×
Stonehenge

Stonehenge is ’n prehistoriese monument in Wiltshire, Engeland, sowat 13 km noord van Salisbury. Dit is die ruïnes van ’n kring regopstaande klippe (menhirs) in ’n kompleks van monumente uit die Nuwe Steentydperk en Bronstydperk wat verskeie grafheuwels insluit.

Stonehenge, Avebury en bybehorende terreine*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Stonehenge in 2007.

Stonehenge
Koördinate:51°10′43.84″N1°49′34.28″W /51.1788444°N 1.8261889°W /51.1788444; -1.8261889Koördinate:51°10′43.84″N1°49′34.28″W /51.1788444°N 1.8261889°W /51.1788444; -1.8261889
Lande Verenigde Koninkryk
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iii
Verwysings
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1986 (10de Sessie)
*

Argeoloë glo dit is tussen omstreeks 3000 en 2000 v.C. opgerig. Volgens radiokoolstofdatering in 2008 kon die eerste klippe tussen 2400 en 2200 v.C. opgerig gewees het, terwyl nog ’n teorie bestaan dat blouklippe reeds in omstreeks 3000 v.C. opgerig is.

Stonehenge is een van die beroemdste prehistoriese monumente ter wêreld. Die omringende ronde aardwal en sloot, wat die eerste boufase van die monument was, word gedateer op omstreeks 3100 v.C. Stonehenge, Avebury en die omgewing is in 1986 by Unesco se lys Wêrelderfenisgebiede gevoeg. Dit word deur die Britse regering beskerm en behoort aan die Kroon. Die omliggende terrein behoort aan die National Trust.

Argeologiese bewyse is in 2008 gevind wat daarop dui dat Stonehenge van sy ontstaan af ’n begraafplaas kon gewees het. Die datering van veraste oorblyfsels wat op die terrein gevind is, dui daarop dat dit menslike bene kan bevat van reeds omstreeks 3000 v.C., toe die sloot en wal geskep is. Dit is minstens 500 jaar lank vir dié doel gebruik.

Die naam Stonehenge beteken waarskynlik "hangende klippe".

Inhoud

’n Rekenaarweergawe van Stonehenge.

Stonehenge is opgerig deur ’n kultuur wat geen geskrewe rekords agtergelaat het nie en daarom is daar verskillende menings oor verskeie aspekte van die monument. ’n Aantal mites bestaan ook daaroor.

Daar is min of geen direkte bewyse oor die metodes wat deur die bouers gebruik is nie. Verskeie skrywers het deur die jare voorgestel dat bonatuurlike of antieke metodes gebruik is omdat dit glo onmoontlik sou gewees het om die klippe andersins te beweeg. Algemene tegnieke met tegnologie uit die Nuwe Steentydperk as basis is egter al in demonstrasies gebruik om klippe van soortgelyke grootte te skuif en in dieselfde posisies te plaas. Voorgestelde funksies van die terrein sluit in gebruik vir astronomiese waarneming of godsdienstige rituele.

Een van die mees onlangse teorieë is dat dit gebruik is as ’n plek van genesing en dat dit die rede is vir die baie grafte in die gebied en die getuienis van trauma-misvorming in sommige grafte. Die voorstellers van dié teorie erken egter dat daar meer as een gebruik kon wees en dat dit ook dalk as ’n plek van aanbidding gebruik is. Isotoop-ontledings van die oorblyfsels dui daarop dat baie van die mense wat daar begrawe is van ander plekke kom, soos die Middellandse See-gebied, Duitsland en Frankryk .

’n Tweede onlangse teorie is dat Stonehenge deel was van ’n rituele landskap wat met Durrington Walls verbind was deur lane en die Avonrivier. Daarvolgens was die gebied om Durrington Walls Henge ’n plek vir die lewendes, en Stonehenge ’n plek vir die dooies. ’n Reis met die Avon langs na Stonehenge was deel van ’n rituele reis na die dood, ter ere van voorouers en onlangse afgestorwenes.

Waarvoor Stonehenge ook al gebruik is, sy ontwerp sluit ’n funksie vir astronomiese waarneming in. Dit kon gebruik gewees het om verduisterings, nagewenings en ander gebeure in die ruimte te voorspel wat vir die godsdiens van dié tyd belangrik was.

Nog ’n teorie wat in 2012 die lig gesien het, is dat die doel van die monument was om die volke van die Britse eiland te verenig. Daarvolgens was die samewerking tussen verskillende streke noodsaaklik vir die oprigting van Stonehenge, veral omdat baie van die klippe oor lang afstande vervoer is, van so ver as Wallis.

  • In 2007

  • Sonsondergang in 2004

  • Laatmiddag in 2008

  • In 2012

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stonehenge.
  • Amptelike webtuiste, English Heritage
  • English Heritage: ’n Interaktiewe uitsig van die middel af.
  • National Trust – inligting oor die omringende gebied.
  • , deur Frank Stevens.
  1. Christopher Young, Amanda Chadburn, Isabelle Bedu (July 2008). "Stonehenge World Heritage Site Management Plan". UNESCO: 18.AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. Morgan, James; Darvill, Tim; Wainwright, Geoff (21 September 2008). (in Engels). BBC. vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020. Besoek op22 September 2008.
  3. Kennedy, Maev (9 Maart 2013). . The Guardian (in Engels). Londen: © 2013 Guardian News and Media Limited. vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2013. Besoek op11 Maart 2013.
  4. Legge, James (9 Maart 2012). . The Independent (in Engels). Londen. Geargiveer vanaf op 13 Desember 2019. Besoek op11 Maart 2013.
  5. . BBC News (in Engels). 9 Maart 2013. vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op11 Maart 2013.
  6. . FAQs on Stonehenge (in Engels). English Heritage. vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2019. Besoek op17 Desember 2007.
  7. . Stonehenge Landscape (in Engels). National Trust for Places of Historic Interest or Natural Beauty. vanaf die oorspronklike op 7 November 2019. Besoek op17 Desember 2007.
  8. Pitts, Mike (8 Augustus 2008). "Stonehenge: one of our largest excavations draws to a close". British Archaeology. York, England: Council for British Archaeology (102): p13. ISSN .|pages= has extra text (help)
  9. Schmid, Randolph E. (29 Mei 2008). (in Engels). Associated Press. Geargiveer vanaf op 1 Junie 2008. Besoek op29 Mei 2008.
  10. "Stonehenge; henge2". Oxford English Dictionary (2 uitg.). Oxford, England: Oxford University Press. 1989.
  11. . CBS News (in Engels). vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2013.
  12. Maev Kennedy (23 September 2008). . Guardian (in Engels). VK. vanaf die oorspronklike op 13 November 2012. Besoek op1 Mei 2011.
  13. (in Engels). BBC News. 28 September 2010. vanaf die oorspronklike op 2 April 2020. Besoek op28 Augustus 2010.
  14. M. Parker Pearson. Bronze Age Britain. 2005. p63-67. ISBN 0-7134-8849-2
  15. Hawkins, GS (1966). Stonehenge Decoded. ISBN 978-0-88029-147-7.
  16. Williams, Thomas; Koriech, Hana (2012). . Papers from the Institute of Archaeology. 22: 39–47. doi:.

Publikasie datum: September 26, 2021

stonehenge, prehistoriese, monument, wiltshire, engeland, sowat, noord, salisbury, ruïnes, kring, regopstaande, klippe, menhirs, kompleks, monumente, nuwe, steentydperk, bronstydperk, verskeie, grafheuwels, insluit, avebury, bybehorende, terreine, unesco, wêre. Stonehenge is n prehistoriese monument in Wiltshire Engeland sowat 13 km noord van Salisbury Dit is die ruines van n kring regopstaande klippe menhirs in n kompleks van monumente uit die Nuwe Steentydperk en Bronstydperk wat verskeie grafheuwels insluit 1 Stonehenge Avebury en bybehorende terreine Unesco werelderfenisterreinStonehenge in 2007 StonehengeKoordinate 51 10 43 84 N 1 49 34 28 W 51 1788444 N 1 8261889 W 51 1788444 1 8261889 Koordinate 51 10 43 84 N 1 49 34 28 W 51 1788444 N 1 8261889 W 51 1788444 1 8261889Lande Verenigde KoninkrykTipe KultureelKriteria i ii iiiVerwysings 373Streek EuropaInskripsiegeskiedenisInskripsie 1986 10de Sessie Naam soos dit in die Werelderfenislys verskyn Streek soos deur Unesco geklassifiseer Argeoloe glo dit is tussen omstreeks 3000 en 2000 v C opgerig Volgens radiokoolstofdatering in 2008 kon die eerste klippe tussen 2400 en 2200 v C opgerig gewees het 2 terwyl nog n teorie bestaan dat blouklippe reeds in omstreeks 3000 v C opgerig is 3 4 5 Stonehenge is een van die beroemdste prehistoriese monumente ter wereld Die omringende ronde aardwal en sloot wat die eerste boufase van die monument was word gedateer op omstreeks 3100 v C Stonehenge Avebury en die omgewing is in 1986 by Unesco se lys Werelderfenisgebiede gevoeg Dit word deur die Britse regering beskerm en behoort aan die Kroon Die omliggende terrein behoort aan die National Trust 6 7 Argeologiese bewyse is in 2008 gevind wat daarop dui dat Stonehenge van sy ontstaan af n begraafplaas kon gewees het 8 Die datering van veraste oorblyfsels wat op die terrein gevind is dui daarop dat dit menslike bene kan bevat van reeds omstreeks 3000 v C toe die sloot en wal geskep is Dit is minstens 500 jaar lank vir die doel gebruik 9 Die naam Stonehenge beteken waarskynlik hangende klippe 10 Inhoud 1 Funksie en oprigting 2 Galery 3 Sien ook 4 Eksterne skakels 5 VerwysingsFunksie en oprigting Wysig n Rekenaarweergawe van Stonehenge Stonehenge is opgerig deur n kultuur wat geen geskrewe rekords agtergelaat het nie en daarom is daar verskillende menings oor verskeie aspekte van die monument n Aantal mites bestaan ook daaroor 11 Daar is min of geen direkte bewyse oor die metodes wat deur die bouers gebruik is nie Verskeie skrywers het deur die jare voorgestel dat bonatuurlike of antieke metodes gebruik is omdat dit glo onmoontlik sou gewees het om die klippe andersins te beweeg Algemene tegnieke met tegnologie uit die Nuwe Steentydperk as basis is egter al in demonstrasies gebruik om klippe van soortgelyke grootte te skuif en in dieselfde posisies te plaas Voorgestelde funksies van die terrein sluit in gebruik vir astronomiese waarneming of godsdienstige rituele Een van die mees onlangse teoriee is dat dit gebruik is as n plek van genesing en dat dit die rede is vir die baie grafte in die gebied en die getuienis van trauma misvorming in sommige grafte Die voorstellers van die teorie erken egter dat daar meer as een gebruik kon wees en dat dit ook dalk as n plek van aanbidding gebruik is 12 Isotoop ontledings van die oorblyfsels dui daarop dat baie van die mense wat daar begrawe is van ander plekke kom soos die Middellandse See gebied Duitsland en Frankryk 13 n Tweede onlangse teorie is dat Stonehenge deel was van n rituele landskap wat met Durrington Walls verbind was deur lane en die Avonrivier Daarvolgens was die gebied om Durrington Walls Henge n plek vir die lewendes en Stonehenge n plek vir die dooies n Reis met die Avon langs na Stonehenge was deel van n rituele reis na die dood ter ere van voorouers en onlangse afgestorwenes 14 Waarvoor Stonehenge ook al gebruik is sy ontwerp sluit n funksie vir astronomiese waarneming in Dit kon gebruik gewees het om verduisterings nagewenings en ander gebeure in die ruimte te voorspel wat vir die godsdiens van die tyd belangrik was 15 Nog n teorie wat in 2012 die lig gesien het is dat die doel van die monument was om die volke van die Britse eiland te verenig Daarvolgens was die samewerking tussen verskillende streke noodsaaklik vir die oprigting van Stonehenge 11 veral omdat baie van die klippe oor lang afstande vervoer is van so ver as Wallis 16 Galery Wysig In 2007 Sonsondergang in 2004 Laatmiddag in 2008 In 2012Sien ook WysigMegalietEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stonehenge Stonehenge Amptelike webtuiste English Heritage 360 panoramic English Heritage n Interaktiewe uitsig van die middel af Stonehenge Landscape National Trust inligting oor die omringende gebied Stonehenge by Project Gutenberg deur Frank Stevens Herstelwerk in die 1950 s Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaVerwysings Wysig Christopher Young Amanda Chadburn Isabelle Bedu July 2008 Stonehenge World Heritage Site Management Plan UNESCO 18 AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Morgan James Darvill Tim Wainwright Geoff 21 September 2008 Dig pinpoints Stonehenge origins in Engels BBC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020 Besoek op 22 September 2008 Kennedy Maev 9 Maart 2013 Stonehenge may have been burial site for Stone Age elite say archaeologists The Guardian in Engels Londen c 2013 Guardian News and Media Limited Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2013 Besoek op 11 Maart 2013 Legge James 9 Maart 2012 Stonehenge new study suggests landmark started life as a graveyard for the prehistoric elite The Independent in Engels Londen Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019 Besoek op 11 Maart 2013 Stonehenge builders travelled from far say researchers BBC News in Engels 9 Maart 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019 Besoek op 11 Maart 2013 How did Stonehenge come into the care of English Heritage FAQs on Stonehenge in Engels English Heritage Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2019 Besoek op 17 Desember 2007 Ancient ceremonial landscape of great archaeological and wildlife interest Stonehenge Landscape in Engels National Trust for Places of Historic Interest or Natural Beauty Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2019 Besoek op 17 Desember 2007 Pitts Mike 8 Augustus 2008 Stonehenge one of our largest excavations draws to a close British Archaeology York England Council for British Archaeology 102 p13 ISSN 1357 4442 pages has extra text help Schmid Randolph E 29 Mei 2008 Study Stonehenge was a burial site for centuries in Engels Associated Press Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2008 Besoek op 29 Mei 2008 Stonehenge henge2 Oxford English Dictionary 2 uitg Oxford England Oxford University Press 1989 11 0 11 1 Stonehenge a monument to unity new theory claims CBS News CBS News in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2013 Maev Kennedy 23 September 2008 The magic of Stonehenge new dig finds clues to power of bluestones Guardian in Engels VK Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2012 Besoek op 1 Mei 2011 Stonehenge boy was from the Med in Engels BBC News 28 September 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2020 Besoek op 28 Augustus 2010 M Parker Pearson Bronze Age Britain 2005 p63 67 ISBN 0 7134 8849 2 Hawkins GS 1966 Stonehenge Decoded ISBN 978 0 88029 147 7 Williams Thomas Koriech Hana 2012 Interview with Mike Parker Pearson Papers from the Institute of Archaeology 22 39 47 doi 10 5334 pia 401 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Stonehenge amp ol,