×
Subreusester

’n Subreusester is ’n ster wat effens helderder is as ’n normale hoofreeks-dwergster van dieselfde spektraaltipe, maar nie so helder soos ’n ware reusester nie. Daar word algemeen geglo hulle is sterre waarin geen kernfusie meer plaasvind nie. In sterre met rofweg een sonmassa veroorsaak dit dat die kern inkrimp, wat die ster se sentrale temperatuur genoeg verhoog om die waterstofverbranding na buite die kern te laat skuif. Dit laat die ster uitswel om ’n ware reusester te word.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: November 04, 2021

subreusester, hertzsprung, russell, diagram, spektraaltipe, bruin, dwerge, dwerge, rooi, dwerge, subdwerge, hoofreeks, dwerge, subreuse, reuse, helder, reuse, superreuse, hiperreuse, absolute, magni, tude, ster, effens, helderder, normale, hoofreeks, dwergster. Hertzsprung Russell diagram Spektraaltipe Bruin dwerge Wit dwerge Rooi dwerge Subdwerge Hoofreeks dwerge Subreuse Reuse Helder reuse Superreuse Hiperreuse Absolute magni tude MV n Subreusester is n ster wat effens helderder is as n normale hoofreeks dwergster van dieselfde spektraaltipe maar nie so helder soos n ware reusester nie Daar word algemeen geglo hulle is sterre waarin geen kernfusie meer plaasvind nie In sterre met rofweg een sonmassa veroorsaak dit dat die kern inkrimp wat die ster se sentrale temperatuur genoeg verhoog om die waterstofverbranding na buite die kern te laat skuif Dit laat die ster uitswel om n ware reusester te word Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Subreusester amp ol,