×
Suidelike Halfrond

Die Suidelike Halfrond is die helfte van 'n planeet se oppervlak wat suid van die ewenaar lê.

Kaart van die Suidelike Halfrond
Die verdeling van die vastelande aan weerskante van die ewenaar en die nulmeridiaan (sonder Antarktika). Suidelike Halfrond in geel
Die Suidelike Halfrond vanaf reg bokant die Suidpool gesien.
Plakkaat met die legende "Ushuaia, einde van die wêreld". Ushuaia in Argentinië is die mees suidelike stad ter wêreld.

Die Suidelike Halfrond beslaan allesins of gedeeltes van vier vastelande (Antarktika, Australië, die meeste dele van Suid-Amerika en die suidelike helfte van Afrika) vier wêreldseë (Suid-Atlantiese, Indiese, Suid-Stille en Suidelike Oseaan) en die meeste van Oseanië. Etlike eilandjies van die Asiatiese vasteland af is ook in die Suidelike Halfrond geleë. Die somer duur vanaf Desember tot Maart en die winter vanaf Junie tot September. 22 of 23 September is die lente se dag-en-nagewening en 20 of 21 Maart is die dag-en-nagewening van die herfsgety.

Inhoud

Die klimaat in die Suidelike Halfrond is oor die algemeen geneig om ietwat meer gematig te wees as dié wat in die Noordelike Halfrond is, met die uitsondering van Antarktika, wat kouer is as Arktika. Die rede wat hiervoor aangevoer kan word, is dat daar meer see as landgebied in die Suidelike Halfrond aanwesig is. Water verwarm en verkoel stadiger as die land. Die Suidelike Halfrond is ook beduidend minder besoedeld as die Noordelike Halfrond, wat toegeskryf kan word aan die algemene laer bevolkingsdigtheid (gesamentlik 10% tot 12% van die wêreldbevolking is in die Suidelike Halfrond teenwoordig), laer vlakke van nywerheidswese en kleiner landoppervlakte. (Lugstrome beweeg meestal van wes na oos – die besoedeling versprei dus nie sommer noord- of suidwaarts nie).

Die twee vastelande wat heeltemal op die Suidelike Halfrond geleë is, is Australië en Antarktika. Asië, Suid-Amerika en Afrika is gedeeltelik in die Suidelike Halfrond geleë. Die grootste gedeelte van die oppervlakte word deur oseane beslaan; dit maak ’n aansienlike groter deel uit van die totale oppervlakte as by die Noordelike Halfrond.

Deur die kanteling van die aardas is die seisoene op die Suidelike Halfrond die teenoorgestelde as dié by die Noordelike Halfrond. Vanaf omtrent 23 September, wanneer die son lynreg bokant die ewenaar te staan kom (dag-en-nagewening) beweeg dit oënskynlik steeds verder suidwaarts, tot dit op ± 22 Desember bokant die Steenbokskeerkring tot stilstand kom. Hierdie dag is ten suide hiervan die langste dag van die jaar (somersonstilstand), en beteken dat die begin van die somer op die Suidelike Halfrond aangebreek het. Rondom 20 Maart staan die son weer bokant die ewenaar en begin die herfs in die Suidelike Halfrond.

In teenstelling met die Noordelike Halfrond staan die son (behalwe in die gebied tussen die ewenaar en die Steenbokskeerkring, wanneer dit somer is) rondom die middaguur altyd in die noorde, en dit beweeg dus oënskynlik van regs na links gedurende die dag.

Waar op die Noordelike Halfrond die Poolster as oriëntasiepunt gebruik kan word, is dit nie vanaf die Suidelike Halfrond te siene nie. Hier is egter enkele sterrebeelde te sien wat weer uit die noorde glad nie of slegs skrams raakgesien kan word, bv. die Suiderkruis.

Die skaduwees wat deur die son gewerp word beweeg teen die wysers in (antikloksgewys) gedurende die dag en sonnewysers se ure vermeerder in die kloksgewyse rigting. Wat tropiese siklone betref, beweeg die lug in ’n spiraal in die Noordelike Halfrond linksom, terwyl dit in die Suidelike Halfrond regsom beweeg weens die Coriolis-krag.

Die suidelike gematigde lugstreek is bykans heeltemal oseanies. Hierdie sone beslaan die hele Uruguay, Lesotho, eSwatini en Nieu-Seeland; die meerderheid van Chili, Argentinië, Suid-Afrika en Australië; en gedeeltes van Paraguay, Namibië, Botswana, Mosambiek en Madagaskar.

Die Suidpool is na die middelpunt van die melkweg gekeer, wat, tesame met ’n skoner aandhemel, dit ideaal vir sterrekyk vanuit die Suidelike Halfrond maak, waar talryker en helderder sterre besigtig kan word.

Die woude in die Suidelike Halfrond het besondere eienskappe wat hul van die Noordelike Halfrond s’n onderskei. Beide Chili en Nieu-Seeland deel, byvoorbeeld, unieke beukeboomspesies of Nothofagus. Die bloekomboom is eie aan Australië, maar het nou ook versprei na Suider-Afrika en Suid-Amerika om houtpap en, toenemend, biobrandstofgebruik.

Vastelande

’n Bekende foto van die aarde vanaf die Apollo 17 (Blue Marble) geneem. Dit was oorspronklik geneem met die Suidpool as bopunt, maar was onderstebo gedraai om by die tradisionele gesigshoek in te pas.
  • Antarktika
  • Afrika (sowat ⅓ daarvan – vanaf die suide van Libreville in Gaboen aan die weste tot die suide van Somalië aan die ooste)
  • Australië (die hele vasteland is in die Suidelike Halfrond geleë, hoewel die mees noordelikste gedeelte van die Raja Ampat-eilande in Nieu-Guinee in die Noordelike Halfrond geleë is)
  • Suid-Amerika (meestal suid van die Amasoneriviermonding aan die ooste en Quito aan die weste)

Afrikalande

Volkome
Meestendeels
Gedeeltelik

Asiatiese lande

Volkome
Meestendeels

Oseaniese lande

Volkome
Meestendeels

Amerika

Volkome
Meestendeels
Gedeeltelik

Ander grondgebied

Suiderligte verskyn in die aandhemel by Swifts Creek, 100 km noord van die Entrancemere, Victoria, Australië.
Suiderligte verskyn by die Stewarteiland/Rakiura by die suidelike punt van die Suideiland van Nieu-Seeland.

    Koördinate:45°0′0″S0°0′0″O /45.00000°S 0.00000°O /-45.00000; 0.00000

    Publikasie datum: September 03, 2021

    suidelike, halfrond, helfte, planeet, oppervlak, suid, ewenaar, kaart, verdeling, vastelande, weerskante, ewenaar, nulmeridiaan, sonder, antarktika, geel, vanaf, bokant, suidpool, gesien, plakkaat, legende, ushuaia, einde, wêreld, ushuaia, argentinië, mees, su. Die Suidelike Halfrond is die helfte van n planeet se oppervlak wat suid van die ewenaar le Kaart van die Suidelike Halfrond Die verdeling van die vastelande aan weerskante van die ewenaar en die nulmeridiaan sonder Antarktika Suidelike Halfrond in geel Die Suidelike Halfrond vanaf reg bokant die Suidpool gesien Plakkaat met die legende Ushuaia einde van die wereld Ushuaia in Argentinie is die mees suidelike stad ter wereld Die Suidelike Halfrond beslaan allesins of gedeeltes van vier vastelande Antarktika Australie die meeste dele van Suid Amerika en die suidelike helfte van Afrika vier wereldsee Suid Atlantiese Indiese Suid Stille en Suidelike Oseaan en die meeste van Oseanie Etlike eilandjies van die Asiatiese vasteland af is ook in die Suidelike Halfrond gelee Die somer duur vanaf Desember tot Maart en die winter vanaf Junie tot September 22 of 23 September is die lente se dag en nagewening en 20 of 21 Maart is die dag en nagewening van die herfsgety Inhoud 1 Geografie 2 Lys van vastelande en lande 2 1 Vastelande 2 2 Afrikalande 2 3 Asiatiese lande 2 4 Oseaniese lande 2 5 Amerika 2 6 Ander grondgebied 3 Sien ook 4 Eksterne skakelsGeografie WysigDie klimaat in die Suidelike Halfrond is oor die algemeen geneig om ietwat meer gematig te wees as die wat in die Noordelike Halfrond is met die uitsondering van Antarktika wat kouer is as Arktika Die rede wat hiervoor aangevoer kan word is dat daar meer see as landgebied in die Suidelike Halfrond aanwesig is Water verwarm en verkoel stadiger as die land Die Suidelike Halfrond is ook beduidend minder besoedeld as die Noordelike Halfrond wat toegeskryf kan word aan die algemene laer bevolkingsdigtheid gesamentlik 10 tot 12 van die wereldbevolking is in die Suidelike Halfrond teenwoordig laer vlakke van nywerheidswese en kleiner landoppervlakte Lugstrome beweeg meestal van wes na oos die besoedeling versprei dus nie sommer noord of suidwaarts nie Die twee vastelande wat heeltemal op die Suidelike Halfrond gelee is is Australie en Antarktika Asie Suid Amerika en Afrika is gedeeltelik in die Suidelike Halfrond gelee Die grootste gedeelte van die oppervlakte word deur oseane beslaan dit maak n aansienlike groter deel uit van die totale oppervlakte as by die Noordelike Halfrond Deur die kanteling van die aardas is die seisoene op die Suidelike Halfrond die teenoorgestelde as die by die Noordelike Halfrond Vanaf omtrent 23 September wanneer die son lynreg bokant die ewenaar te staan kom dag en nagewening beweeg dit oenskynlik steeds verder suidwaarts tot dit op 22 Desember bokant die Steenbokskeerkring tot stilstand kom Hierdie dag is ten suide hiervan die langste dag van die jaar somersonstilstand en beteken dat die begin van die somer op die Suidelike Halfrond aangebreek het Rondom 20 Maart staan die son weer bokant die ewenaar en begin die herfs in die Suidelike Halfrond In teenstelling met die Noordelike Halfrond staan die son behalwe in die gebied tussen die ewenaar en die Steenbokskeerkring wanneer dit somer is rondom die middaguur altyd in die noorde en dit beweeg dus oenskynlik van regs na links gedurende die dag Waar op die Noordelike Halfrond die Poolster as orientasiepunt gebruik kan word is dit nie vanaf die Suidelike Halfrond te siene nie Hier is egter enkele sterrebeelde te sien wat weer uit die noorde glad nie of slegs skrams raakgesien kan word bv die Suiderkruis Die skaduwees wat deur die son gewerp word beweeg teen die wysers in antikloksgewys gedurende die dag en sonnewysers se ure vermeerder in die kloksgewyse rigting Wat tropiese siklone betref beweeg die lug in n spiraal in die Noordelike Halfrond linksom terwyl dit in die Suidelike Halfrond regsom beweeg weens die Coriolis krag Die suidelike gematigde lugstreek is bykans heeltemal oseanies Hierdie sone beslaan die hele Uruguay Lesotho eSwatini en Nieu Seeland die meerderheid van Chili Argentinie Suid Afrika en Australie en gedeeltes van Paraguay Namibie Botswana Mosambiek en Madagaskar Die Suidpool is na die middelpunt van die melkweg gekeer wat tesame met n skoner aandhemel dit ideaal vir sterrekyk vanuit die Suidelike Halfrond maak waar talryker en helderder sterre besigtig kan word Die woude in die Suidelike Halfrond het besondere eienskappe wat hul van die Noordelike Halfrond s n onderskei Beide Chili en Nieu Seeland deel byvoorbeeld unieke beukeboomspesies of Nothofagus Die bloekomboom is eie aan Australie maar het nou ook versprei na Suider Afrika en Suid Amerika om houtpap en toenemend biobrandstofgebruik Lys van vastelande en lande WysigVastelande Wysig n Bekende foto van die aarde vanaf die Apollo 17 Blue Marble geneem Dit was oorspronklik geneem met die Suidpool as bopunt maar was onderstebo gedraai om by die tradisionele gesigshoek in te pas Antarktika Afrika sowat daarvan vanaf die suide van Libreville in Gaboen aan die weste tot die suide van Somalie aan die ooste Australie die hele vasteland is in die Suidelike Halfrond gelee hoewel die mees noordelikste gedeelte van die Raja Ampat eilande in Nieu Guinee in die Noordelike Halfrond gelee is Suid Amerika meestal suid van die Amasoneriviermonding aan die ooste en Quito aan die weste Afrikalande Wysig VolkomeAngola Botswana Burundi Comore eilande Lesotho Madagaskar Malawi Mauritius Mosambiek Namibie Rwanda Seychelle Suid Afrika eSwatini Tanzanie Zambie ZimbabweMeestendeelsDemokratiese Republiek van die Kongo Gaboen Republiek van die KongoGedeeltelikEkwatoriaal Guinee Kenia Somalie Sao Tome en Principe UgandaAsiatiese lande Wysig VolkomeOos TimorMeestendeelsIndonesieOseaniese lande Wysig VolkomeAustralie Fidji Nauru Nieu Seeland Papoea Nieu Guinee Salomonseilande Samoa Tonga Tuvalu VanuatuMeestendeelsKiribatiAmerika Wysig VolkomeArgentinie Bolivie Chili Paraguay Peru Uruguay Chili eiland PaaseilandMeestendeelsBrasilie EcuadorGedeeltelikColombiaAnder grondgebied Wysig Amerikaans Samoa VSA Antarktika en sub Antarktiese eilande Bouveteiland Noorwee Chagos argipel Verenigde Koninkryk Cookeilande Nieu Seeland Paaseiland Chili Falkland eilande Verenigde Koninkryk word deur Argentinie op aanspraak gemaak Frans Polinesie Tahiti ingesluit Frankryk Galapagos eilande Ecuador Jarviseiland VSA Juan Fernandez eiland Chili Kergueleneilande Frankryk Kermadec eilande Nieu Seeland Mayotte Frankryk Nieu Kaledonie Frankryk Nieu Seeland sub Antarktiese Eilande Nieu Seeland Niue Nieu Seeland Pitcairneilande Verenigde Koninkryk Reunion Frankryk Sint Helena Verenigde Koninkryk Sint Paul eiland and Amsterdam eiland Frankryk Suidelike Orkneyeilande Antarktiese Verdragsondertekendes Suid Georgie en die Suidelike Sandwicheilande Verenigde Koninkryk word deur Argentinie op aanspraak gemaak Swainseiland VSA word deur Tokelau op aanspraak gemaak Tokelau Nieu Seeland Tristan da Cunha Verenigde Koninkryk Wallis en Futuna Frankryk Suiderligte verskyn in die aandhemel by Swifts Creek 100 km noord van die Entrancemere Victoria Australie Suiderligte verskyn by die Stewarteiland Rakiura by die suidelike punt van die Suideiland van Nieu Seeland Sien ook WysigNoordelike Halfrond SuiderkruisEksterne skakels WysigHemisferio Sur kalender maanfases soos vanuit die Suidelike Halfrond gesien Koordinate 45 0 0 S 0 0 0 O 45 00000 S 0 00000 O 45 00000 0 00000Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Suidelike Halfrond amp ol,