×
Standaardtemperatuur en -druk

In chemie, stel die term, standaardtemperatuur en -druk (afkorting STD), of standaardkondisies, die verwysingstemperatuur van 0 °C (273.15 K) en die verwysingsdruk van 1 atmosfeer (gedefinieer as 101.325 kPa). Hierdie waardes benader die vriespunt van water en die atmosferiese druk by seevlak.

Let wel dat maatskappye wat natuurlike gas in Europa en Suid-Amerika verkoop, 'n verwysingstemperatuur van 59 °F (15 °C) gebruik i.p.v. 0 °C.

Dit is dus daarom baie belangrik om, wanneer met standard-/normaalkondisies gewerk word, presies uit te vind wat die verwysingsdruk en -temperatuur is.

In Suid-Afrika werk ons met die volgende:

  • Standaardkondisies (STP): 0 °C (273.15 K) en 101.325 kPa (1 atmosfeer)
  • Normaalkondisies (NTP): 20 °C (293.15 K) (ongeveer kamertemperatuur) en 101.325 kPa (1 atmosfeer)

Dit is baie misleidend, want indien mens volumevloeitempo normaliseer dan word dit bereken by standaardkondisies, nie normaalkondisies nie.

Die volumevloeitempo van 'n vloeier is 'n funksie van die digtheid van die vloeier: hoe laer die digtheid, hoe groter die volumevloeitempo. Gasse se digtheid word bepaal deur die druk en temperatuur van die gas en word soos volg uitgedruk (afgelei uit die ideale gaswet):

ρ = P M R T {\displaystyle \rho ={\frac {PM}{RT}}}

Daarom is volumevloeitempo nie 'n goeie aanduiding van die hoeveelheid gas nie en is dit beter om na die massa (m) van die gas of die hoeveelheid mol (n) gas te verwys. 'n Alternatief is om die volumevloeitempo (V) te bereken by standaardkondisies (STD). Ons sê dat ons die vloeitempo normaliseer of dat ons die vloeitempo kompenseer vir druk en temperatuur. Dit word gedoen deur die ideale gaswet te gebruik.

Die hoeveelheid mol (n) gas bly dieselfde, ongeag die druk (P) en temperatuur (T) van die gas. Dus:

n n = n {\displaystyle n_{n}=n}

waar voetskrif "n" verwys na die genormaliseerde of gekompenseerde waarde.

Indien die ideale gaswet geïnkorporeer word, word die volgende verkry:

P n V n R T n = P V R T {\displaystyle {\frac {P_{n}V_{n}}{RT_{n}}}={\frac {PV}{RT}}}

As R {\displaystyle R} uitkanselleer, word die volgende formule verkry:

V n = V P P n T n T {\displaystyle V_{n}=V\cdot {\frac {P}{P_{n}}}\cdot {\frac {T_{n}}{T}}}

waar P n {\displaystyle P_{n}} = 101.325 kPa en T n {\displaystyle T_{n}} = 273.15 K

Die eenhede van die genormaliseerde/gekompenseerde volumevloeitempo word geskryf as Nm3/h of m3n/h en word uitgespreek as "normaal kubieke meter per uur".

Soos reeds gesê is hierdie baie misleidend: Ons sê dat ons die vloeitempo normaliseer, maar ons gebruik standaardkondisies, nie normaalkondisies nie.

By standaardtemperatuur en -druk (STP) is 1 kmol gas gelyk aan 22.413 m3:

P V = n R T {\displaystyle PV=nRT}

101.325 k P a V m 3 = n k m o l 8.314 k P a . m 3 / ( k m o l . K ) 273.15 K {\displaystyle 101.325\ kPa\cdot V\ m^{3}=n\ kmol\cdot 8.314\ kPa.m^{3}/(kmol.K)\cdot 273.15\ K}

Dus is 1 kmol gas:

V n = 1 8.314 273.15 / 101.325 = 22.413 N m 3 ( m n 3 ) {\displaystyle V_{n}=1\cdot 8.314\cdot 273.15/101.325=22.413\ Nm^{3}\ (m_{n}^{3})}

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

standaardtemperatuur, druk, chemie, stel, term, standaardtemperatuur, druk, afkorting, standaardkondisies, verwysingstemperatuur, verwysingsdruk, atmosfeer, gedefinieer, hierdie, waardes, benader, vriespunt, water, atmosferiese, druk, seevlak, maatskappye, nat. In chemie stel die term standaardtemperatuur en druk afkorting STD of standaardkondisies die verwysingstemperatuur van 0 C 273 15 K en die verwysingsdruk van 1 atmosfeer gedefinieer as 101 325 kPa Hierdie waardes benader die vriespunt van water en die atmosferiese druk by seevlak Let wel dat maatskappye wat natuurlike gas in Europa en Suid Amerika verkoop n verwysingstemperatuur van 59 F 15 C gebruik i p v 0 C Dit is dus daarom baie belangrik om wanneer met standard normaalkondisies gewerk word presies uit te vind wat die verwysingsdruk en temperatuur is In Suid Afrika werk ons met die volgende 1 Standaardkondisies STP 0 C 273 15 K en 101 325 kPa 1 atmosfeer Normaalkondisies NTP 20 C 293 15 K ongeveer kamertemperatuur en 101 325 kPa 1 atmosfeer Dit is baie misleidend want indien mens volumevloeitempo normaliseer dan word dit bereken by standaardkondisies nie normaalkondisies nie Normaliseer volumevloeitempo WysigDie volumevloeitempo van n vloeier is n funksie van die digtheid van die vloeier hoe laer die digtheid hoe groter die volumevloeitempo Gasse se digtheid word bepaal deur die druk en temperatuur van die gas en word soos volg uitgedruk afgelei uit die ideale gaswet r P M R T displaystyle rho frac PM RT Daarom is volumevloeitempo nie n goeie aanduiding van die hoeveelheid gas nie en is dit beter om na die massa m van die gas of die hoeveelheid mol n gas te verwys n Alternatief is om die volumevloeitempo V te bereken by standaardkondisies STD Ons se dat ons die vloeitempo normaliseer of dat ons die vloeitempo kompenseer vir druk en temperatuur Dit word gedoen deur die ideale gaswet te gebruik Die hoeveelheid mol n gas bly dieselfde ongeag die druk P en temperatuur T van die gas Dus n n n displaystyle n n n waar voetskrif n verwys na die genormaliseerde of gekompenseerde waarde Indien die ideale gaswet geinkorporeer word word die volgende verkry P n V n R T n P V R T displaystyle frac P n V n RT n frac PV RT As R displaystyle R uitkanselleer word die volgende formule verkry V n V P P n T n T displaystyle V n V cdot frac P P n cdot frac T n T waar P n displaystyle P n 101 325 kPa en T n displaystyle T n 273 15 K Die eenhede van die genormaliseerde gekompenseerde volumevloeitempo word geskryf as Nm3 h of m3n h en word uitgespreek as normaal kubieke meter per uur Soos reeds gese is hierdie baie misleidend Ons se dat ons die vloeitempo normaliseer maar ons gebruik standaardkondisies nie normaalkondisies nie By standaardtemperatuur en druk STP is 1 kmol gas gelyk aan 22 413 m3 P V n R T displaystyle PV nRT 101 325 k P a V m 3 n k m o l 8 314 k P a m 3 k m o l K 273 15 K displaystyle 101 325 kPa cdot V m 3 n kmol cdot 8 314 kPa m 3 kmol K cdot 273 15 K Dus is 1 kmol gas V n 1 8 314 273 15 101 325 22 413 N m 3 m n 3 displaystyle V n 1 cdot 8 314 cdot 273 15 101 325 22 413 Nm 3 m n 3 Kyk ook WysigIdeale gaswet Vloeimeetskyf onder die afdeling Vloeikompensasie vir gasseVerwysings Wysig STP Standard Temperature and Pressure amp NTP Normal Temperature and Pressure Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Standaardtemperatuur en druk amp ol,