×
Suidelike Waterslang

Die Suidelike Waterslang (Latyn: Hydrus) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 12 konstellasies wat deur Petrus Plancius geskep is uit waarnemings van Pieter Keyser en Frederick de Houtman.

Suidelike Waterslang
Latynse naam Hydrus
Genitief Hydri
Afkorting Hyi
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 0,08h ~ 4,66h
Deklinasie -58º ~ -82º
Grootte 243 vk. grade (61ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Beta Hydri
Naaste ster Beta Hydri
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 4
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 19
Aangrensende sterrebeelde
Swaardvis, Eridanus, Horlosie, Tafel, Oktant, Feniks (hoek), Net, Toekan
Portaal Sterrekunde

Die enigste ster in die Suidelike Waterslang wat enigiemand ’n naam gegee het, is γ Hyi, wat die Chinese Foo Pih gedoop het.

In Augustus 2010 het ’n Europese sterrekundespan in Chili aangekondig hulle het die bestaan van minstens vyf planete om die ster HD 10180 in dié sterrebeeld bevestig.

  1. "". news.com.au. 25 Augustus 2010.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

suidelike, waterslang, latyn, hydrus, klein, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, konstellasies, deur, petrus, plancius, geskep, waarnemings, pieter, keyser, frederick, houtman, latynse, naam, hydrusgenitief, hydriafkorting, hyiwaarnemingsdata, epog, j2000, regt. Die Suidelike Waterslang Latyn Hydrus is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is een van die 12 konstellasies wat deur Petrus Plancius geskep is uit waarnemings van Pieter Keyser en Frederick de Houtman Suidelike WaterslangLatynse naam HydrusGenitief HydriAfkorting HyiWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 0 08h 4 66hDeklinasie 58º 82ºGrootte 243 vk grade 61ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Beta HydriNaaste ster Beta HydriSterre helderder as 3 m 2Sterre met planete 4Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 19Aangrensende sterrebeeldeSwaardvis Eridanus Horlosie Tafel Oktant Feniks hoek Net ToekanPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie enigste ster in die Suidelike Waterslang wat enigiemand n naam gegee het is g Hyi wat die Chinese Foo Pih gedoop het In Augustus 2010 het n Europese sterrekundespan in Chili aangekondig hulle het die bestaan van minstens vyf planete om die ster HD 10180 in die sterrebeeld bevestig 1 Verwysings Wysig New solar system has up to seven planets news com au 25 Augustus 2010 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Hydrus Star Tales Hydrus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidelike Waterslang Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Suidelike Waterslang amp ol,