×
Suidelike Vis

Die Suidelike Vis (Latyn: Piscis Austrinus) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit word die Suidelike Vis genoem in kontras met die groter sterrebeeld die Visse, wat twee visse verteenwoordig. Sy enigste ster helderder as 4 mag is Fomalhaut.

Suidelike Vis
Latynse naam Piscis Austrinus
Genitief Piscis Austrini
Afkorting PsA
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 22h
Deklinasie -30º
Grootte 245 vk. grade (60ste)
Kwadrant SQ4
Besonderhede
Hoofsterre 7
Helderste ster Alpha Piscis Austrini (Fomalhaut)
Naaste ster Lacaille 9352
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 2
Bayer-/Flamsteed-sterre 21
Aangrensende sterrebeelde
Steenbok, Mikroskoop, Kraanvoël, Beeldhouer, Waterdraer
Portaal Sterrekunde

Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is die vyfde grootste van die 88 moderne sterrebeelde. Die sterre van die konstellasie Kraanvoël het eers deel van die Suidelike Vis uitgemaak. In omstreeks 1597 het Petrus Plancius ’n aparte sterrebeeld geskep en dit die Kraanvoël genoem.

In die Griekse mitologie is die konstellasie bekend as die Groot Vis en sluk dit die water wat deur die Waterdraer uitgegooi word. Daar word geglo dat die twee visse van die Visse-sterrebeeld die nasate van die Groot Vis is.

In die Babiloniese sterrekunde was die konstellasie net bekend as die Vis.

Fomalhaut stel die mond van die Vis voor. Sy satelliet, Fomalhaut b, was die eerste planeet wat gevind is met ’n sigbare ligbeeld danksy die Hubble-ruimteteleskoop. Infrarooi-waarnemings het egter die bevinding verkeerd bewys en getoon dat dit eintlik ’n bolvormige stofwolk is.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: Augustus 13, 2021

suidelike, latyn, piscis, austrinus, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, word, genoem, kontras, groter, sterrebeeld, visse, twee, visse, verteenwoordig, enigste, ster, helderder, fomalhaut, latynse, naam, piscis, austrinusgenitief, piscis, austriniafkorting, ps. Die Suidelike Vis Latyn Piscis Austrinus is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit word die Suidelike Vis genoem in kontras met die groter sterrebeeld die Visse wat twee visse verteenwoordig Sy enigste ster helderder as 4 mag is Fomalhaut Suidelike VisLatynse naam Piscis AustrinusGenitief Piscis AustriniAfkorting PsAWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 22hDeklinasie 30ºGrootte 245 vk grade 60ste Kwadrant SQ4BesonderhedeHoofsterre 7Helderste ster Alpha Piscis Austrini Fomalhaut Naaste ster Lacaille 9352Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 2Bayer Flamsteed sterre 21Aangrensende sterrebeeldeSteenbok Mikroskoop Kraanvoel Beeldhouer WaterdraerPortaal Sterrekunde Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is die vyfde grootste van die 88 moderne sterrebeelde Die sterre van die konstellasie Kraanvoel het eers deel van die Suidelike Vis uitgemaak In omstreeks 1597 het Petrus Plancius n aparte sterrebeeld geskep en dit die Kraanvoel genoem Mitologie WysigIn die Griekse mitologie is die konstellasie bekend as die Groot Vis en sluk dit die water wat deur die Waterdraer uitgegooi word Daar word geglo dat die twee visse van die Visse sterrebeeld die nasate van die Groot Vis is In die Babiloniese sterrekunde was die konstellasie net bekend as die Vis Ruimtevoorwerpe WysigFomalhaut stel die mond van die Vis voor Sy satelliet Fomalhaut b was die eerste planeet wat gevind is met n sigbare ligbeeld danksy die Hubble ruimteteleskoop Infrarooi waarnemings het egter die bevinding verkeerd bewys en getoon dat dit eintlik n bolvormige stofwolk is Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Piscis Austrinus Star Tales Piscis Austrinus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidelike Vis Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Suidelike Vis amp ol,