×
Stikstof-14
Eienskappe

Algemeen

Naam Stikstof-14
Protone 7
Neutrone 7
Kernspin 1

Status

Status stabiel
Relatiewe voorkoms 99,6%

Navigasie

126C
{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
136C {\displaystyle \leftarrow } 147N {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
146C 157N
Lys van isotope

Stikstof-14 (chemiese notasie (147N) is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat.

Stikstof-14 kan gebruik word vir kernspinresonansie, maar omdat dit 'n kernspin 1 het kan dit ook vir kernkwadrupoolresonansie (NQR) gebruik word. Die kern se kwadrupool maak dit egter moeilik om te bestudeer, omdat die lyne baie breed kan wees. Kwadrupoolverbreding van die resonansielyne kan egter ekstra inligtings verskaf oor die omgewing van die atoom. Die gevoeligheid van die kern is laag. Dit is slegs 0,00101 relatief ten opsigte van die proton (=1).

Stikstof-14 word tydens die hidrostatiese waterstofverbranding binne sterre gevorm, terwyl die ander stabiele stikstofisotoop stikstof-15 tydens ontploffende waterstof- en heliumverbranding gevorm word. In die interstellêre ruimte is die isotoopverhouding nie homogeen nie en die verskil in sintese verklaar ook waarom147N 99,6% van die element op aarde verteenwoordig. Die isotoopverhouding kan nogtans in meteoriete baie wissel. Daar is chondriete bekend met 'n δ15N waarde van 850 ‰.

  1. Nitrogen NMRM. Witanowski, Springer Science & Business Media, 2012, ISBN 1-4684-8175-4, ISBN 978-1-4684-8175-4
  2. Stable Isotope GeochemistryJochen Hoefs Springer Science & Business Media, 2013, ISBN 3-662-05406-X, ISBN 978-3-662-05406-2
Hierdie chemie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

stikstof, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, navigasie126, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, displaystyle, leftarrow, displaystyle, rightarrow, displaystyle, swa. Eienskappe AlgemeenNaam Stikstof 14 Protone 7 Neutrone 7 Kernspin 1 StatusStatus stabiel Relatiewe voorkoms 99 6 Navigasie126 C displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 136 C displaystyle leftarrow 147 N displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 146 C 157 NLys van isotope Stikstof 14 chemiese notasie 147 N is n stabiele isotoop van die element stikstof Dit is die volopste isotoop Dit is een van min isotope wat se kern n onewe aantal protone en n onewe aantal neutrone bevat KMR WysigStikstof 14 kan gebruik word vir kernspinresonansie maar omdat dit n kernspin 1 het kan dit ook vir kernkwadrupoolresonansie NQR gebruik word Die kern se kwadrupool maak dit egter moeilik om te bestudeer omdat die lyne baie breed kan wees Kwadrupoolverbreding van die resonansielyne kan egter ekstra inligtings verskaf oor die omgewing van die atoom Die gevoeligheid van die kern is laag Dit is slegs 0 00101 relatief ten opsigte van die proton 1 1 Nukleosintese WysigStikstof 14 word tydens die hidrostatiese waterstofverbranding binne sterre gevorm terwyl die ander stabiele stikstofisotoop stikstof 15 tydens ontploffende waterstof en heliumverbranding gevorm word In die interstellere ruimte is die isotoopverhouding nie homogeen nie en die verskil in sintese verklaar ook waarom 147 N 99 6 van die element op aarde verteenwoordig Die isotoopverhouding kan nogtans in meteoriete baie wissel Daar is chondriete bekend met n d15N waarde van 850 2 Verwysings Wysig Nitrogen NMR M Witanowski Springer Science amp Business Media 2012 ISBN 1 4684 8175 4 ISBN 978 1 4684 8175 4 Stable Isotope Geochemistry Jochen Hoefs Springer Science amp Business Media 2013 ISBN 3 662 05406 X ISBN 978 3 662 05406 2 Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Stikstof 14 amp ol,