fbpx
Wikipedia

Subdwergster

’n Subdwergster, soms as "sd" aangetoon, is ’n ster met 'n ligsterkteklas van VI. Hulle is sterre met ’n helderheid van 1,5 tot 2 magnitudes laer as dié van hoofreekssterre van dieselfde spektraaltipe. Op die Hertzsprung-Russell-diagram lê subdwerge onder die hoofreeks.

Die term "subdwerg" is in 1939 geskep deur Gerard Kuiper om te verwys na ’n reeks sterre wat voorheen "tussentydse witdwerge" genoem is.[1]

Verwysings

  1. Croswell, Ken. The Alchemy of the Heavens, (New York: Oxford UP, 1995), bl. 87.

Subdwergster
subdwergster, hertzsprung, russell, diagram, spektraaltipe, bruin, dwerge, dwerge, rooi, dwerge, subdwerge, hoofreeks, dwerge, subreuse, reuse, helder, reuse, superreuse, hiperreuse, absolute, magni, tude, soms, aangetoon, ster, ligsterkteklas, hulle, sterre, . Hertzsprung Russell diagram Spektraaltipe Bruin dwerge Wit dwerge Rooi dwerge Subdwerge Hoofreeks dwerge Subreuse Reuse Helder reuse Superreuse Hiperreuse Absolute magni tude MV n Subdwergster soms as sd aangetoon is n ster met n ligsterkteklas van VI Hulle is sterre met n helderheid van 1 5 tot 2 magnitudes laer as die van hoofreekssterre van dieselfde spektraaltipe Op die Hertzsprung Russell diagram le subdwerge onder die hoofreeks Die term subdwerg is in 1939 geskep deur Gerard Kuiper om te verwys na n reeks sterre wat voorheen tussentydse witdwerge genoem is 1 Verwysings Wysig Croswell Ken The Alchemy of the Heavens New York Oxford UP 1995 bl 87 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Subdwergster amp oldid 1809903,