×
Suid-Afrikaanse Grensoorlog

Die Suid-Afrikaanse Grensoorlog, ook algemeen die Angola-Bosoorlog genoem, was 'n konflik wat vanaf 1966 tot 1989 grotendeels in Suidwes-Afrika (nou Namibië) en Angola plaasgevind het. Die strydende magte was Suid-Afrika en sy geallieerde magte (hoofsaaklik UNITA) aan die een kant, en die Angolese regering, SWAPO en hulle bondgenote (hoofsaaklik Kuba) aan die ander kant. Dit was nou verweef met die Angolese Burgeroorlog en die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog.

Suid-Afrikaanse Grensoorlog
Deel van die Koue Oorlog

Kaart van grondgebiede tydens die oorlog.
Datum 26 Augustus 1966 - 21 Maart 1990
Ligging Suidelike Afrika - Angola, Namibië en Zambië
Resultaat Driemagte-Ooreenkoms
  • Onttrekking van buitelandse magte (Kuba, Suid-Afrika) uit Angola
  • Namibië se onafhanklikheid
  • Verergering van die Angolese Burgeroorlog.
Strydende partye
Angola
Kuba
Mosambiek
SWAPO
ANC
Ondersteun deur:
Sowjetunie
Oos-Duitsland
Noord-Korea
Joego-Slawië
Zambië
Suid-Afrika
UNITA
RENAMO
Ondersteun deur:
Verenigde State
Volksrepubliek China
Ongevalle en verliese
3 000 - 10 000 gesneuweldes
11 334 gesneuweldes
1 791 gesneuweldes
Suid-Afrikaanse soldate in Angola.
Operasies tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog (Spaans)

Die resultaat van die grensoorlog was:

  • Die onttrekking van buitelandse magte (beide Kuba en Suid-Afrika) uit Angola
  • Namibië se onafhanklikheid
  • Verergering van die Angolese Burgeroorlog.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 12, 2021

suid, afrikaanse, grensoorlog, algemeen, angola, bosoorlog, genoem, konflik, vanaf, 1966, 1989, grotendeels, suidwes, afrika, namibië, angola, plaasgevind, strydende, magte, suid, afrika, geallieerde, magte, hoofsaaklik, unita, kant, angolese, regering, swapo,. Die Suid Afrikaanse Grensoorlog ook algemeen die Angola Bosoorlog genoem was n konflik wat vanaf 1966 tot 1989 grotendeels in Suidwes Afrika nou Namibie en Angola plaasgevind het Die strydende magte was Suid Afrika en sy geallieerde magte hoofsaaklik UNITA aan die een kant en die Angolese regering SWAPO en hulle bondgenote hoofsaaklik Kuba aan die ander kant Dit was nou verweef met die Angolese Burgeroorlog en die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog Suid Afrikaanse GrensoorlogDeel van die Koue OorlogKaart van grondgebiede tydens die oorlog Datum 26 Augustus 1966 21 Maart 1990Ligging Suidelike Afrika Angola Namibie en ZambieResultaat Driemagte Ooreenkoms Onttrekking van buitelandse magte Kuba Suid Afrika uit Angola Namibie se onafhanklikheid Verergering van die Angolese Burgeroorlog Strydende partye Angola Kuba Mosambiek SWAPO ANC Ondersteun deur Sowjetunie Oos Duitsland Noord Korea 1 2 Joego Slawie Zambie Suid Afrika UNITA RENAMO Ondersteun deur Verenigde State Volksrepubliek ChinaOngevalle en verliese3 000 10 000 gesneuweldes 3 11 334 gesneuweldes 1 791 gesneuweldes 4 Suid Afrikaanse soldate in Angola Operasies tydens die Suid Afrikaanse Grensoorlog Spaans Die resultaat van die grensoorlog was Die onttrekking van buitelandse magte beide Kuba en Suid Afrika uit Angola Namibie se onafhanklikheid Verergering van die Angolese Burgeroorlog Sien ook WysigLys van Operasies tydens die Suid Afrikaanse GrensoorlogVerwysings Wysig http www country data com cgi bin query r 663 html http sadf info TitleSpecialForces html Castro in Africa https sites google com site sabushwarsite interestingEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid Afrikaanse Grensoorlog Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Suid Afrikaanse Grensoorlog amp ol,