterorganisasie, ontbind, deur, vier, provinsiale, kunsterade, vervang, doel, uitvoerende, kunste, vrystaat, bevorder, raad, subsidie, staat, gekry,. Die Streeksraad vir die Uitvoerende Kunste van die Oranje Vrystaat afgekort as Sukovs of SUKOVS is in 1963 gestig nadat die Nasionale Teaterorganisasie ontbind en deur vier provinsiale kunsterade vervang is 1 Die doel was om die uitvoerende kunste in die Vrystaat te bevorder Die raad het n subsidie van die staat gekry om verskillende kunsvorms aan te bied en n teater te bedryf In 1999 is die raad se naam verander na die Performing Arts Centre of the Free State afgekort as Pacofs of PACOFS 2 Die ou Engelse naam was die Performing Arts Council of the Orange Free State Die Sand du Plessis teaterkompleks in Markgraaffstraat Bloemfontein is Pacofs se tuiste Dit is n groot veeldoelige sentrum wat op 1 Augustus 1985 geopen is 3 Verwysings Wysig Kruik The Encyclopaedia of South African Theatre Film Media and Performance URL besoek op 1 Maart 2013 Geen Afrikaner in nuwe Pacofs raad opgeneem nie Volksblad 10 April 1999 URL besoek op 2 Maart 2013 Sand du Plessis The Encyclopaedia of South African Theatre Film Media and Performance URL besoek op 1 Maart 2013 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sukovs amp ol,