×
Suid-Ossetië

Suid-Ossetië (Osseties: Хуссар Ирыстон / Chussar Iryston, Georgies: სამხრეთი ოსეთი / Samchreti Osseti, Russies: Южная Осетия / Juschnaja Ossetija), amptelik die Republiek Suid-Ossetië – die Staat Alanië (Osseties: Республикӕ Хуссар Ирыстон / Паддзахад Аллонстон, Respublikæ Xussar Iryston / Paddzaxad Allonston; Russies: Республика Южная Осетия / Государство Алания, Respublika Yuzhnaya Osetiya / Gosudarstvo Alaniya), is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning.

Республикӕ Хуссар Ирыстон / Паддзахад Аллонстон
Respublikæ Xussar Iryston / Paddzaxad Allonston (Osseties)
სამხრეთი ოსეთი
Samkhreti Oseti (Georgies)
Республика Южная Осетия / Государство Алания
Respublika Yuzhnaya Osetiya / Gosudarstvo Alaniya (Russies)
Republiek Suid-Ossetië – die Staat Alanië
Vlag Wapen
Volkslied:
Республикӕ Хуссар Ирыстоны Паддзахадон Гимн
(tr.: Respublikæ Hussar Irystony Paddzahadon Gimn)
(Osseties vir: "Volkslied van die Republiek Suid-Ossetië")
Hoofstad Zchinwali

42°14′N43°58′O /42.233°N 43.967°O /42.233; 43.967

Grootste stad Zchinwali
Amptelike tale Osseties en Russies
Regering Semi-presidensiële republiek
Anatoliy Bibilof
Gennady Bekojef
Onafhanklikheid
Gedeeltelik erkende staat
• Verklaar
• Erkenning

van Georgië
21 Desember 1991
26 Augustus 2008 (beperk)
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

3 900 km2
1 500 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2013-skatting
- 2015-sensus
- Digtheid

51 547 ()
53 532
13,7 / km2
35,5 / myl2
Geldeenheid Russiese roebel (RUB)
Tydsone
- Somertyd
MSK (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD geen
Skakelkode +995 34
’n Kaart van Georgië wat die gebiede Abchasië (groen) en Suid-Ossetië (pers) aandui, wat albei de facto onafhanklik is
Landskap in Suid-Ossetië se Ezhawa-distrik

Alhoewel Georgië nie beheer oor Suid-Ossetië uitoefen nie, beskou die Georgiese regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings Suid-Ossetië as deel van Georgië, wie se grondwet ná dié gebied as die voormalige outonome distrik Suid-Ossetië verwys.

Suid-Ossetië is in die suidelike Groter Kaukasus geleë. Die hoofstad en grootste stad is Zchinwali. Suid-Ossetië beslaan 'n oppervlakte van 3 900 km² en het 'n bevolking van 53 532 in 2015 gehad. Suid-Ossetië grens in die noorde aan die Russiese deelgebied Noord-Ossetië-Alanië.

Soms word na Suid-Ossetië, Abchasië, Transnistrië en Artsach as post-Sowjetse "bevrore konfliksones" verwys. Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies.

Inhoud

Internasionale erkenning

Internasionale erkenning van Abchasië en Suid-Ossetië:

Abchasië en Suid-Ossetië

Lande wat Abchasië en Suid-Ossetië se onafhanklikheid erken

Lande wat die onafhanklikheid van Abchasië en Suid-Ossetië nie erken nie

VN-lidlande
  • Rusland erken Suid-Ossetië sedert 26 Augustus 2008 ná die Suid-Ossetië-oorlog van 2008.
  • Nicaragua erken Suid-Ossetië op 5 September 2008.
  • Venezuela erken Suid-Ossetië op 10 September 2009.
  • Nauru erken Suid-Ossetië op 16 Desember 2009.
  • Sirië erken Suid-Ossetië op 29 Mei 2018.
Gedeeltelik erkende en nie-erkende gebiede
Voormalige erkenning
  • Tuvalu erken Suid-Ossetië op 18 September 2011, maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug.
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Ossetiërs vorm met 48 146 inwoners die meerderheid van die bevolking (89,9 persent).

Etniese samestelling van Suid-Ossetië (2015)
Etniese groep Aantal %
Ossetiërs 48 146 89,9
Georgiërs 3 966 7,4
Russe 610 1,1
Armeniërs 378 0,7
Ander 432 0,8
Suid-Ossetië (totaal) 53 532 100
  1. (en) 9 Mei 2013 op Wayback Machine
  2. (en) . Republiek van Suid-Ossetië. 22 Mei 2014. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op15 Augustus 2014.
  3. (ru) . sputnik-ossetia.ru. 11 Augustus 2016. vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op23 September 2018.
  4. (en) . RadioFreeEurope/RadioLiberty. vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2019. Besoek op23 September 2018.
  5. (en) . oc-media.org. vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op23 September 2018.
  6. (en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna. Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. Rand Corporation, 2003, ISBN 0-8330-3260-7
  7. (en) Emmanuel Karagiannis. Energy and Security in the Caucasus. Routledge, 2002. ISBN 0-7007-1481-2
  8. (en) GuardianUnlimited.
  9. (en) International Relations and Security Network. . By Simon Saradzhyan
  10. (en) . Regering van Georgia. vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op23 September 2018.
  11. (en) . vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020. Besoek op23 September 2018.
  12. (en) . Geargiveer vanaf op June 5, 2013. Besoek op26 Maart 2014., IASPS Policy Briefings, 1 March 2004
  13. (en) . China Daily. 6 September 2008. vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op22 Maart 2014.
  14. (en) . En.rian.ru. vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2013. Besoek op22 Maart 2014.
  15. (en) . Rferl.org. 10 September 2009. vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2016. Besoek op22 Maart 2014.
  16. (en) . RIA Novosti. vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2013. Besoek op22 Maart 2014.
  17. (en) . rferl.org. 29 Mei 2018. vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op23 September 2018.
  18. (ru) . Newsru. 17 November 2006. vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019. Besoek op22 Maart 2014.
  19. (ru) . Abjasia.org. Geargiveer vanaf op 22 Maart 2016. Besoek op22 Maart 2014.
  20. (ru) . Cominf.org. 23 September 2011. vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op22 Maart 2014.
  21. (en) 31 Maart 2014 op Wayback Machine
  22. (en)

Publikasie datum: September 26, 2021

suid, ossetië, osseties, Хуссар, Ирыстон, chussar, iryston, georgies, სამხრეთი, ოსეთი, samchreti, osseti, russies, Южная, Осетия, juschnaja, ossetija, amptelik, republiek, staat, alanië, osseties, Республикӕ, Хуссар, Ирыстон, Паддзахад, Аллонстон, respublikæ, . Suid Ossetie Osseties Hussar Iryston Chussar Iryston Georgies სამხრეთი ოსეთი Samchreti Osseti Russies Yuzhnaya Osetiya Juschnaja Ossetija amptelik die Republiek Suid Ossetie die Staat Alanie 4 5 Osseties Respublikӕ Hussar Iryston Paddzahad Allonston Respublikae Xussar Iryston Paddzaxad Allonston Russies Respublika Yuzhnaya Osetiya Gosudarstvo Alaniya Respublika Yuzhnaya Osetiya Gosudarstvo Alaniya is volgens internasionale reg n deel van Georgie maar vorm de facto n onafhanklike 6 7 republiek 8 9 sonder algemene internasionale erkenning Respublikӕ Hussar Iryston Paddzahad Allonston Respublikae Xussar Iryston Paddzaxad Allonston Osseties სამხრეთი ოსეთი Samkhreti Oseti Georgies Respublika Yuzhnaya Osetiya Gosudarstvo Alaniya Respublika Yuzhnaya Osetiya Gosudarstvo Alaniya Russies Republiek Suid Ossetie die Staat Alanie Vlag WapenVolkslied Respublikӕ Hussar Irystony Paddzahadon Gimn tr Respublikae Hussar Irystony Paddzahadon Gimn Osseties vir Volkslied van die Republiek Suid Ossetie Hoofstad Zchinwali 42 14 N 43 58 O 42 233 N 43 967 O 42 233 43 967Grootste stad ZchinwaliAmptelike tale Osseties en Russies 1 Regering President Eerste minister Semi presidensiele republiek Anatoliy Bibilof Gennady BekojefOnafhanklikheid Gedeeltelik erkende staat Verklaar Erkenning van Georgie 21 Desember 1991 26 Augustus 2008 beperk Oppervlakte Totaal Water 3 900 km2 1 500 myl2 feitlik niksBevolking 2013 skatting 2015 sensus Digtheid 51 547 2 53 532 3 13 7 km2 35 5 myl2Geldeenheid Russiese roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd MSK UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD geenSkakelkode 995 34 n Kaart van Georgie wat die gebiede Abchasie groen en Suid Ossetie pers aandui wat albei de facto onafhanklik is Landskap in Suid Ossetie se Ezhawa distrik Alhoewel Georgie nie beheer oor Suid Ossetie uitoefen nie beskou die Georgiese regering die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wereld se regerings Suid Ossetie as deel van Georgie wie se grondwet na die gebied as die voormalige outonome distrik Suid Ossetie verwys 10 Suid Ossetie is in die suidelike Groter Kaukasus gelee Die hoofstad en grootste stad is Zchinwali Suid Ossetie beslaan n oppervlakte van 3 900 km en het n bevolking van 53 532 in 2015 gehad Suid Ossetie grens in die noorde aan die Russiese deelgebied Noord Ossetie Alanie Soms word na Suid Ossetie Abchasie Transnistrie en Artsach as post Sowjetse bevrore konfliksones verwys 11 12 Almal is lidlande van die Gemeenskap vir Demokrasie en Regte van Nasies Inhoud 1 Politiek 1 1 Internasionale erkenning 2 Etniese samestelling 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsPolitiek WysigInternasionale erkenning Wysig Internasionale erkenning van Abchasie en Suid Ossetie Abchasie en Suid Ossetie Lande wat Abchasie en Suid Ossetie se onafhanklikheid erken Lande wat die onafhanklikheid van Abchasie en Suid Ossetie nie erken nie VN lidlande Rusland erken Suid Ossetie sedert 26 Augustus 2008 na die Suid Ossetie oorlog van 2008 13 Nicaragua erken Suid Ossetie op 5 September 2008 14 Venezuela erken Suid Ossetie op 10 September 2009 15 Nauru erken Suid Ossetie op 16 Desember 2009 16 Sirie erken Suid Ossetie op 29 Mei 2018 17 Gedeeltelik erkende en nie erkende gebiede Abchasie erken Suid Ossetie op 17 November 2006 18 Transnistrie erken Suid Ossetie op 17 November 2006 18 Republiek Artsach erken Suid Ossetie op 17 November 2006 19 Voormalige erkenning Tuvalu erken Suid Ossetie op 18 September 2011 20 maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug 21 Etniese samestelling Wysig Etniese kaart van die Kaukasus streek Ossetiers vorm met 48 146 inwoners die meerderheid van die bevolking 89 9 persent 22 Etniese samestelling van Suid Ossetie 2015 22 Etniese groep Aantal Ossetiers 48 146 89 9Georgiers 3 966 7 4Russe 610 1 1Armeniers 378 0 7Ander 432 0 8Suid Ossetie totaal 53 532 100Verwysings Wysig en Presidential Elections in South Ossetia Plan B Geargiveer 9 Mei 2013 op Wayback Machine en Ministry of Foreign Affairs of the Russian Federation Republiek van Suid Ossetie 22 Mei 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 15 Augustus 2014 ru Okonchatelnye dannye perepisi v Yuzhnoj Osetii zhivut 53 532 cheloveka sputnik ossetia ru 11 Augustus 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020 Besoek op 23 September 2018 en South Ossetia Referendum On Name Change Steers Clear Of Thornier Unification Issue RadioFreeEurope RadioLiberty Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2019 Besoek op 23 September 2018 en Referendum to rename South Ossetia Alania set for April oc media org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020 Besoek op 23 September 2018 en Olga Oliker Thomas S Szayna Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus Implications for the U S Army Rand Corporation 2003 ISBN 0 8330 3260 7 en Emmanuel Karagiannis Energy and Security in the Caucasus Routledge 2002 ISBN 0 7007 1481 2 en GuardianUnlimited Georgia up in arms over Olympic cash en International Relations and Security Network Kosovo wishes in Caucasus By Simon Saradzhyan en The former autonomous district of South Ossetia Regering van Georgia Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020 Besoek op 23 September 2018 en OSCE De Gucht Discusses Montenegro Referendum Frozen Conflicts Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020 Besoek op 23 September 2018 en Frozen Conflicts in the Black Sea South Caucasus Region Geargiveer vanaf die oorspronklike op June 5 2013 Besoek op 26 Maart 2014 IASPS Policy Briefings 1 March 2004 en Russia welcomes Nicaragua s recognition of South Ossetia Abkhazia China Daily 6 September 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020 Besoek op 22 Maart 2014 en Nicaragua recognizes South Ossetia and Abkhazia Top Russian news and analysis online RIA Novosti newswire En rian ru Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2013 Besoek op 22 Maart 2014 en Chavez Recognizes South Ossetia Abkhazia As Independent Radio Free Europe Radio Liberty c 2009 Rferl org 10 September 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2016 Besoek op 22 Maart 2014 en Pacific island recognizes Abkhazia s independence RIA Novosti Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2013 Besoek op 22 Maart 2014 en Georgia Severs Relations With Syria For Recognizing Abkhazia South Ossetia rferl org 29 Mei 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019 Besoek op 23 September 2018 18 0 18 1 ru Abhaziya Yuzhnaya Osetiya i Pridnestrove priznali nezavisimost drug druga i prizvali vseh k etomu zhe Newsru 17 November 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019 Besoek op 22 Maart 2014 ru Ctrany priznavshie nezavisimost Respubliki Abhaziya POSOLSTVO RESPUBLIKI ABHAZIYa V BOLIVARIANSKOJ RESPUBLIKE VENESUELA Abjasia org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2016 Besoek op 22 Maart 2014 ru Soobshenie MID RYuO Informacionnoe agentstvo Res Cominf org 23 September 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019 Besoek op 22 Maart 2014 en mfa gov ge Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations Geargiveer 31 Maart 2014 op Wayback Machine 22 0 22 1 en Ethnic composition of Ossetia 2015Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Suid Ossetie en Toerisme inligting oor Suid Ossetie op Wikivoyage os President van Suid OssetieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Suid Ossetie amp ol,