×
Suidelike Driehoek

Die Suidelike Driehoek (Latyn: Triangulum Australe) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Net soos die Driehoek in die noordelike hemelruim kom sy naam van die drie helderste sterre wat ’n driehoek vorm. Dit is in die 16de eeu geskep.

Suidelike Driehoek
Latynse naam Triangulum Australe
Genitief Trianguli Australis
Afkorting TrA
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 16h
Deklinasie -65º
Grootte 110 vk. grade (83ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Trianguli Australis (Atria)
Naaste ster Zeta Trianguli Australis
Sterre helderder as 3 m 3
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 10
Aangrensende sterrebeelde
Winkelhaak, Altaar, Passer, Paradysvoël
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die drie helderste sterre is Alpha, Beta en Gamma Trianguli Australis. Eersgenoemde is ’n helder reusester van 1,91 mag wat 391 ligjare van die Aarde af is. Beta Trianguli Australis is ’n dubbelster met ’n helderheid van 2,85 mag. Die derde lid van die driehoek het ’n helderheid van 2,87 mag. Buite die driehoek, naby Beta, lê die vierde helderste ster van die sterrebeeld, Delta Trianguli Australis, met ’n helderheid van 3,8 mag.

Die Suidelike Driehoek lê in die Melkweg en bevat dus baie sterre, maar nie ander beduidende voorwerpe nie. Daar is ’n oop sterreswerm, ’n paar planetêre newels en ’n paar dowwe sterrestelsels. Die oop swerm, NGC 6025, het sowat 30 sterre met ’n helderheid van tussen 7 en 9 mag. Dit is sowat 2 500 ligjare van die Aarde af en sowat 11 ligjare in deursnee. NGC 5979 is ’n planetêre newel van 12,3 mag en Henize 2-138 ’n kleiner newel van 11 mag. NGC 5938 is ’n verafgeleë spiraalvormige sterrestelsel wat sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af is.

  1. Kovacs, N. (April 1983), "Model-atmosphere analysis of high-dispersion spectra of four red giants and supergiants", Astronomy and Astrophysics 120 (1): 21–35, Bibcode:
  2. van Leeuwen, F. (2007). "Validation of the new Hipparcos reduction". Astronomy and Astrophysics. 474 (2): 653–664. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |month= geïgnoreer (help)
  3. Inglis, Mike (2004). . Springer. p. 119. ISBN 1-85233-742-7.
  4. Griffiths, Martin (2012). . Springer. p. 262. ISBN 1-4614-1781-3.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 27, 2021

suidelike, driehoek, latyn, triangulum, australe, klein, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, soos, driehoek, noordelike, hemelruim, naam, drie, helderste, sterre, driehoek, vorm, 16de, geskep, latynse, naam, triangulum, australegenitief, trianguli, australisafk. Die Suidelike Driehoek Latyn Triangulum Australe is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim Net soos die Driehoek in die noordelike hemelruim kom sy naam van die drie helderste sterre wat n driehoek vorm Dit is in die 16de eeu geskep Suidelike DriehoekLatynse naam Triangulum AustraleGenitief Trianguli AustralisAfkorting TrAWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 16hDeklinasie 65ºGrootte 110 vk grade 83ste Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Alpha Trianguli Australis Atria Naaste ster Zeta Trianguli AustralisSterre helderder as 3 m 3Sterre met planete 1Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 10Aangrensende sterrebeeldeWinkelhaak Altaar Passer ParadysvoelPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigDie drie helderste sterre is Alpha Beta en Gamma Trianguli Australis Eersgenoemde is n helder reusester van 1 91 mag wat 391 ligjare van die Aarde af is 1 2 Beta Trianguli Australis is n dubbelster met n helderheid van 2 85 mag Die derde lid van die driehoek het n helderheid van 2 87 mag Buite die driehoek naby Beta le die vierde helderste ster van die sterrebeeld Delta Trianguli Australis met n helderheid van 3 8 mag Die Suidelike Driehoek le in die Melkweg en bevat dus baie sterre maar nie ander beduidende voorwerpe nie Daar is n oop sterreswerm n paar planetere newels en n paar dowwe sterrestelsels 3 Die oop swerm NGC 6025 het sowat 30 sterre met n helderheid van tussen 7 en 9 mag Dit is sowat 2 500 ligjare van die Aarde af en sowat 11 ligjare in deursnee NGC 5979 is n planetere newel van 12 3 mag en Henize 2 138 n kleiner newel van 11 mag 4 NGC 5938 is n verafgelee spiraalvormige sterrestelsel wat sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af is Sien ook WysigDriehoekVerwysings Wysig Kovacs N April 1983 Model atmosphere analysis of high dispersion spectra of four red giants and supergiants Astronomy and Astrophysics 120 1 21 35 Bibcode 1983A amp A 120 21K van Leeuwen F 2007 Validation of the new Hipparcos reduction Astronomy and Astrophysics 474 2 653 664 Bibcode 2007A amp A 474 653V doi 10 1051 0004 6361 20078357 Onbekende parameter month geignoreer help Inglis Mike 2004 Astronomy of the Milky Way Observer s Guide to the Southern Sky Springer p 119 ISBN 1 85233 742 7 Griffiths Martin 2012 Planetary Nebulae and How to Observe Them Springer p 262 ISBN 1 4614 1781 3 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Triangulum Australe Starry Night Photography Triangulum Australe Star Tales Triangulum Australe Triangulum Australe Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidelike Driehoek Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Suidelike Driehoek amp ol,