fbpx Straling
Wikipedia

Straling

Straling (of radiasie) is energie wat in die vorm van deeltjies of elektromagnetiese golwe deur die ruimte beweeg. Die woord “straling” verwys na baie vorme van energie, soos lig, warmte, radiogolwe, mikrogolwe, X-strale, radar, ensovoorts. Straling is ook die algemene naam vir die soort energie wat deur radioaktiewe atome soos uraan en torium afgegee word. Daar word na hierdie tipe straling as ioniserende straling verwys, omdat dit genoeg energie het om elektrone te verwyder uit atome in die materiale wat dit binnedring, soos byvoorbeeld die menslike liggaam.

Mense in klere wat hulle teen skadelike radiasie beskerm.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Straling
straling, radiasie, energie, vorm, deeltjies, elektromagnetiese, golwe, deur, ruimte, beweeg, woord, straling, verwys, baie, vorme, energie, soos, warmte, radiogolwe, mikrogolwe, strale, radar, ensovoorts, algemene, naam, soort, energie, deur, radioaktiewe, at. Straling of radiasie is energie wat in die vorm van deeltjies of elektromagnetiese golwe deur die ruimte beweeg Die woord straling verwys na baie vorme van energie soos lig warmte radiogolwe mikrogolwe X strale radar ensovoorts Straling is ook die algemene naam vir die soort energie wat deur radioaktiewe atome soos uraan en torium afgegee word Daar word na hierdie tipe straling as ioniserende straling verwys omdat dit genoeg energie het om elektrone te verwyder uit atome in die materiale wat dit binnedring soos byvoorbeeld die menslike liggaam Mense in klere wat hulle teen skadelike radiasie beskerm Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Straling amp ol,