fbpx Sterreswerm
Wikipedia

Sterreswerm

’n Sterreswerm (of sterretros) is ’n groep sterre. Twee soorte word onderskei: bolvormige en oop swerms. Eersgenoemde is ’n digte groep wat uit honderdduisende of baie ou sterre bestaan wat swaartekraggebonde is, terwyl laasgenoemde yler is en gewoonlik hoogstens ’n paar honderd jonger sterre bevat.

Messier 92, ’n sterreswerm in die Hercules-konstellasie.

Oop swerms versprei mettertyd weens die swaartekrag-invloed van reusagtige molekulêre newels terwyl hulle deur die hemelruim beweeg, maar al die sterre in die groep sal min of meer in dieselfde rigting bly beweeg al is hulle nie meer swaartekraggebonde nie.

Sterreswerms wat met die blote oog gesien kan word, sluit in die Plejades en Hiades.

Sterreswerm
sterreswerm, sterretros, groep, sterre, twee, soorte, word, onderskei, bolvormige, swerms, eersgenoemde, digte, groep, honderdduisende, baie, sterre, bestaan, swaartekraggebonde, terwyl, laasgenoemde, yler, gewoonlik, hoogstens, paar, honderd, jonger, sterre, . n Sterreswerm of sterretros is n groep sterre Twee soorte word onderskei bolvormige en oop swerms Eersgenoemde is n digte groep wat uit honderdduisende of baie ou sterre bestaan wat swaartekraggebonde is terwyl laasgenoemde yler is en gewoonlik hoogstens n paar honderd jonger sterre bevat Messier 92 n sterreswerm in die Hercules konstellasie Oop swerms versprei mettertyd weens die swaartekrag invloed van reusagtige molekulere newels terwyl hulle deur die hemelruim beweeg maar al die sterre in die groep sal min of meer in dieselfde rigting bly beweeg al is hulle nie meer swaartekraggebonde nie Sterreswerms wat met die blote oog gesien kan word sluit in die Plejades en Hiades Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sterreswerm amp ol,